Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabriella's Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Gabriella's Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liza G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G

In die hartjie van Riebeeck-Kasteel.

Ons het so lekker gebly hier. In die hartjie van Riebeeck-Kasteel en stap afstand van al die moet-besoek punte van die lieflike dorpie. Vriendelik ontvang en die kamers het alles wat mens nodig het.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Liza. Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer.

Gabriella's Accommodation
Willem F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Binne loop afstand van byna alles in die dorp.

Baie dankie aan almal betrokke by Gabriella's. Ons het heerlik gebly en sal hulle beslis aanbeveel.

Lucian P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian P

Neat, good location, value for money.

The accommodation was a quiet place where I could do some academic writing. It served this purpose well.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Thank you, Lucian. It is great to know that our place met your expectations. Hope to see you soon.

Gabriella's Accommodation
Madeleine R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

Highly recommend.

Lovely comfortable stay in a welcoming spot in a great location. Perfectly appointed room with excellent linen and nice homely touches. Check-in is well communicated and seamless.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the great review, Emma. We really do appreciate it.

Gabriella's Accommodation
Irma B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B

Wonderful accommodation, walking distance to restaurants and shops.

Friendly service, easy check-in and check-out. Clean and spacious room and excellent location.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Thank you for your great review, Irma Bezuidenhout. We really do appreciate it and we hope to see you again soon.

Gabriella's Accommodation
John K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Gerieflik, veilig en genoeg om te doen.

Binne loopafstand na winkels en 'n besoek aan 'n groter wyn- en olyfplaas is beslis die moeite werd. Warm klimaat, dankie vir die lugversorger in die hoofslaapkamer. Die gasbraaier het handig te pas gekom. Om meer gebruik te maak van die mikrogolf, sorg asb. vir 'n bak wat mens daarvoor kan gebruik. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Vickus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus V

Baie netjies en baie vriendelike diens. Ons sal definitief weer terug gaan.

Sien sterre.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Vickus. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer.

Gabriella's Accommodation
Nicolé W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolé W

Simplisties, maar smaakvol.

Uitstekende ligging. Die dekor is minimaal, maar smaakvol. 'n Heerlike kamer. Die stoepie is 'n bonus en lekker koel in die skaduwee. Self inproses is baie maklik.

Christelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Uitstekend!

Ek was verlief op die opset daar. Die ligging is puik, was sentraal. Loopafstand na winkeltjies en eetplekke. Die kamer was netjies. Gasheer se whatsapp en telefoonoproep was goed. Hy was baie behulpsaam en vinnig om te help. Ek sal definitief weer terugkom.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Christelle. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Gabriella's Accommodation
Bianca O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

It was a very lovely weekend.

The accomodation was beautiful, the service i received was impeccable. The place is situated close to the shops and restaurants which makes it very convenient. I will gladly stay there again.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the great review, Bianca. It was a pleasure to host you.

Gabriella's Accommodation
Denise M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Heerlike sentrale ligging.

Kombuis was goed toegerus. Kon lekker braai. Dankie vir 'n pragtige plekkie.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Denise, vir die goeie resensie. Sal dit oordra aan ons span.

Gabriella's Accommodation
Mortimer L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mortimer L

Heerlik en baie lekker privaat.

Baie lekker gebly. (Die tuintjie kon miskien net 'n bietjie meer aanloklik as buite-kuierplek ingerig word).

Andre S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie goeie diens en lekker gerus.

Plek se ligging uitstekend. Eienaar baie vriendelik oor telefoon. Plek netjies en goeie diens. Lekker gebly.

Flores V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Flores V

Gemaklike slaapkamer met lekker groot warm stort en naby al die winkels en restaurante.

Gabriella's is letterlik in die sakesentrum wat baie gerieflik is om al die winkeltjies , koffiewinkels en restaurante te besoek.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Flores, vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Gabriella's Accommodation
Corneldi H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneldi H

Wonderlik.

Sal definitief terug wees.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek sal dit defnitief julle terugvoer aan ons span oordra. Hoop om julle gou weer te sien.

Gabriella's Accommodation
Martie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F

Wat 'n heerlike ervaring. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Was lekker sentraal en ons kon stap na eetplekke toe. Pragtige plek.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Martie vir die goeie terugvoer. Dit was n plesier om julle te kon akkommodeer.

Gabriella's Accommodation
Nadéne A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadéne A

Dit was heerlik.

Eienaar het inligting gestuur voor ons aankoms. Asook ingelig oor loadshedding-tye. Baie gelukkig met my verblyf.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Nadine. Dit was ń plesier om julle te kon akkommodeer.

Gabriella's Accommodation
Charl D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D

Baie mooi en gerieflik.

Die kamer was netjies, skoon en dis loopafstand van alles.

Cecile N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile N

Beautiful accommodation in Riebeeck Kasteel

Our room was absolutely perfect. Furnishings and finishes are lovely. The room has a very romantic feel. We also loved the outside sitting area where we had a night cap and morning coffee. I would love to have stayed longer.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Thank you for the great review. It was a pleasure hosting you.

Gabriella's Accommodation
Anita D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D

Franse sjiek.

Was netjiese plek. Sentraal geleë. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Anita. Dit was lekker om jou te kon huisves.

Gabriella's Accommodation
Christa P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Mooi kamer, linne, koffiemasjien wat werk, TV werk, vriendelike personeel.

Was bietjie senuagtig, want daar word gebou digby kamers, maar het lekke gebly.

Solly S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Solly S

Skoon en netjies.

Sal voorstel dat parkeerarea beveilig word.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons begin binnekort n muur oprig om area te beveilig.

Gabriella's Accommodation
Marnus P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus P

Baie lekker.

Bekommerd oor die veiligheid oornag vir motors. Pad wat raas is bietjie steurend. Daar geen heining om die perseel wat motors deur die nag veilig hou nie. Ek was nogal bekommerd oor my voertuig. Die pad wat reg langs die gastehuis verby loop raas nogal.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Goeie dag Marnus, baie dankie vir jou kommentaar. Ek kan jou verseker dat ons nog nooit probleme gehad het met inbrake in die jaar en maand wat ons die plek besit nie. Daar is spreiligte op die parkeer area asook CCtv kameras. Ons sekuriteits maatskappy ry gereeld deur die nag verby en besoek die perseel. Planne is wel ingehandig vir mure en ons wag op goedkeuring van die munisipaliteit.

Gabriella's Accommodation
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mj V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mj V

Kamers netjies en skoon.

Het onveilig gevoel, geen diefwering voor deur. Bouery begin direk langs gastehuis. Wifi - goed. TV - slegs Netflix. Het slegs 1 van 2 nagte gebly as gevolg van siekte - Terugbetaling geweier om dat nie weer op kort kennisgewing kon verhuur nie - dit kan ek verstaan - as die plek volbespreek was - maar die feit dat ander kamers leeg gestaan het was die kans nul dat ons kamer herverhuur kon word.

Johannes Stephanus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Stephanus V

Uitstekend

Die dorp, asook die area, skep ’n ontsettende rustige atmosfeer en het ons regtig lekker gerus. Die bed is ’n baie groot ja.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johannes. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Gabriella's Accommodation
Wian S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian S

Baie intiem en verwelkomend.

Sal vir seker weer kom.

Gary L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Heerlike naweek, sal beslis terug keer na Gabriella's.

Ons het 4 kamers bespreek en was absoluut beïndruk met die netjiese verblyf. Die gasheer het die ekstra myl gestap om ons verblyf topklas te maak. Ons het al gereeld Riebeek Kasteel besoek en sal beslis weer by Gabriella's bespreek.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Baie dankie Gary. Ons waardeer dit opreg. Ek sal die boodskap ook so oordra aan ons span. Dis n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Gabriella's Accommodation
Leandri J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri J

Rustig, maklik en ontspannend.

Gerrit en sy personeel is vriendelik. Hy gaan uit sy pad om sy gaste te akkommodeer.

Piet D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Kamer is ruim en gerieflik.

Kamer is reg langs die hoofpad deur die dorp, daar is reg deur die nag baie verkeer en dus is daar pad geraas. Andersins 'n baie lekker plek.

Corné D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corné D

Vinnige oornag kuier

Vriendelike, kontakvrye in- en uitboek.

Ronel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Pragtige kamer.

Waarde vir geld 4. Ons het in kamer 2 gebly met die koninggrootte-bed. Jy het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Geen TV nie, maar wel 'n yskas, daar is WiFi, lugversorging, 'n gerieflike bed met kwaliteit linne, koffiegeriewe en 'n lekker groot badkamer met 'n groot stort. Kliëntediens 4-ster, ons het baie vriendelike diens ontvang, maar daar was issues met die sleutel met check-in en check-out. Ons het die moeite waardeer, dat die gasvrou 'n reëling gemaak het om vir ons die sleutel te bring met check-in om 14h00. Dalk kan 'n boksie aangebring word met 'n kode sodat as jy laat in check of vroeg uit check dat dit meer glad verloop. Die gasvrou het ook vir ons 'n lysie gegee met lekker resturante waar ons by kon gaan eet het. Netheid 5-ster, alles was baie mooi skoon. Ligging 3-ster, die gastehuis is gerieflik geleë, loopafstand van resturante en winkeltjies. Die enigste nadeel is, dis geleë op 'n besige straat met verkeer die hele nag asook mense wat rondloop op die sypaadjies wat nogal steurend kan wees. Veiligheid 3-ster, jou motor staan oop op die terrein, daar is nie 'n muur om die gastehuis nie. Dalk kan daar 'n day-night-lig, of 'n tipe van 'n sekuriteitslig, aangebring word sodat die area waar jou motor staan verlig is. As jy geloop het na 'n restaurant is dit ook donker tot by jou kamer. Kamer 2 waar ons gebly het is teen aan die sypaadjie geleë. Ons het baie lekker gebly, en kan Gabriella's aanbeveel, dit is 'n pragtige gastehuis met vriendelike diens.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Ronel, Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit baie.
Ons het in Februarie die nuwe eienaars geraak van die eiendom en stem volkome saam met jou rakende die veiligheid. Ons het die proses begin om goedkeuring te kry om 'n muur om die eiendom te bou om sodoende geraas van die pad af te probeer verminder asook om die veiligheid op te skerp. Ons sal definitief jou voorstelle sterk oorweeg, waardeer die opbouende kritiek baie.
Dankie vir julle aanbeveling.
Vriendelike groete
Suzette van Zyl

Gabriella's Accommodation
René M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M

Uiters skoon en die ligging is perfek om orals heen te stap.

Sien sterre.

Adrian T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T

Pleasant stay in heart of town.

The accommodation has everything you need and is right in the heart of the small town. Would stay here again.

Anne K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne K

Beautifully styled, comfortable and spacious. Perfect address from which to explore the town.

Gabriella's reminded us of a small villa in a rural French town.

Gerhard C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Interessante plek!

Vriendelike ontvangs en was hulle baie behulpsaam.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Dankie Gert, hoop om julle gou weer te sien.

Gabriella's Accommodation
Lianie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Skoon, netjies, pragtig.

Ons is vriendelik verwelkom. Alles was netjies gewees en die kamer was pragtig opgemaak. Kombuis is goed toegerus.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Lianie, baie dankie vir die terugvoering, word hoog op prys gestel.

Gabriella's Accommodation
Maryke B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Mooi, skoon en netjies.

Hierdie plek is mooi, skoon en netjies. Sal definitief weer by Gabriella bly.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Maryke, baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Gabriella's Accommodation
Ockert S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Dit was heerlik en skoon en ons sal beslis weer van Katarinas gebruik maak.

Dit is 'n pragtige plek!

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Dankie, Ockertt, altyd goed om te hoor as gaste tevrede was.

Gabriella's Accommodation
Jeani J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeani J

Ligging en kamergeriewe is ideaal vir oornagverblyf veral vir troues in die omgewing.

Parkering is nie omhein nie, maar relatief veilig. Kamers is goed en smaakvol ingerig met al die basiese benodigdhede. Dit was ons derde besoek aan Isabella's/Gabriella's en sal beslis weer daar oornag.

Renier H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renier H

Kort maar bevredigend.

Alles was mooi netjies en skoon, sou gehou het van 'n air-con in kamer, dak fan het baie geraas. 'n Blinding by die kamerdeur sal baie help vir 'n bietjie later lê. Maar all in all baie nice.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Beste Renier,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word altyd hoog op prys gestel.
Die Budget Kamer, Kamer 4, waar julle oorgebly het sal vroeg in 2020 opgegradeer word om heeltemal op dieselfde standaard te wees soos die ander kamers wat reeds van die begin af lugreelings en klein yskassies het.
Kamer 4 het tot stand gekom omdat daar n behoefte geidentifiseer was, en eintlik nog steeds daar is, vir gaste wat net n basiese kamer benodig teen n baie lae en bekostigbare tarief. Met hierdie verbeteringe wat beplan word, sal ons dan ongelukkig genoodsaak wees om hierdie spesifieke kamer se tarief te moet aanpas om tred te hou met wat die kamer bied.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Vriendelike Groete,
LIzette

Gabriella's Accommodation
Cornelius D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Baie goeie waarde vir geld!

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Mine P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mine P

Ek wens ek kon meer gereeld hiervan gebruik maak!

Die akkommodasie is ongelooflik mooi, vreeslik netjies en 100% gemaklik. Ons was net vir 1 nag daar maar het dit vreeslik geniet, en wens ons het verskoning gehad om weer te gaan!

Carina C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C

Het my verwagtinge oorskry.

Het my verwagtinge oorskry, baie vriendelik, privaat en stil.

Barbara B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Die beddegoed en handdoeke het so lekker geruik en was supper skoon.

Awsome, sal weer daar bly, die kamer was pragtig en silwerskoon.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Wonderlik gewees om julle te ontmoet!

Gabriella's Accommodation
Shelby J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelby J

Baie gemaklik en netjies.

Ons het 'n troue gehad in die omgewing en oorgeslaap by Katarinas. So sentraal en was baie gerieflik.

Michael P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael P

Baie goed.

Die verblyf is sentraal geleë en is baie netjies. Die eienaars is ook baie gasvry en hulpvaardig.

Kosie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie E

Rustig en baie sentraal.

Baie gasvry, netjies en skoon.

Michelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Waarde vir geld verblyf.

Goeie rusplekkie om net jou kop neer te lê. Skoon en netjies met wonderlike gasvryheid.

Lizanne D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne D

Dit was perfek vir 'n goeie nagrus - mooi en netjies.

Die kamer was netjies en skoon. Ons het lekker geslaap. Die lekker koffie was 'n bonus.

Ernst G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G

Baie netjiese gastehuis stapafstand van alle winkels en restaurante.

Het ons verblyf baie geniet by Katarinas. Baie netjies kamer; lugversorger wat uitstekend gewerk het; regtig aangenaam om die dorp te voet te verken.

Gert M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M

Netjiese verblyf, goed geleë in die dorp.

Sien sterre.

Nazlee M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nazlee M

Wat 'n wonderlike tydjie, so lekker gebly

Eienaars was besonders aangenaam, ons het so tuis gevoel, hulle het ons gehelp dat ons bietjie later kan uitcheck terwyl ons kar geservice word. Regtig amazing ervaring.

Joyce G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce G

Comfy.

This stay was a gift from our daughter-in-law Joyce & son Sean. We found the accommodation very comfortable clean, neat & being central most convenient. We enjoyed a lovely meal at the restaurant right next door! Thanks for everything Bob & Pat Grahame.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Joyce, thank you for these wonderful words. If I may say, you were such a wonderful guest to accommodate.
Have a lovely day.

Gabriella's Accommodation
Juan-pierre B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre B

Lekker gebly.

Ons het ons verblyf by Katarinas baie geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Goeie bed en beddegoed. Mooi skoon. Daar is verskeie restaurante en winkels loopafstand van die eenheid af, wat dit baie gemaklik maak as mens die area wil verken. Ons sal Katarinas beslis aanbeveel.

Henriëtte L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte L

Verblyf waar jy rustig en privaat is, maar tog gekoester voel.

Daar is 'n outydse sjarme aan die studio waar ons gebly het. Die lugreëling in die kamer was 'n welkome verligting op die 40 grade-dag! Ons is by die motor verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons het half afgeskeep gevoel, omdat ons net oornag gebly het. Ons het nog nie eers tyd gehad om die boeke te lees, skaak te speel of weer die pragtige Riebeek Kasteel te verken nie. Ek het Katarinas reeds aanbeveel vir 'n langer verblyf!

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Henriette, dit is dierbare woorde om te hoor. Julle is sulke wonderlike en aangename gaste gewees en ek hoop ons oaaie kruis weer.
Vriendelike groete
Lizette

Gabriella's Accommodation
Linda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Fantastiese ontvangs toe ons daar aankom, en van daar het dit net beter geword!

Baie vriendelik ontvang. Plek baie skoon en goed toegerus. Stil en privaat. Hoogs aanbeveel.

Gabriella's Accommodation se terugvoer

Pieter en Linda, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet en julle vriendelikheid het dit beslis vir my ook 'n aangename ondervinding gemaak. Ons hoop om julle weer eendag te sien.

Gabriella's Accommodation
Amanda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Ek en my sus het dit baie geniet.

Die plekkie was uitstekend vir my en my sus vir die 2 nagte wat ons daar vertoef het. Die ligging is perfek en die atmosfeer en die ontvangs was uitstekend. Ons het dit baie geniet - genoeg ruimte plus al die geriewe - dit maak dit 'n uitstekende keuse.

Ilse H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H

Dit was 'n goeie ervaring.

Ek sal Katarinas enige tyd aanbeveel. Die ligging is ideaal en ons is hartlik deur Lizette ontvang.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 24, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZTI5M2E1LWQzNTEtNDNmYy05NjkxLTk1NTI3MWY3ZmJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 24 Main Street Riebeeck Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384302827835 18.894102677841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang