Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gabus Game Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Peter W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

'n Pragtige oase in 'n verlate omgewing waar jy tuis en rustig kan voel. Heerlike kuier by die plek. Daar is baie te doen, selfs vir kleiner kinders. Kamers is gerieflik. Kos is uitstekend. Vriendelike en professionele diens. Eienaars betrokke in bestuur en baie goeie personeel. Heerlike buiteareas en kuierplek. Kroegie lekker gesellig met verskillende opsies, insluitend heerlike koffie. Mens moet eintlik twee dae bly, want hier kan jy behoorlik afskakel op pad noorde toe of terug. Beslis 'n kuier werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Goeie stop op pad terug van Caprivi. Skoon en netjiese kampplekkie met 'n uitsig oor die diere.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Lekker ontspan. Ons het lekker ontspan in 'n rustige omgewing met die waterpunt waar die diere kom wei en water drink. Ablusiegeriewe is voldoende en netjies. Kampering is oulik. Eienaars is vriendelik en behulpsaam en jy kry wat op internet belowe word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mr E
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Rooms all face the waterhole. Great place to stay and see wildlife. As far as I could tell, every room faces the waterhole including the restaurant so you are always able to see the animals coming and going. Did the safari drive and that was also good for seeing a variety of animals and birds. The food was also excellent. The rooms were great, WiFi good. Staff friendly and eager to please. Definitely recommending this place to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harald / Heidi
Gabus Game Ranch
Thank you so much for your review Vincent! We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harald / Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gabus Plaas 52, Otavi, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg0l8RZ5QH1LJB01HGy4htubF4jfoPo0H6ic2KU6jqCpZwEW7NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 020 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Gabus 52 Otavi 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -19.5525566 17.3077888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang