Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabrielshoek Country Escape

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Gabrielshoek Country Escape
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Perfekte wegbreek!

Hier kan enige mens weer homself vind.

Louis N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Pragtige natuur.

Vir 'n wegbreek in die natuur en vir vlieghengel kan ek Gabrielshoek Country Escape sterk aanbeveel en vir Andre se gasvryheid. Sal weer besoek.

Gerhard V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Gasvrye plaas eienaar, netjiese verblyf en goeie visvang.

Baie lekker gebly, alles was netjies en beskikbaar. Plaas eienaar was gasvry en behulpsaam. Visvang was ook 'n plesier.

Ilana E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana E

Rustige wegbreek naweek - let egter op na die 4x4 vereiste.

N heerlike, rustige wegbreek naweek. Netjiese, skoon kothuis, goed toegerus met alles wat mens mag nodig hê. Genoegsame kaggelhout is verskaf om die winterkoue te verdryf. Gasvrye en hulpvaardige diens van Andette en Andre. Let egter op dat die kortste pad 3km grondpad insluit wat definitief net vir n 4x4 motor geskik is. Ons het egter die pad n paar keer gery om in te gaan Dullstroom toe en heeltemal doenbaar as mens dit stadig vat!

Nicolette P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette P

Ongelooflike ervaring.

Dit was 'n heerlike naweek op die plaas! Verblyf is skoon en netjies. Heerlike kaggel binne. Als wat mens nodig het, is daar. Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam, akkomoderend en gesellig, help selfs seker maak jy vang daai trout! Het bruin en rainbow trout gevang. Dit was ons tweede keer daar en gaan vir seker weer. Die honde het dit ook baie geniet en dit was so lekker om hulle saam te vat. Ons sal dit vir enige iemand voorstel wat die buitelewe, rustigheid, mooi landskap en lekker trout vang wil.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, jul was eerste klas gaste Sien jul weer!

Gabrielshoek Country Escape
Jaco S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Goed toegerus en skoon.

Baie lekker en rustig. Lekker vis gevang.

Marnus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Netjiese plek met baie mooi uitsig. Baie rustig.

Sien sterre.

Veronica L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica L

Rustig, koel, lekker!

Net ek en my twee seuns was so lekker! Ma kon rus en die seuns was so gelukkig en vermaak deur die vriendelike, geduldige oom wat vir my 'n geskenk van rus gegee het. Ek weet nie wie dit meer geniet het nie - ek, die seuns, of ons drie klein hondjies nie. Ons het die vryheid van plaaslewe ontdek. Al wat ek wil laat weet, is maak seker dat jy die regte pad ry. Hoewel ek 'n 4x4 het, was die grondpad rof en mens moet weet wat jy doen. Dit is 'n pad en 'n half, maar ons het darem 'n groot avontuur gehad en stories om te vertel. Ek sal sterk aanbeveel om eerder die ompad te vat, die pad is BAIE moeiliker en dis nie veel verder nie. Maar alles saam was vreeslik lekker!

Louis H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Rustig, rus vir die siel.

Ons het dit baie geniet. Sal weer daar gaan kuier.

Alan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P

A wonderful, restful location.

Make sure you have a high clearance vehicle.

Leon P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Heerlik gerus.

Afgeleë en stil, met mooi uitsig.

Annemi V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi V

Uitstekende wegbreek met stilte en uitsigte om van te droom!

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad en heerlik gerus. Die fasiliteite is perfek en goed toegerus. Die stilte was so lekker, niemand gesien in die 3 dae nie behalwe die uitstekende gasheer, Andre en Andette. Die kuier was te kort, sal definitief weer gaan. Die weer was reënerig, sal voorstel gaste neem paar bordspeletjies saam.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, jul was fantastiese gaste en geen moeite om te ontvang. Sien jul weer.

Gabrielshoek Country Escape
Denise C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Lekker wegbreek.

Die provinsiale pad is die laaste slegte ding wat jy sal ervaar by Gabrielshoek. Die binnehuis braai-area is heerlik ongeag die weer en 'n groot plus. Die eenheid was skoon en netjies. Die ontvangs hartlik.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dankbaar jul het dit geniet, jul was uitstekende gaste.

Gabrielshoek Country Escape
Riaan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Amazing country breakaway!

The lovely and well-appointed chalet has the most beautiful views, surrounded by rolling hills and dams. The huge indoor fireplace is a big bonus for cooking, braaiing or just chilling in front of a warm fire on cold nights. Our hosts, Andre and Andette were just amazing, and Oom André was kind enough to offer advice and lend a helping hand with our fly fishing escapades! Highly recommended for a safe and quiet holiday or weekend break away in a tranquil setting.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Thank you Riaan, you were a pleasure to host. Hopefully we will see you soon again.

Gabrielshoek Country Escape
Daan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S

Rustige, mooi omgewing.

Baie lekker vuurherd om die koue te verdryf.

Ronel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Asemrowend.

Alles was netjies en alles en meer daar om jou kuier heerlik te maak. Andre en sy dogter baie vriendelik, Andre geniet om kennis te deel oor die plaas en sy hond Boela die liefde vanself, hy vergesel jou op stappies en hou jou veilig en laggend met al sy manewales, hy het goed oor die weg gekom met ons twee scotties. Die omgewing is pragtig en die stilte nodig vir 'n moë siel. Hier kan jy beslis reset. Ek beveel beslis 'n 4x4 voertuig aan ek het dit met my Kia Soul gedoen maar was maar bietjie senuweeagtig. Maar vir daardie uitsig doen ek dit weer.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was geen moeite om jul te ontvang nie en ons hoop om jul weer te sien. Groete

Gabrielshoek Country Escape
Romandi W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romandi W

Spesiale plek vir spesiale tye!

Gabrielshoek is pragtig geleë, ons het die natuurskoon en rustigheid so baie geniet. Dit het kompleet gevoel of ons op ons eie stukkie plaas tussen die berge bly. Die kothuis was silwerskoon en is baie goed ingerig en daar is selfs 'n heining voor die kothuis waar die honde mooi toegmaak kan word, as nodig. Boela is 'n sagte reus en ons twee honde het dit so geniet om saam hom in die veld rond te hardloop. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle te ontvang.

Gabrielshoek Country Escape
Carla V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Dit was amazing!

Die kothuis is perfek uitgelê en die bly daar was net uit die boeke uit lekker. Andette is vreeslik vriendelik en help graag as mens vasbrand met iets. Die plaashonde is tog te oulik. Het ons meeste aande kom oppas en seker gemaak ons bly binne.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Jul was fantastiese gaste en ons hoop om jul gou weer te sien.

Gabrielshoek Country Escape
Heine O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine O

Stilte, ons het behoorlik herlaai!

Ons het seker die stilte die meesste geniet, en daarom so heerlik geslaap. Die mooiste uitsig in die vallei af, en jou oë kort-kort kan fokus op die mooi berge en rante rondom was hemels. Bobbejane met sononder hoor boggom, jakkalse ook gehoor. Die kothuis se vuurherd is 'n wenner. Ons gaan beslis Gabrielhoek weer besoek.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dit was heerlik om jul te verwelkom. Jul was puik gaste en ek is dankbaar jul het dit geniet. Kom gou weer!

Gabrielshoek Country Escape
Elbé O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé O

Heerlik "afgewen", gerus en die natuur geniet.

Die pad daarheen was net die uitdaging wat my man en my broer nodig gehad het om die pret met hulle viertrekvoertuie te geniet.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jul as gaste te onthaal by Gabrielshoek Country Escape.

Gabrielshoek Country Escape
Chantal H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H

Rustige, ongerepte natuurskoon.

Heerlik gekuier en rustig geslaap. Geluister na jakkalse se gehuil saans. Tot op die koppie gaan stap en die natuurskoon bewonder. Sal beslis weer kom kuier.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet en gerus. Sien jul weer.

Gabrielshoek Country Escape
Claus D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claus D

Vir 'n troue naby Lydenburg.

Ons het Gabrielshoek gekies vir ons verblyf vir 'n troue. Ons was bietjie gespanne oor die moeilike en slegte paaie, maar die eienaars het ons gerus gestel en in die middel van die nag uitgehelp toe ons in die modder vassit. Die plek is verskriklik mooi en het ons familie bietjie kans gegee om net te ontspan en asem te haal. Sal vir seker weer gaan kuier!

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Was net 'n plesier om jul te ontvang. Ek is bly jul het dit geniet.

Gabrielshoek Country Escape
Marieta G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta G

'n Heerlike paar dae.

Die huis is gerieflik en skoon. Ons het ons twee hondjies saamgeneem en hulle het dit baie geniet. Dit was in die middel van Desember maar lekker koud en reënerig. Die kaggelvuur het heeltyd gebrand en ons het sommer in die kaggel gebraai en potjie gemaak.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Was net 'n plesier om jul te ontvang.

Gabrielshoek Country Escape
Heslia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heslia V

Baie rustig en stil. Natuurskoon baie mooi. Afgesonderdheid was voedsel vir die siel.

Was heerlike wegkom van stadslawaai. Natuur is ongerep. Die kaggel in die kothuis (cottage) was 'n wenner! Heerlike wandelpaaie op die plaas. Baie gasvry ontvang en het die naweek vreeslik geniet. Sal 'n 4x4-voertuig aanbeveel.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Bly julle het dit geniet en dit was net 'n plesier om julle as gaste te ontvang.

Gabrielshoek Country Escape
Etienne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V

Die natuurskoon is awesome.

Ons het die stilte en natuurskoon baie geniet. Ons het ook lekker gesels met die eienaar. Die vivang was goed, maar bietjie duur per kg. Die pad na die plaas is baie sleg en kort aandag.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Hi Etienne

Dankbaar jul het dit geniet.

Ongelukkig kan ons niks aan die provinsiale grond pad se toestand doen nie. Ons rapporteer die toestand egter gereeld by die plaaslike paaie department om seker te maak hul kom die pad skraap, maar dit gebeur slegs eenmal 'n jaar.

Ons vra geen tarrief vir "catch and release" van forrel nie, maar ons per kg tarrief indien jy 'n vis wil hou is inlyn met die gemiddelde prys per kg vir die omgewing. Die tarriewe word beinvloed deur die koste per kg by forrel plase waar ons die vis aankoop, asook die vervoer van die vis na Gabrielshoek.

Groete
Andette

Gabrielshoek Country Escape
Christa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Wonderlike, rustige plekkie in die ongerepte natuur.

As plantkundige, was die ongelooflike groot hoeveelheid plante in die direkte omgewing van die huisie, 'n lushof.

Zenia G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenia G

Rustig, privaat, natuurskoon.

Ons het 'n lekker rustige naweek gehad. Lekker gestap en die natuurskoon geniet. My honde het hulle gate uit geniet. Sal definitief aanbeveel vir enige een wat wil gaan ontspan en weg kom van die gehaas van die allerdaagse lewe. Baie dankie aan Andre en Andette vir julle gasvryheid, ons sien julle gou weer.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dit was net 'n plesier Zenia. Hoop jul het 'n lekker feestyd.

Gabrielshoek Country Escape
Piet V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Hemels, een van my beste vakansies.

Oom Andre en sy dogter is pragtige mense en so liefdevol. Hulle laat 'n mens so tuis voel. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Gabrielshoek Country Escape se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Gabrielshoek Country Escape
Leon S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie rustig, lekker visvang en aandkaggel.

Sal weer gaan, baie lekker saam jou diere, baie privaat en lekker visvang, ook die kaggel is 'n plus.

Sharon C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Lovely, quiet place to relax.

We really enjoyed our stay. It's tranquil and quiet and very relaxing. The cottage is so well-equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, rustige plek om te ontspan.

Ons het regtig ons verblyf geniet. Dit is rustig en stil en baie ontspannend. Die huisie is so goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helene D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene D

Uitsonderlike rus!

Wat ‘n verrassing! Ons is verkwik na siel, gees en liggaam. André is ‘n wonderlike gasheer, het ons veilig beduie tot daar, vir oormaat hout gesorg om die koue te trotseer, heerlike elektriese lakens en verwarmer in badkamer. Baie dankie - ons kom weer!

Annemarie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Ongelooflik.

Waarde vir geld waar mens jou skoene uitskop en jou sielsrus kry.

Stephanie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie M

Naweek-wegbreek met honde.

Ons het heerlik gebly by Gabrielshoek. Ons 2 honde het hulself gate uit geniet en my man het heerlik visgevang. Pragtige plaas om te gaan stap en die uitsig is asemrowend. Die huisie was baie goed toegerus en ons was beïndruk met hoe skoon en netjies dit was. Regtig 'n plesier. Die kaggel is een van die lekkerste dele van die huis en het dit heerlik snoesig gemaak op 'n koue reënerige naweek. Die stukkie grondpad na die plaas toe is regtig net vir hoë voertuie, maar ons was gewaarsku daarteen. Daar is ook 'n alternatiewe langer, maar veiliger roete aangebied.

Barend G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend G

Baie, baie lekker.

Vir 'n naweek wegbreek is dit 10/10.

Gerhard V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Dit was ongelooflik mooi en baie rustig veral as jy net wil ontspan en die diere lewe wil geniet.

Ons het dit baie geniet lekker gaan stap en die binnehuise kaggel geniet en die rustigheid.

Nadia V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V

Vir rus en vrede!

Wonderlike plek om net te rus!

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1udjH2xxBe8F8xeXejqfcSxvmvegDEibuqs7F4hkEj7gaxCjAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 Gabrielshoek Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.187563384674 30.257867606854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang