Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaggle Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Frans G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend! 'n Lieflike plek. Ons het heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Gaggle Inn
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te gehad het vir die koorfees. Sien uit na julle volgende verblyf.

Ernest N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustig, skoon en gemaklik. Ons het baie lekker gebly en baie gemaklik op 'n wonderlike bed geslaap. Ons eenheid was netjies en dit is heerlik stil en rustig daar. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek! Baie rustig, veilig en privaat. Sal enige tyd aanbeveel. Dankie. Wat 'n pragtige plek! Net wat ons nodig gehad het na die lang pad. Baie rustig, veilig en privaat. Die kamer waar ons in oornag het was pragtig en baie gerieflik. Ons het baie tuis gevoel en kon rustig buite die huisie braai. Sal vir seker die verblyf aanbeveel en elke keer oppad met vakansie daar inboek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Gaggle Inn
Baie dankie Martie, dis was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende oorbly.

Christa R
1 nag
5.0
Jan 2024

Defnitief 'n lekker plekkie om te beleef. Pragtige plekkie en nie te ver vanaf die N1 wat dit maklik maak om by te kom. Hulle was behulpsaam met al my navrae en vereistes. Kan defnitief hul ontbyt bestel as jul daar bly, dit was heerlik en defnitief die prys werd. Het ons met ope arms ontvang en ons sommer vinnig laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Gaggle Inn
Baie bly julle het ons pragtige lodge geniet en die ontbyt.

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Skoon en netjies en veilig. Lekker gebly vir die Bokkie week. Skoon en netjies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter. E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Convenient stopover for our travel requirements. Clean, secure and comfortable. Satisfying. All our requirements were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter. E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Will stay there again. I am pleased to note that they have addressed the washing of crockery and cutlery issue I had by installing sinks in the kitchen area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantel
Gaggle Inn
Hello Ben, dankie ons is tans besig om wasboeke in die 3 eenhede te sit wat nie het nie.

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige oornag naby N1. Gaggle Inn is op 'n goeie plek geleë, weg van die dorp, maklike toegang na die N1. Skoon eenheid, lekker rustig en nie op 'n knop nie. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Gaggle Inn
Dankie vir die wonderlike terugvoer.

Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Goeie keuse gewees vir oornagstop. Pragtige rietdakhuisies in 'n landelike omgewing, maar naby genoeg aan die sakekern vir nodige inkopies. Ons was aangenaam verras met die ligging van Gaggle Inn, asook die smaakvol gemubileerde huisie. Sal beslis weer hier bly as ons in die omgewing is. Deffinitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Gaggle Inn
Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien uit na u volgende verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.621476283533 27.285577642956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang