Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaggle Inn

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R880 R792 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gaggle Inn is 'n bekoorlike lodge net buite Kroonstad en is 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp en is langs die Shell Ultra City-uitgang op die N1.

Die 4 Luukse en 9 Deluxe losstaande chalets het elk 'n slaapkamer en 'n en-suite badkamer. Daar is 10 eenhede met 'n koninggrootte-bed en die ander het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamers het elk óf 'n bad, óf stort. Verder het elke chalet ook 'n TV met Openview, 'n mikrogolfoond en yskassie. Die Luukse chalets het lugversorging.

Daar is 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Erfenis Dam Natuurreservaat, Vredefortkoepel en Boskoppie Leeu- en Tierreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Frans G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! 'n Lieflike plek. Ons het heerlik gebly en geslaap.
Aug 2024
Ernest N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, skoon en gemaklik. Ons het baie lekker gebly en baie gemaklik op 'n wonderlike bed geslaap. Ons eenheid was netjies en dit is heerlik sti...
Sien meer
Mei 2024
Martie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek! Baie rustig, veilig en privaat. Sal enige tyd aanbeveel. Dankie. Wat 'n pragtige plek! Net wat ons nodig gehad het na die lang pad. Bai...
Sien meer
Apr 2024
Christa R
5.0
Defnitief 'n lekker plekkie om te beleef. Pragtige plekkie en nie te ver vanaf die N1 wat dit maklik maak om by te kom. Hulle was behulpsaam met al my...
Sien meer
Jan 2024
Anneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oornag naby N1. Gaggle Inn is op 'n goeie plek geleë, weg van die dorp, maklike toegang na die N1. Skoon eenheid, lekker rustig en nie op 'n k...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Gaggle Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R880 R792
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.621476283533 27.285577642956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang