Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gable Cottages No. 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Gable Cottages No. 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zanthea P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthea P

The stay was very nice.

But I have not yet received my breakage deposit of R500 back, and it has been a week since our stay. We definitely did not break anything. I have now sent a message to the host, but I feel this is not something I should be asking for and following up on. This should be done automatically.

Liezl F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Sal Gable Cottages No. 4 enige tyd aanbeveel.

Het ons verblyf by Gable Cottages No. 4 baie geniet en sal beslis weer daar tuisgaan. Die eenheid is sentraal geleë, veilig, lekker ruim, smaakvol ingerig en het alles wat jy nodig het. Sal Gable Cottages No. 4 enige tyd aanbeveel.

Gable Cottages No. 4 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en die mooi resensie! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Gable Cottages No. 4
Jéan-wayne C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan-wayne C

Was baie lekker en op 'n baie lekker plek in die dorp geleë.

Baie veilig gevoel in die huis, baie lekker gebly en kon orals heen stap.

Andre M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Lekker.

Het lekker gebly. Stapafstand na die Clarens sake-kern. Lekker kaggel vir die koue wintersaande.

Johannes D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Ruim, skoon, gemaklik.

Baie goeie verblyf, skoon eenheid, baie goed toegerus. Kan net die stortkop verander.

Gert G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert G

Gerieflik, netjies en gemaklik.

Die eenheid is baie gerieflik, netjies en het alles wat nodig is om gemaklik te kan bly.

Magda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda E

Rustig, mooi plek, mooi gemeubileer, goed toegerus maar heeltemal te warm!

Positief - Plek is pragtig gemeubileer, elegant en stylvol. Toegerus ook met stylvolle breekgoed, ens. Ligging is fantasties en die toe-motorhuis 'n groot bate. Negatief - Eenheid was nie gereed vir ons nie: 1. Stortkop is 'n "mission" plus stort lek. 2. Plek het baie vensters, veral stoep, vensters als was vuil. 3. Pragtige skuifdeure maar middelste deur sluit nie, maak dit onveilig. 4. Daar is 'n stofie en elektriese komberse (nie nodig gehad nie!) maar waaiers is definitief nodig aangesien dit onuithoudbaar warm was a.g.v. die oop vensters op die stoep. 5. Die motorhuis se deur werk met "remote" - gaan oop, halfpad deur weer toe, dan weer oop. 6. 'n Gedrukte dokument by die TV sal baie help om gaste te help navigeer na Netflix toe, veral vir diegene wat nie Netflix en ander kanale soos PrimeVideo, ens. ken nie. Ek dink die eienaar verwag DStv, ens. 7. Die eienaar moet die boekie lees met kommentaar deur vorige gaste. Almal het omtrent dieselfde issues, maar die positief is 'n pragtige, keurige blyplek, regby al die gebeurtenisse en tog ver van geraas af.

Margaret S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Baie skoon en goed geleë.

Eenheid baie netjies, ruim. Net baie oop, voel nogal dat mense op jou kyk.

Johanna V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V

Netjies, skoon en goed toegeruste akkommodasie.

Jammer genoeg: Die reëling om sleutel by garage te kry was verouderd en niemand het geweet wat gaan aan nie. Om te vertrek was ook 'n gekompliseerde reëling. Die breekgoeddeposito het nie gebeur nie. Geen TV of Wi-Fi sein nie. Daar word reeds vanaf September oor gekla. Garage deur het nie reg funksioneer nie. Eienaar is moeilik bereikbaar en nie baie betrokke nie.

Natasha V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Rustige naweek weg van die besige stad.

Wat 'n wonderlike ervaring. Gable Cottages No. 4 was sentraal, netjies en baie gemaklik. Sal vir seker weer daar bly.

Thabo M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Awesome, top class apartment, regards to Kobie and family.

Love, love the place! Real attention to detail. Serene and lovely. Feels like coming home! Lovely team (Kobie and wife) that they are very friendly and welcoming. I will not only return, but recommend to others. Thank you for an excellent stay. You guys were professional in every way.

Gable Cottages No. 4 se terugvoer

Thank you Thabo, for staying with us and for the great review. You are welcome back anytime.

Gable Cottages No. 4
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Market- en Kromstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f95c4143160196e10dccd5b12105ef870bcfe2e8a49e0d145d1d2eba34c64d0f3d63f625f0c9c0a5ac2d215b04a152c7045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Corner of Market and Krom Streets Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516260257735 28.422661735057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang