Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GaDuTe

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 150 R863 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

GaDuTe is 'n selfsorgwoonstel in 'n doodloopstraat in Garsfontein, Pretoria-Oos. Hierdie verblyf bied 'n huislike atmosfeer en is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is lekker naby al die groter hospitale in die ooste geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping, 'n leefarea op die onderste verdieping met 'n ekstra enkelbed en 'n driekwartbed, 'n badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die ruim slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte, 'n etenstafel en 'n toegewyde werksarea. Die slaapkamer het 'n en suite-toilet. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 2 gemaklike rusbanke, 1 enkelbed, driekwartbed en 'n platskerm-TV. Beperkte sonkrag is beskikbaar en voorsien krag aan die ligte tydens beurtkrag. WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Die groot stoep het buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek agter geslote hekke met 'n privaat ingang is beskikbaar. Daar is 'n winkelsentrum naby die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bernice C
5.0
Rustig hulpvaardig. Dit was heerlik en ek het die vinnige hulp waardeer op so kort kennisgewing!
Sep 2024
Zelda B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie area. Baie lekker gebly. Baie mooi.
Sep 2024
Elmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, waarde vir geld en baie behulpsaam. Ons het lekker gebly.
Sep 2024
Jacques B
5.0
Net wat ons nodig gehad het. Die verblyf was goed.
Jul 2024
Tanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfy and secured. Comfy and felt secure. Love the decor.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink GaDuTe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R863
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R863
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernice Place 689, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3e0064c9a71ca2b7c63e4d4933bcac5c762f86bdafa46f3f7b4bd687ac69bb4876f5e5717cff8c1e9d54f88565ce30a3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R863 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 689 Bernice Place Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7940368 28.3109226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang