G04 90 Beach Boulevard
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Derrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke L - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Jenine N - Jun 2024
Algehele gradering
Beeldskone uitsig, kalmte, heerlik.
Franconett V - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het die Vars lug baie geniet.
Brenda S - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic place for a weekend. The view is stunning from the patio.
Robyn Lee R - Apr 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Yolande S - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome experience.
Lees meerLeonie V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful from start to finish.
Priscilla N - Aug 2024
Algehele gradering
Sal eendag graag weer gebruik wil maak van die verblyf.
Hendrico J - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was wonderlik besides die bed en shower wat te klein was het ons die plek ge.
Liezel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Tahneal S - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Mardi B - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect.
Jacques G - Mei 2023
Algehele gradering
By die see.
Petro S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Hendrik B - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor Tafelberg.
Denré S - Aug 2023
Algehele gradering
We had a lovely and very comfortable stay.
Dr. Leon F - Mrt 2023
Algehele gradering
Ligging baie goed.
Chamanda P - Mei 2023
Algehele gradering
Building situated in a nice place but i have a few complaints about the building and flat.
Lees meerCarine V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig op Tafelberg.
Marinda L - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, stapafstand van 'n koffieplek wat al 6 am oopmaak.
Ilse V - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful views at an ideal location.
Gavin P - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxful.
Mario R - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike tydjie weg.
Rika R - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan kuier by G04 90 Beach Boulevard.
Bert V - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig op Tafelberg en die see. Sal vir seker weer hiernatoe kom.
Jacobus D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig gebly en die uitsig geniet.
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Alles baie lekker gewees.
Deudon T - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasmagories
Chane B - Jun 2021
Algehele gradering
Was lovely, would go back.
Peter S - Feb 2021
Algehele gradering
Most enjoyable. Lovely location. Highly recommended.
Gregory C - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay the ocean and mountain view was breathtaking.
Marge R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging met uitsig op die see en Tafelberg. Het alles wat jy nodig het vir jou verblyf.
Jaco E - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties
Lees meerMax-lin J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasies. Enige tyd weer. Net vooraf na die weer kyk.
Lolla S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Nic B - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles wat nodig is vir 2 volwassenes oor 'n paar dae.
Tanya D - Des 2021
Algehele gradering
Scenic, beautiful location.
Johan S - Jan 2020
Algehele gradering
Lekke ligging.
Danie V - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek met 'n pragtige uitsig.
Riaan E - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie met 'n baie mooi uitsig.
Alet M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goed toegerus met als wat jy nodig het, met 'n baie goeie ligging.
Thabang B - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely place with a great view.
Clarisse D - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Shaun G - Mei 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Monica L - Jan 2019
Algehele gradering
I loved my stay and will definitely book again.
Marike G - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging en heerlik om te by.
Lees meerMarietjie H - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Kotie K - Okt 2019
Algehele gradering
Small, but a nice place to stay.
Francois V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie tevrede, sal weer kom
Lana J - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang