Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G017 Accommodation

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamer-vakansiehuis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort-oor-bad. 'n Addisionele enkelbed is in 'n tweede slaaparea beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, koffiemasjien en mikrogolfoond toegerus. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Skoon linne word voorsien. Die sitarea het 2 rusbanke. Verder is daar 'n lessenaar, 'n TV met Open View-kanale en Netflix, asook gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n afskrif van die besprekingsvorm onderteken waarin die bepalings en voorwaardes van toepassing is op hul bespreking, wat die verblyf sal stuur vir ondertekening.

Die verblyf sal 'n ekstra terugbetaalbare sekuriteitsdeposito versoek wat deur gaste voor inklok betaal moet word. Dit sal binne 12 uur na jou uitklok aan jou terugbetaal word, minus enige toepaslike skadevergoeding of boetes vir oortredings van die huisreëls.

Geen partytjies of ongemagtigde geleenthede sal tydens jou bespreking by die verblyf aangebied word nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit vooraf goedgekeur is en met 'n ekstra skadedeposito.

Geen geraas word ná 20:00 toegelaat nie.

Geen ekstra besoekers word toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming van die bestuurder nie.

Geen rook word op die perseel toegelaat nie, slegs buite. Gaste mag nie rommel strooi nie.

Geen gepeuter met die kringtelevisiekameras word toegelaat nie.

'n Aparte skoonmaakfooi word nie gehef nie. Indien gaste die plek op 'n slordige en onrein manier verlaat, insluitend ongewaste skottelgoed, sal ekstra skoonmaakkoste deur die gas aangegaan word.

Enige gaste wat nie die huisreëls respekteer nie, kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim, sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamer-vrystaande huis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande karavaan het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n TV met Open View-kanale, Netflix en gratis WiFi. Die badkamer langs die karavaan het 'n toilet en 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n buitekombuisie wat met 'n gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, koffiemasjien, broodrooster, 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is 'n ketel in die karavaan. 'n Eetarea is binne en buite die karavaan beskikbaar, asook 'n buitesitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar em gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n afskrif van die besprekingsvorm onderteken waarin die bepalings en voorwaardes van toepassing is op hul bespreking, wat die verblyf sal stuur vir ondertekening.

Die verblyf sal 'n ekstra terugbetaalbare sekuriteitsdeposito versoek wat deur gaste voor inklok betaal moet word. Dit sal binne 12 uur na jou uitklok aan jou terugbetaal word, minus enige toepaslike skadevergoeding of boetes vir oortredings van die huisreëls.

Geen partytjies of ongemagtigde geleenthede sal tydens jou bespreking by die verblyf aangebied word nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit vooraf goedgekeur is en met 'n ekstra skadedeposito.

Geen geraas word ná 20:00 toegelaat nie.

Geen ekstra besoekers word toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming van die bestuurder nie.

Geen rook word op die perseel toegelaat nie, slegs buite. Gaste mag nie rommel strooi nie.

Geen gepeuter met die kringtelevisiekameras word toegelaat nie.

'n Aparte skoonmaakfooi word nie gehef nie. Indien gaste die plek op 'n slordige en onrein manier verlaat, insluitend ongewaste skottelgoed, sal ekstra skoonmaakkoste deur die gas aangegaan word.

Enige gaste wat nie die huisreëls respekteer nie, kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim, sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamer-vakansiehuis
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Skoon linne word voorsien. Gaste kan in die eet- en sitarea eet of ontspan. Verder is daar 'n TV met Open View-kanale, Netflix en gratis WiFi. Dié eenheid het 'n privaat buite-area met meubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n afskrif van die besprekingsvorm onderteken waarin die bepalings en voorwaardes van toepassing is op hul bespreking, wat die verblyf sal stuur vir ondertekening.

Die verblyf sal 'n ekstra terugbetaalbare sekuriteitsdeposito versoek wat deur gaste voor inklok betaal moet word. Dit sal binne 12 uur na jou uitklok aan jou terugbetaal word, minus enige toepaslike skadevergoeding of boetes vir oortredings van die huisreëls.

Geen partytjies of ongemagtigde geleenthede sal tydens jou bespreking by die verblyf aangebied word nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit vooraf goedgekeur is en met 'n ekstra skadedeposito.

Geen geraas word ná 20:00 toegelaat nie.

Geen ekstra besoekers word toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming van die bestuurder nie.

Geen rook word op die perseel toegelaat nie, slegs buite. Gaste mag nie rommel strooi nie.

Geen gepeuter met die kringtelevisiekameras word toegelaat nie.

'n Aparte skoonmaakfooi word nie gehef nie. Indien gaste die plek op 'n slordige en onrein manier verlaat, insluitend ongewaste skottelgoed, sal ekstra skoonmaakkoste deur die gas aangegaan word.

Enige gaste wat nie die huisreëls respekteer nie, kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim, sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamer-vakansiehuis
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk twee enkelbeddens. Daar is ook 2 banke vir kinders beskikbaar. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, opwasarea en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Skoon linne word voorsien. Gaste kan in die eet- en sitarea eet of ontspan. Verder is daar 'n TV met Open View-kanale, Netflix en gratis WiFi. Veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en stoep is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n afskrif van die besprekingsvorm onderteken waarin die bepalings en voorwaardes van toepassing is op hul bespreking, wat die verblyf sal stuur vir ondertekening.

Die verblyf sal 'n ekstra terugbetaalbare sekuriteitsdeposito versoek wat deur gaste voor inklok betaal moet word. Dit sal binne 12 uur na jou uitklok aan jou terugbetaal word, minus enige toepaslike skadevergoeding of boetes vir oortredings van die huisreëls.

Geen partytjies of ongemagtigde geleenthede sal tydens jou bespreking by die verblyf aangebied word nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit vooraf goedgekeur is en met 'n ekstra skadedeposito.

Geen geraas word ná 20:00 toegelaat nie.

Geen ekstra besoekers word toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming van die bestuurder nie.

Geen rook word op die perseel toegelaat nie, slegs buite. Gaste mag nie rommel strooi nie.

Geen gepeuter met die kringtelevisiekameras word toegelaat nie.

'n Aparte skoonmaakfooi word nie gehef nie. Indien gaste die plek op 'n slordige en onrein manier verlaat, insluitend ongewaste skottelgoed, sal ekstra skoonmaakkoste deur die gas aangegaan word.

Enige gaste wat nie die huisreëls respekteer nie, kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim, sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gregor-straat 017, Mindalore, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d98d94920930af95fac935064e136f6e8792e38eccdaf060cce57d345f4143f243d2a91bd69b5a6513a3cc87bb1676ddac5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 17 Gregor Street Mindalore 1739 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -26.1314051 27.8301829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang