Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaikou Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Candice T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was fabulous. Loved how warm and welcoming the front of the house was. Beautiful stay. Everything was perfect. Would definitely go back in a heartbeat. Keep it up, guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Verskriklik aangenaam verras en pragtige ligging. Lekker gekuier, nie veel wat kan verbeter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

'n Fantastiese wegbreek uit die besige stad. Die perfekte plek om te bly vir die verkenning van 'n nuwe dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Baie mooi natuur by Gaikou Lodge. Lekker gebly. Daar is net 'n misverstand oor bespreking, beskrywing wys 2 enkelkamers, maar dit is net een kamer met 2 enkelbedden.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriët
Gaikou Lodge
Goeie more Johan Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek sal gaan kyk na ons beskrywing om seker te maak dit gebeur nie weer nie. Mooi dag vir u Estelle

Dean Y
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Stunning location, excellent staff. Absolutely beautiful location and management and staff went out of their way to make our stay incredible - thanks so much for helping me with the braai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henriët
Gaikou Lodge
Dear Dean Thank you for your review. I will share your feedback with my team. We look forward to welcoming you back to Gaikou Lodge in the near future. Kind regards, Estelle

Charl L
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Rip-off. Unit was unacceptable: the bath was used and not cleaned. There were spiders and webs everywhere. Worst of all, there was a foul smell in the unit. Breakfast and views were very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Henriët
Gaikou Lodge
Dear Charl I trust you are well. Charl, I would like to sincerely apologise for the poor condition in which you received the room you and your wife stayed in. I know this email should have been answered immediately upon receiving and for that I am truly sorry. I have been appointed as the new General Manager of Gaikou Lodge and given strict instructions to up the service quality and standards of the lodge. I started yesterday and can assure you I will make work of your complaints to avoid any other guests from experiencing the same things you did. Should you ever be in the area again, please come and have a cup of coffee with me so that I can show you what improvements we have made. Once again, I do apologise for the inconvenience caused. Kind regards General Manager

Marinda R
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie aangenaam. Ek het een nag oorgeslaap. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Die noodlig vir load shedding het baie gehelp. Pragtige buite-area met braaifasiliteite. Die internet was wisselvallig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Baie kort. Ons het lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies. Mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Estie R
Kort verblyf
4.2
Sep 2023

Het die kort verblyf geniet. Lekker rustige omgewing as jy wil ontspan. Pragtige natuurskoon. Akkommodasie is baie gerieflik en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie P
1 nag
4.2
Aug 2023

Goeie verblyf. Als was lekker en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriët Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 285
R3 285 R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 285
R3 285 R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergstraat 69, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6c7329779e996253ec53dc017a64f008b89eb43a4b814d9d4e20c9a9430a2a8675b4bbeb59eb970a248a68554f9aa0d69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 285 nouVanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 69 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.010897084235 20.458645820618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang