Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gästehaus Pinkepank

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lukas V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ruim, gerieflik, privaat, goed toegerus. Die gasheer het uit sy pad gegaan om seker te maak ons geniet dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Plett kuier. Ons het die gastehuis baie geniet en die eienaar is fantasties. Highly recommended.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nakkie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Was baie aangenaam en die gasheer Lutz is waarlik 'n baie innemende mens. Was 'n awesome verblyf, het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Fantasties. Vanaf ons daar aangekom het, totdat ons vertrek het was die diens puik. Vriendelike ontvangs, alle noodsaaklike inligting was deur die eienaar verskaf. Heerlike ontbyt, vars produkte en gesond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

'n Aangename verblyfervaring. Voorwaar puik, onberispelik in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2015

Ons kort wegbreek vir die week was baie lekker! Baie aangenaam en gasvry. Gästehaus Pinkepank is baie netjies en Lutz verseker dat daar omgesien word na alles aspekte van jou verbly. Parkering is op straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2014

Very warm and hospitable. A well-informed host! Pinkepank is a very comfortable B&B with all the amenities one could hope for. It combines comfort, luxury and disputatious rooms with a warm sense of home away from home. Lutz is well travel led and well versed in the history of the area. I highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolinde H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2012

Great!! Great!! Service is outstanding and we enjoyed our stay tremendously!! Service was great and accommodation is neat and clean! Location is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lutz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Eiland-rylaan 70, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1292cf84214d9dbdfde9e2d5bc1fafc445a24870903de424356a4c35d286af5402923d41ca563f6f5a6090dc297b717f4389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 70 Dassen Island Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.082888048235 23.36251527071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang