G04 The Boulders
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Nov 2024 tot 8 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 650R1 320 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
G04 The Boulders is 'n moderne woonstel op die grondvloer in die veilige Boulders-kompleks in die gewilde vakansiedorp Ballito aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die Boulders-kompleks is in Compensation Kusweg en bied direkte toegang tot die strand. Die kompleks het 'n groen grasperk waar kinders kan speel, 'n omheinde swembad en 'n gemeenskaplike braai-area.
Die moderne woonstel is onglangs ten vollr oorgedoen en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n kluisie in die kas. Die kamer het ook 'n skuifdeur met sekuriteitshekke wat op die stoep oopmaak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en stort. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers en die leefarea.
Die moderne kombuis is met 'n stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n slim-TV met DStv Premium. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi in die eenheid. Die sitkamer bied ook toegang tot die lieflike stoep vanwaar gaste die see-uitsig na Salt Rock kan geniet. Daar is staalveiligheidshekke sodat jy die deure saans kan oop los om na die branders wat breek te luister.
Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en oop parkeerplek vir besoekers en waentjies in die veilige kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gabriella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink G04 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang