Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaggle Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 74 resensies vir Gaggle Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frans G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Uitstekend!

'n Lieflike plek. Ons het heerlik gebly en geslaap.

Gaggle Inn se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te gehad het vir die koorfees. Sien uit na julle volgende verblyf.

Gaggle Inn
Ernest N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest N

Baie rustig, skoon en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly en baie gemaklik op 'n wonderlike bed geslaap. Ons eenheid was netjies en dit is heerlik stil en rustig daar. Ons sal beslis weer daar oornag.

Martie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Pragtige plek! Baie rustig, veilig en privaat. Sal enige tyd aanbeveel. Dankie.

Wat 'n pragtige plek! Net wat ons nodig gehad het na die lang pad. Baie rustig, veilig en privaat. Die kamer waar ons in oornag het was pragtig en baie gerieflik. Ons het baie tuis gevoel en kon rustig buite die huisie braai. Sal vir seker die verblyf aanbeveel en elke keer oppad met vakansie daar inboek. Baie dankie.

Gaggle Inn se terugvoer

Baie dankie Martie, dis was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende oorbly.

Gaggle Inn
Christa R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R

Defnitief 'n lekker plekkie om te beleef.

Pragtige plekkie en nie te ver vanaf die N1 wat dit maklik maak om by te kom. Hulle was behulpsaam met al my navrae en vereistes. Kan defnitief hul ontbyt bestel as jul daar bly, dit was heerlik en defnitief die prys werd. Het ons met ope arms ontvang en ons sommer vinnig laat tuis voel.

Gaggle Inn se terugvoer

Baie bly julle het ons pragtige lodge geniet en die ontbyt.

Gaggle Inn
Jan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Skoon en netjies en veilig.

Lekker gebly vir die Bokkie week. Skoon en netjies. Dankie.

Peter. E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter. E

Convenient stopover for our travel requirements. Clean, secure and comfortable.

Satisfying. All our requirements were met.

Peter. E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter. E

Will stay there again.

I am pleased to note that they have addressed the washing of crockery and cutlery issue I had by installing sinks in the kitchen area.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anneke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Rustige oornag naby N1.

Gaggle Inn is op 'n goeie plek geleë, weg van die dorp, maklike toegang na die N1. Skoon eenheid, lekker rustig en nie op 'n knop nie. Baie privaat.

Gaggle Inn se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer.

Gaggle Inn
Guillaume Jacobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume Jacobus O

Goeie keuse gewees vir oornagstop. Pragtige rietdakhuisies in 'n landelike omgewing, maar naby genoeg aan die sakekern vir nodige inkopies.

Ons was aangenaam verras met die ligging van Gaggle Inn, asook die smaakvol gemubileerde huisie. Sal beslis weer hier bly as ons in die omgewing is. Deffinitief waarde vir geld.

Gaggle Inn se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien uit na u volgende verblyf.

Gaggle Inn
Willie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O

Baie privaat en netjies.

Maklik om te bespreek by aankoms. Baie lekker gebly, bed se matras net baie hard. Baie dankie.

Karin H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Heerlike, gerieflike oornagplek.

Baie gerieflik ingerig met gemaklike rusbanke en baie pakplek vir bagasie. Netjies en skoon. Sal beslis weer hier aandoen.

Anton K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Veilige oornagstop.

Ek sal aanbeveel dat daar noodligte verskaf word vir tye wanneer daar kragonderbrekings is.

Gaggle Inn se terugvoer

Anton, dankie vir die terugvoer. Ons het reeds aandag gegee aan die ligte wat u genoem het.

Gaggle Inn
Bert G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert G

Vriendelike ontvangs.

Gemaklike plek om te oornag.

Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Netjies en skoon.

Netjies, vriendelik en behulpsaam.

Annette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Voldoende.

Sentrale ligging is ideaal.

Gaggle Inn se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Annette.

Gaggle Inn
Gerhard K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Baie aangenaam, privaat en ideaal.

Ideale oornagplek vir vriende, families en besigheid.

Gaggle Inn se terugvoer

Dankie vir 'n aangename terugvoer

Gaggle Inn
Peter. E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter. E

Always enjoy our stopovers there.

I wrote to the owner about some concerns that I had relating to the maintenance not being what it should be and about the lack of washing-up facilities in the room. The owner has been in touch with me and I believe that he is attending to them.

Frederik V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frederik V

Glad nie lekker nie.

Ons het glad nie lekker gebly nie. Daar is 'n vlermuisnes in die eenheid en kon heel nag niks slaap met hulle wat daar rond gevlieg het nie.

Gaggle Inn se terugvoer

Ons is jammer om te verneem van die vlermuise wat u gepla het. Wees verseker dat ons hier is om u te akkommodeer in enige manier, graag volgende keer skakel ons dadelik en ons sal u na 'n ander eenheid skuif.

Gaggle Inn
Vanessa T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa T

Veiligheid in gevaar gestel.

Eerstens was on na verkeerde eenheid geneem wat slegs 2 mense huisves en ons is 'n gesin van 4. Tweedens, was ons na 'n ander eenheid geneem en die deur kon nie sluit nie. Maintenance ou het uitgekom, maar kon nie die deur regmaak nie. Ons maar geslaap met stoele voor die deur. Glad nie gelukkig met die no care attitude van hulle nie.

Marelize V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Hoogs aanbeveel! Netjies, mooi, skoon, kon nie vir beter vra.

Hierdie is 'n juweel van 'n plek. Die ontvangs was ongelooflik en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Nhlanhla M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla M

The place is clean and the owner was so welcoming. I'm definitely coming on Easter again. Thank you, Jackie.

The only thing that scared me was the roaring of the lion. The place is awesome.

Anton K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K

Baie goeie oornagstop.

Veilig en naby hoofpad, maar sonder padgeraas.

Hendrik V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Lekker oornagstop.

Vriendelike ontvangs en die omgewing is stil en rustig. Ideaal vir oornag op die langpad. Die gebrul van leeus in die verte of naburige plaas, was onverwags en interessant.

Gaggle Inn se terugvoer

Goeiedag
Dankie dat u die tyd geneem het om Gaggle Inn te evalueer. Dit was vir ons n voorreg om jul as gaste te huisves.
Ons waardeer u eerlikheid, en sal daarvan gebruik maak tot verbeteringe.
Sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike Groete
Zandra

Gaggle Inn
Dianne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne B

Lovely stay, safe space to walk around.

Lovely stay, friendly host, good area to walk around after long trip. Comfortable and clean chalet.

Pieter D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Kamer was baie netjies en smaakvol.

Die kamer kon wel doen met 'n wasbak by die skottelgoed.

Marié D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié D

Ons baie lekker gebly!

Ons sal vir seker weer daar bly!

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Aangenaam.

Baie keurige huisies. Al die geriewe wat nodig is as jy selfsorg verkies. Jy het ook die opsie van 'n restaurant op die perseel. Sommige huise het ook WiFi - vra daarvoor anders kry jy dalk een daarsonder soos in my geval. Die TV-kanale is baie beperk - moenie te veel verwag daarvan nie.

Gaggle Inn se terugvoer

Middag
Hoop ons sien julle weer.
Dankie
Jackie

Gaggle Inn
Anna H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Mooi en rustig

Baie mooi plek. Vriendelike, hulpvaardige en goeie diens van die eienaar af.

Gaggle Inn se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Gaggle Inn
Wayne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Aangenaam verras.

Meer as wat ons verwag het vir ’n oornag. Baie netjies en al die basiese benodigdhede was beskikbaar.

Gaggle Inn se terugvoer

Baie dankie ons baie bly sien julle weer.

Gaggle Inn
Pine P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Goeie en veilige blyplek. Lekker buite die dorp met "kamp"-atmosfeer.

Het nou reeds 3 keer hierdie jaar daar gebly en sal beslis weer terugkom.

Gaggle Inn se terugvoer

Middag Pine

Baie dankie vir jou resensie.

Jackie

Gaggle Inn
Sonja S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Netjiese, gerieflike en veilige verblyf.

Ek en my man en ons vierbeenkind, het ons verblyf by Gaggle Inn baie geniet. Die hoenders en ganse wat ons vriendelik gegroet het, was 'n gawe verwelkomingskomittee. Ons sal weer hier oorbly.

Gaggle Inn se terugvoer

Middag
Baie dankie ons sien julle weer.
Dankie
Jackie

Gaggle Inn
Kate W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate W

A perfect spot to break the long road home.

Clean, cosy comfortable. A welcome spot on a cold winter night. A perfect location for the N1 traveler needing a rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Perfekte plekkie om die lang pad huis toe te onderbreek.

Skoon, knus en gemaklik. 'n Welkome plekkie op 'n koue wintersaand. 'n Perfekte ligging vir die N1-reisiger wat rus nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Betsie C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie C

Nommerpas vir ons oornagbehoeftes as ons op reis is.

Flinke, vriendelike diens, baie netjies en skoon en op 'n baie gerieflike plek as mens op reis is en wil oornag.

Nadia B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B

Asemroowend mooi.

Baie goeie diens en gasvryheid.

Gaggle Inn se terugvoer

Middag Heinrich,

Baie dankie, hoop ons sien weer gou.

Dankie,
Jackie

Gaggle Inn
Izak D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Lekker, rustige aand.

Heel goeie keuse vir 'n aand se oorslaap.

Minda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minda G

Baie lekker plekkie, ideaal vir oorslaap op pad Kaap toe.

Die bed se matras was nie lekker nie, moet vervang word.

Peter. E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter. E

Clean, conveniently located, secure and fit for purpose.

Second stay at Gaggle Inn. Conveniently located for my travel purposes. Clean accommodation. Maintenance slipping.

Gaggle Inn se terugvoer

Middag
Baie dankie vir u verblyf sien weer.
Dankie
Jackie

Gaggle Inn
Niall D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Niall D

Mooi. Rustige omgewing.

Warm water was net net warm genoeg vir stort. Te koud vir bad. Meubels onprakties. Als oud. Bed het lekker geslaap maar geraas as jy draai of opstaan om toilet toe te gaan.

Jayden-lee R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayden-lee R

Very good.

Good and economic. Value for money.

Gaggle Inn se terugvoer

Good day,
Thanks see you again.
Thanks
Jackie

Gaggle Inn
Loekie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Loekie V

Nie soos op die fotos nie.

Misleidende advertensie. Ons het die Deluxe-eenheid gekies met 'n stort. Toe kry ons 'n standaard eenheid met 'n bad. Met 'n stort binne in die bad. Baie onprakties en moeilik om in te klim en gevaarlik glad. Geen badkamermatjies nie. Toiletpapier was nie aangevul nie. Daar is te veel ligte (baie helder) in die eenheid wat almal op dieselfde skakelaar werk. Alhoewel hulle gratis WiFi adverteer, is dit slegs beskikbaar in die eetsaal van die kompleks. Haardroër is beskikbaar op versoek by die kantoor. Stoele en tafeltjie onder die afdak was baie vuil bemors deur die voëltjies - ons kon nie op hulle sit nie.

Gaggle Inn se terugvoer

Middag

Ons maak seker voor 'n klient inboek dat alles skoon is. Die chalet waar die klient geslaap het is met n bad en stort ineen. Daar hang 'n badkamer maatjie oor die bad. Ons vra onverskoning vir die ongerief , ons vra net van ons kant af, dat as daar probleme is dit by bestuur aangegee word.

Dankie.

Gaggle Inn
Beneste D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Beneste D

Plekkies was baie netjies en skoon. Fantasties, rustig.

Ons wat van die stad af kom was so bietjie skrikkerig met die heining om die perseel, maar wel, dit was geëlektrifiseerd. Verder is dit 'n baie mooi en skoon plekkie en ons sal weer kom kuier.

Kara P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kara P

Netjiese chalet.

Die chalet is baie netjies met 'n baie lekker groot bed, stoepie om buite te sit. Al wat gepla het is dat hulle nie van ons geweet het nie, al was alles klaar betaal moes toe gaan kyk of die blyplek reg is en die geyser aansit. Sal weer daar bly.

Gaggle Inn se terugvoer

Gaggle Greetings,

We are so happy that your stay with us was good.

Sorry for your unfavourable welcome.
We always check the rooms with every booking to ensure that everything is ok.
Due to the high electricity rates we switch off our geysers between bookings, I am sure you understand.

We are looking forward to your next stay.
Please contact me before your arrival.

Jackie

Gaggle Inn
Henriette S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

Nice place to stay.

I loved the place. It is quiet and relaxing and I will be staying there anytime.

Hennie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitmuntend!

Persoonlike aandag van bestuur laat mens dadelik tuis voel. Kamer netjies met als wat 'n mens nodig het. Stil en rustig! Heerlikste ontbyt!

Marieta P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta P

Baie netjies. Baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer hier kom oorslaap.

Sien sterre.

Michelle B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie netjiese en veilige blyplek met prag kamers.

Ek is vriendelik ontvang deur Dewald ten spyte van my laat aankoms. Die blyplek is ideaal geleë langs die N1 net buite Kroonstad en die geriewe in die kamer was besonders stylvol en skoon. Het ook 'n heerlike ontbyt met vrugtekelkie ontvang die volgende oggend.

Marthinus (grizzly) P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus (grizzly) P

Besonders netjies, skoon en gemaklik.

Baie dankie aan die gashere. Dit is besonderse lekker plek om te oornag. Dit is skoon en netjies, die bed slaap lekker en daar is genoeg spasie vir alles. Ons het sommer ekstra aand oorgeslaap.

Theo Y - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo Y

Heerlike stilte en ontspannend.

Dis net jammer daar word nie ontbyt oor naweke aangebied nie.

Gaggle Inn se terugvoer

Dagse Theo. As julle weer verby kom dan maak Gaggle Inn vir julle n heerlike ontbyt oor naweke.
Dankie vir die terugvoer.

Gaggle Inn
Ross N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross N

Perfect for what we needed.

Perfect for our needs. Design of the unit was a bit strange, odd corners cut off in the rooms and bathroom light switch was in the middle of the one bedroom above the bed, weird as the bathroom was in the room next door. Decor wasn't lovely. Saying that, the unit was very clean and comfortable. Dawid was extremely polite and friendly and the whole place was neat and tidy. For our needs the place was perfect and would book again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Ideaal vir ons behoeftes. Die ontwerp van die eenheid was 'n bietjie vreemd, vreemde hoeke afgesny in die kamers en die badkamer se ligskakelaar was in die middel van die een slaapkamer bokant die bed, vreem, aangesien die badkamer in die kamer langsaan was. Dekor was nie wonderlik nie. Afgesien daarvan, was die eenheid baie skoon en gemaklik. Dawid was uiters beleefd en vriendelik en die hele plek was netjies. Vir ons behoeftes was die plek perfek en ons sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gaggle Inn se terugvoer

Thank you for booking at Gaggle Inn.
That light switch is definitely going to be moved. Thanks for the advice.
Gaggle greetings

Gaggle Inn
Hennie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Baie vriendelike diens en pragtige akkommodasie.

Sien sterre.

Colin L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colin L

Good.

Will recommend for family and friends.

Rhudie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhudie S

Raserig, ander gaste respekteer nie ander mense nie. Krag was meeste van tyd af, baie onveilig gevoel, hek was heeltyd oop.

Oor naweke is daar partytjies aan wat geen respek het vir ander gaste, reëls geld nie vir hulle nie, spoedperk is 30 km/h, geld nie vir partytjiegangers nie, moet luister hoe hulle enjins opref en harde musiek speel terwyl reëls nie harde musiek toelaat nie. Baie onveilig gevoel oor die hek nie kon toemaak nie, 80% van naweek was die krag af. Ons het maar besluit om op te pak en baie vroeg te ry.

Gaggle Inn se terugvoer

Hieroor is ek as eienaar rooi in die gesig, van skaamte en van kwaad. As 'n reël sal dit nooit toegelaat word nie, maar ek was uitstedig en die persoon aan diens is daaroor aangespreek en beter opgelei.

Kontak my asb. direk sodat ek vir julle 'n terugbetaling kan doen vir die ongerief.

Groete,
Dewaldt Cronje

Gaggle Inn
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Francois B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Francois B

Glad it's over.

Not great and although it was load shedding they were not geared to assist with candles, 2 pin plugs, etc. There were also no hot water when we arrived to take a shower. The units were also on the side of the road with a lot of noise irrespective of camp not moving.

Gaggle Inn se terugvoer

All our units have been fitted with battery operated lights and one of our wall plugs can accommodate twin plugs USB and standard plugs.
We do apologize for your inconvenience.

Gaggle greetings
Dewaldt Cronje

Gaggle Inn
Gerda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Aangenaam verras.

Waarde vir geld, sal aanbeveel vir verblyf as mens op reis is.

Garth V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth V

Comfortable stay.

Excellent service, very friendly hospitality and neat amenities.

Liezel N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Wonderlik.

Baie netjiese, skoon plekkie en lekker privaat. Dewald is baie aangename vriendelike mens. Die ontbyt was ook heerlik! Regtig goeie waarde vir geld!

Francois R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Gemaklik, veilig, netjies en privaat in 'n vrystaande eenheid wat smaakvol en volledig toegerus is.

Gemaklik, veilig, netjies en privaat in 'n vrystaande eenheid wat smaakvol en volledig toegerus is. Die eienaar van Gaggle Inn het ons persoonlik in- en uitgeklok en seker gemaak ons is gemaklik. Vriendelike diens in 'n baie netjiese oord.

Ramona M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M

Baie baie netjies en mooi.

Baie baie mooi. Alles wat n mens nodig het. Lekker gebly. En glad nie duur nie.

Erica M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M

'n Mens voel welkom en die plek het 'n warm atmosfeer.

Kan enige persoon aanbeveel om Gaggle Inn te gebruik.

Ria V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Aangenaam.

Goed ontvang, lekker geslaap en mooi omgewing. Sal enige tyd aanbeveel en sekerlik weer in die toekoms daar gaan slaap.

Krause V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krause V

Netjies, skoon, ruim en gemoedelik.

Gawe akkommodasie net buite die dorp se rumoer.

Clayton A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clayton A

If you’re looking for a place where you can just shut down and forget about everything else around you, this is definitely it!

The place is calming, peaceful and relaxing. The owner makes a mean breakfast and hospitality is definitely key. If you’re looking for a place where you can just shut down and forget about everything else around you, this is definitely it! I would recommend this place to anyone anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

As jy op soek is na 'n plek waar jy net kan afsluit en alles anders om jou vergeet, is dit beslis dit!

Die plek is kalm, rustig en ontspannend. Die eienaar maak 'n heerlike ontbyt en gasvryheid is beslis tops. As jy op soek is na 'n plek waar jy net kan afsluit en alles anders om jou vergeet, is dit beslis dit! Ek sal hierdie plek aan enige iemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kevin C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin C

A nice, clean place to stay if you are passing through.

I will definitely stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Nice, skoon plek om te bly as jy deurry.

Sal definitief weer hier by.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hesté O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hesté O

Dit was die perfekte plek vir een aand se oorslaap!

As ek enige voorstelle kan maak: groter badhanddoeke!

Gaggle Inn se terugvoer

Dankie vir die voorstel. Ons het sommer dadelik aandag daaraan gegee.

Gaggle Inn
Belinda C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Aangenaam verras.

Die kwaliteit vir die prys was baie goed. Veiligheid is goed, sal net 'n sekuriteitswag vir die nag verkies.

Gaggle Inn se terugvoer

Dankie vir julle kommentaar, ons waardeer alle terugvoer opreg. Die wag sal verseker in nabye toekoms realiseer. Tans het ons n reaksie groep wat diens doen in die omgewing wat baie effektief is.Hoop om julle spoedig weer te sien.

Gaggle Inn
Peter. E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter. E

A very comfortable unit, with everything you need for a good night's rest.

I can recommend the Gaggle Inn. The units are new and well appointed. The beds comfortable. I will definitely use them again when requiring accommodation in Kroonstad. Some suggestions for the units currently being built: Place a sink in the kitchen area. I do not like washing up in the bathroom. For average height people the TV is positioned in an awkward spot, which resulted in me bumping my head 3 times. Have someone at the gate to welcome guests who have already booked. We had to phone to get them to send someone from somewhere to unlock the gates and give us our keys.

Carel V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Vriendelike ontvangs en kamers skoon en netjies.

Naamborde wys steeds Red Bishop en nog nie Gaggle Inn nie, ontbyt is nog nie beskikbaar soos aangedui nie. 'n Opwasbak in die kombuisie sou meer gerieflik wees, dit was nogal vreemd om die koppies in die badkamer te was.

Adri H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri H

Gerieflik.

Dit netjies, gerieflik en plaasatmosfeer, sal definitief weer gaan.

Martie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Fantasies gewees, vriendelike personeel en eienaar, pragtige plek skoon en netjies!

Ek beveel Gaggle Inn aan vir enige iemand, bekostigbaar, skoon, netjies, uit die boeke!

Stephanie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Goeie waarde vir geld.

Die eienaars moet net asseblief nuwe borde met die pleknaam aanbring, seker maak daar is twee korrekte en bereikbare telefoonnommers beskikbaar, en toegangsbeheer aanbring wat prakties is.

Debbie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie B

Dit was voldoende vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het.

Nog 'n nuwe plek en kort beslis 'n swembad vir Kroonstad se warm dae.

Chantal V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal V

Aangename, luukse verblyf.

Baie netjies en stylvol. Krag / water kombinasie is 'n probleem maar sal definitief weer gaan!

Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.621476283533 27.285577642956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang