Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabrielshoek Country Escape

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Linda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Perfekte wegbreek! Hier kan enige mens weer homself vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Heerlik! Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Pragtige natuur. Vir 'n wegbreek in die natuur en vir vlieghengel kan ek Gabrielshoek Country Escape sterk aanbeveel en vir Andre se gasvryheid. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Gasvrye plaas eienaar, netjiese verblyf en goeie visvang. Baie lekker gebly, alles was netjies en beskikbaar. Plaas eienaar was gasvry en behulpsaam. Visvang was ook 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Rustige wegbreek naweek - let egter op na die 4x4 vereiste. N heerlike, rustige wegbreek naweek. Netjiese, skoon kothuis, goed toegerus met alles wat mens mag nodig hê. Genoegsame kaggelhout is verskaf om die winterkoue te verdryf. Gasvrye en hulpvaardige diens van Andette en Andre. Let egter op dat die kortste pad 3km grondpad insluit wat definitief net vir n 4x4 motor geskik is. Ons het egter die pad n paar keer gery om in te gaan Dullstroom toe en heeltemal doenbaar as mens dit stadig vat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette P
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Ongelooflike ervaring. Dit was 'n heerlike naweek op die plaas! Verblyf is skoon en netjies. Heerlike kaggel binne. Als wat mens nodig het, is daar. Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam, akkomoderend en gesellig, help selfs seker maak jy vang daai trout! Het bruin en rainbow trout gevang. Dit was ons tweede keer daar en gaan vir seker weer. Die honde het dit ook baie geniet en dit was so lekker om hulle saam te vat. Ons sal dit vir enige iemand voorstel wat die buitelewe, rustigheid, mooi landskap en lekker trout vang wil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andette
Gabrielshoek Country Escape
Dankie vir die terugvoer, jul was eerste klas gaste Sien jul weer!

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Goed toegerus en skoon. Baie lekker en rustig. Lekker vis gevang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Netjiese plek met baie mooi uitsig. Baie rustig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica L
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Rustig, koel, lekker! Net ek en my twee seuns was so lekker! Ma kon rus en die seuns was so gelukkig en vermaak deur die vriendelike, geduldige oom wat vir my 'n geskenk van rus gegee het. Ek weet nie wie dit meer geniet het nie - ek, die seuns, of ons drie klein hondjies nie. Ons het die vryheid van plaaslewe ontdek. Al wat ek wil laat weet, is maak seker dat jy die regte pad ry. Hoewel ek 'n 4x4 het, was die grondpad rof en mens moet weet wat jy doen. Dit is 'n pad en 'n half, maar ons het darem 'n groot avontuur gehad en stories om te vertel. Ek sal sterk aanbeveel om eerder die ompad te vat, die pad is BAIE moeiliker en dis nie veel verder nie. Maar alles saam was vreeslik lekker!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Rustig, rus vir die siel. Ons het dit baie geniet. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1udjH2xxBe8F8xeXejqfcSxvmvegDEibuqs7F4hkEj7gaxCjAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Gabrielshoek Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.187563384674 30.257867606854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang