Gabrielshoek Country Escape
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2024 tot 8 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 100R1 785 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Gabrielshoek Country Escape bied vreedsame verblyf op 'n 450 hektaar-plaas in die Steenkampsberge. Dit is ideaal vir vissermanne, natuurliefhebbers, en gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreekplekkie.
Dié losstaande, privaat kothuis staan tussen 2 damme. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. 2 enkelbeddens is in die solder beskikbaar. Daar is 'n stort, bad, wasbak en toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het genoeg sitplek en daar is gerieflike rusbanke, 'n kaggel en 'n radio in die sitkamer.
Gabrielshoek Country Escape het 'n pragtige uitsig oor die vallei en daar is braaigeriewe vir gaste.
Aktiwiteite op die plaas sluit kunsvlieghengel in 2 van die 4 damme, pragtige voetslaan- en bergfietsroetes, asook voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Gabrielshoek Country Escape het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gabrielshoek Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang