Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G11 Kylemore

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dockweg, G11 Kylemore, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G11 Kylemore is 'n stylvolle woonstelgebou wat elegante selfsorgverblyf in die bekende V&A Waterfront, Kaapstad bied. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die Marina-kanaal en Waterfront-seiljagkom, en het ook 'n privaat plonspoel.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n uitsig oor die marina bied. Beide slaapkamers het en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n etenstafel wat dit die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie maak. Gaste kan in die woonstel ontspan of die verskeie winkels en restaurante in die V&A Waterfront besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dockweg, G11 Kylemore, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink G11 Kylemore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 6 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dockweg, G11 Kylemore, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59227dcd45315929e96b97edc834cb7850b685e21214f57d0d899454dc1dfaaefffa8fc4d033fb3513a1a0e38e16d9b9d1de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Dock Road G11 Kylemore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.909897184078 18.415702112572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang