Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G04 The Boulders

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sidney R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, woonstel waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Very comfortable and relaxing breakaway. What a wonderful place to stay. It was very comfortable and clean. It had everything you need. Close to the beach and all amenities. This unit was very private even though it was in a block of apartments. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia R
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Baie netjiese selfsorg met alles wat jy benodig, by die see. Kuier was baie lekker. Gabriella was beskikbaar vir enige vrae. Haar inligting voor die aankoms was baie volledig, maklike sleutelafhaal. Alles wat ons benodig het, was daar, baie volledig. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker stay. Beautiful location in a safe ground floor apartment. Close to the beach. I can hear the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Nice place to relax. We had a good weekend at G04 The Boulders. It is easy to access the place, and everything is nearby to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ontspannend. Baie lekker vakansie gewees. Jy hoef nie strand toe te ry nie, alles is in 'n loopafstand. Strand is netjies en skoon, perfek vir kleintjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige en gerieflike verblyf. Pragtige eenheid naby die swembad en braai-area geleë. Maklike toegang tot die strand. Die eenheid het alles wat mens nodig het en baie skoon en netjies. is baie vriendelik elke oggend as sy kom skottelgoed was, wat 'n groot bonus is as mens op vakansie is! Kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Amazing stay and venue. As per above. Beautiful places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie netjies, goeie geriewe en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie J
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Lekr. Goed, stylvolle toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 403
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 403
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4AIHyNOwrE0pgLdbKEaTGiKslKuOUzzLPZNdHxs3xP8xMitJr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 403 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 76 Compensation Beach Road G04 The Boulders complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -29.536971313839 31.221836775042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang