Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabbata Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Draad H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goeie admin, professionele diens, skoon, netjies, ontbyt heerlik. Ons was aangenaam verras deur die mooi plek met professionele, dog vriendelike personeel. Sal maklik vir 'n hele naweek net gaan rus daar! Alles was 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Skoon, vriendelike en profesionele diens. Sou graag langer wou gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Absoluut amazing. Ons het vreeslik lekker gekuier. Almal was baie vriendelik en so behulpsaam. Ons het nie geskroom om vir enige iets te vra nie en niks was te veel of eers onmoontlik vir Gabbata Lodge se mense nie. Baie gasvry. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rudolf R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2020

Lekker rus in die natuur. Rustig, vriendelike personeel, skoon en netjies. Lekker om te stap genoeg diere.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine K
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Des 2020

Lekker geëet. Net warm gekry. Sal 'n lugverkoeler voorstel. Daar was ongelukkig net 'n waaier. Mens kan sien deur die beveiliging wat aangebring is, dat hulle al vele kere probeer inbreek. Dit het my 'n bietjie onrustig laat voel en die mat het vir my bietjie nie lekker geruik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Mariette
Gabbata Lodge
Middag Janine Eerstens dankie vir die terugvoer ons waardeer altyd opbouende kritiek. Ons sal beslis die Chef's laat weet dat julle die kos geniet het. Ons is in die proses om lugverkoelers te installeer, dis net moeilik op die stadium met Eskom se onbetroubare toevoer. Dis nie dat hier by ons ingebreek word nie, verlede jaar was daar enkele voorvalle in die omgewing en daarom het ons dit goed gedink om ekstra beveiliging in al ons eenhede aan te bring. Ons het al by verskeie van ons vorige kliente gehoor dat dit hulle inteendeel laat baie veiliger voel. Ons hoop om julle nie te min sommer gou weer te ontvang by ons. Groete Angelique Gabbata Lodge

Nadia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Fantasties! Vanaf ons by Gabbata aangekom het tot ons uit geboek het, het ons net die beste diens ontvang. Beste kos en waarde vir geld. Die personeel was ook fantasties. Van oggend tot aand vriendelik en altyd 'n glimlag op hul gesig. Ons gaan definitief weer plan maak om daar te gaan kuier. My ondervinding met Babbata van begin to einde was die beste ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Fantasties! Vanaf ons by Gabbata aangekom het tot ons uitgeklok het, het ons net die beste diens ontvang. Beste kos en waarde vir geld. Die personeel was ook fantasties. Van oggend tot aand vriendelik en altyd 'n glimlag op hul gesig. Ons gaan definitief weer plan maak om daar te gaan kuier. My ondervinding met Gabbata van begin to einde was die beste ooit! Beste kliëntediens ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Gabbata Lodge
Goeiedag Nadia, Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, ons gaan vir al die personeellede aanstuur. Hoop om julle gou weer te sien Groete Angelique

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Skoon en gerieflik. Was regtig 'n baie lekker naby genoeg wegbreek, met die mees fantastiese restaurant! Al wat kan verbeter is die privaatheid tussen selfsorg-eenhede nr's 17 en 18. Dit kan lekker werk as jy bekendes is maar dis too close for comfort as vreemdelinge. Sal vir seker weer daar gaan kuier maar die keer in 'n nie-selfsorg-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 790
R1 790 R1 343
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 790
R1 790 R1 343
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwfontein 69/70, Kameelfonteinpad, Pretoria, 0035, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170f28c1760d5a357fa7cf5e9328fa3725bfb470452bfc31efc207ad87a485d4f7d56ec04c06f7e73d55fd2c992d311499b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 343 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 69/70 Leeuwfontein Kameelfontein Road 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.64886496782 28.370603173971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang