Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabriella's Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Liza G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

In die hartjie van Riebeeck-Kasteel. Ons het so lekker gebly hier. In die hartjie van Riebeeck-Kasteel en stap afstand van al die moet-besoek punte van die lieflike dorpie. Vriendelik ontvang en die kamers het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie Liza. Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer.

Willem F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Binne loop afstand van byna alles in die dorp. Baie dankie aan almal betrokke by Gabriella's. Ons het heerlik gebly en sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucian P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Neat, good location, value for money. The accommodation was a quiet place where I could do some academic writing. It served this purpose well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Thank you, Lucian. It is great to know that our place met your expectations. Hope to see you soon.

Madeleine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Highly recommend. Lovely comfortable stay in a welcoming spot in a great location. Perfectly appointed room with excellent linen and nice homely touches. Check-in is well communicated and seamless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Thank you so much for the great review, Emma. We really do appreciate it.

Irma B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Wonderful accommodation, walking distance to restaurants and shops. Friendly service, easy check-in and check-out. Clean and spacious room and excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Thank you for your great review, Irma Bezuidenhout. We really do appreciate it and we hope to see you again soon.

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Gerieflik, veilig en genoeg om te doen. Binne loopafstand na winkels en 'n besoek aan 'n groter wyn- en olyfplaas is beslis die moeite werd. Warm klimaat, dankie vir die lugversorger in die hoofslaapkamer. Die gasbraaier het handig te pas gekom. Om meer gebruik te maak van die mikrogolf, sorg asb. vir 'n bak wat mens daarvoor kan gebruik. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vickus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie netjies en baie vriendelike diens. Ons sal definitief weer terug gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie, Vickus. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer.

Nicolé W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Simplisties, maar smaakvol. Uitstekende ligging. Die dekor is minimaal, maar smaakvol. 'n Heerlike kamer. Die stoepie is 'n bonus en lekker koel in die skaduwee. Self inproses is baie maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend! Ek was verlief op die opset daar. Die ligging is puik, was sentraal. Loopafstand na winkeltjies en eetplekke. Die kamer was netjies. Gasheer se whatsapp en telefoonoproep was goed. Hy was baie behulpsaam en vinnig om te help. Ek sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Baie dankie Christelle. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Bianca O
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

It was a very lovely weekend. The accomodation was beautiful, the service i received was impeccable. The place is situated close to the shops and restaurants which makes it very convenient. I will gladly stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Gabriella's Accommodation
Thank you so much for the great review, Bianca. It was a pleasure to host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 24, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZTI5M2E1LWQzNTEtNDNmYy05NjkxLTk1NTI3MWY3ZmJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 24 Main Street Riebeeck Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.384302827835 18.894102677841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang