Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gables Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 185 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sluitersweg 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gables Inn is in Colesberg geleë en bied basiese oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, wat die maklikste manier is om tussen Johannesburg en Kaapstad per motor te reis.

Ons bied 'n 24 uur-ontvangs en 38 eenhede wat wissel tussen twee- tot vyfslaapkamerwoonstelle. Elke woonstel het 'n skoon en gerieflike badkamer. Daar is 24 standaardwoonstelle, elkeen met 7 DStv-kanale, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die 14 luukse woonstelle is toegerus met lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, DStv-geriewe en koffie- en teemaakgeriewe. Ons 4 standaard-selfsorgwoonstelle bied elkeen slaapplek vir 6 gaste en het 'n badkamer met 'n bad, 'n kombuis en 'n klein leefarea. Daar is 1 luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n klein leefarea.

Elkeen van ons woonstelle het veilige onderdakparkeerplek en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Hilton D
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very comfortable and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Sameul W
Gesin met tieners
5.0
Dit is baie gerieflike. Dit is altyd lekker om daar te bly as jy travel na Kaapstad en dit is naby aan die.
Sep 2024
Luise A
5.0
Wonderful. It was awesome. I would use them again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Anton K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Ja, dit was lekker en die mense daar was baie nice.
Jan 2024
Vanette N
5.0
Ons moes wag vir ons kamer wat vroeër daar was en die kamers was nie reg nie - swak sein vir WiFi. Ja, dankie, dit was lekker.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sluitersweg 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gables Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 185 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sluitersweg 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YjJjYjhjLWE5N2UtNGQ3Yi1hODA4LTllODFkNTYwYTdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 243 5 1 4 10 Sluiters Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726356670203 25.091187983776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang