Gabbata Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Draad H - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie admin, professionele diens, skoon, netjies, ontbyt heerlik.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Danie M - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelike en profesionele diens.
Yolanda H - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Rudolf R - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker rus in die natuur.
Janine K - Des 2020
Algehele gradering
Lekker geëet. Net warm gekry. Sal 'n lugverkoeler voorstel. Daar was ongelukkig net 'n waaier.
Gabbata Lodge se terugvoer
Middag Janine
Eerstens dankie vir die terugvoer ons waardeer altyd opbouende kritiek.
Ons sal beslis die Chef's laat weet dat julle die kos geniet het.
Ons is in die proses om lugverkoelers te installeer, dis net moeilik op die stadium met Eskom se onbetroubare toevoer.
Dis nie dat hier by ons ingebreek word nie, verlede jaar was daar enkele voorvalle in die omgewing en daarom het ons dit goed gedink om ekstra beveiliging in al ons eenhede aan te bring. Ons het al by verskeie van ons vorige kliente gehoor dat dit hulle inteendeel laat baie veiliger voel.
Ons hoop om julle nie te min sommer gou weer te ontvang by ons.
Groete
Angelique
Gabbata Lodge
Nadia V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Nadia V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Gabbata Lodge se terugvoer
Goeiedag Nadia,
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, ons gaan vir al die personeellede aanstuur.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Angelique
Sonja D - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Hannelie P - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en uitmuntende kos.
Annelien V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek nie ver uit Pretoria, maar ver genoeg om die rustigheid van die natuur te ervaar.
Rusta L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Tanya O - Jul 2018
Algehele gradering
It was lovely accommodation. The restaurant could definitely improve its variety and quality, but we both enjoyed the food.
Elmarie D - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurstellend. Onveilig gevoel. Swak diens.
Lees meerMadeline Elizabeth G - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing in die natuur, kan heerlik ontspan.
Charmaine V - Jun 2015
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang en het die diere/ wild geniet. Gevoel soos die bosveld.
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwfontein 69/70, Kameelfonteinpad, Pretoria, 0035, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang