Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gairtney Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Gairtney Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannes L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Soveel gemak en plesier om daar te bly met vol DSTV.

Ons het so lekker geslaap en dit was koud. Ons het die hele aand voor die heerlike kagelvuur gesit en DSTV gekyk. Baie lekker braaiplek en veilige omgewing. Pragtige tuin met dierelewe. Ons het so lekker gebly.

Maureen C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C

Warm huislike oornag plek en 'n plus was dat ek my brakke (3 honde) kon saamneem.

Naby die pad - maar met geen verkeer geraas. Gasheer was vriendlik en het ons tuis laat voel. My honde was saam en ons het ver ente met hulle gaan stap - die plaas is pragtig. Noodligte het gehelp met load shedding en a two plate gas plaat het gesorg vir koffie water.

Jc H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jc H

Gairtney Guest Farm.

The guest house was very clean with everything we needed for a comfortable and relaxing one-night stay. The host was very friendly and greeted us on arrival. The house has some beautiful views over a farm dam with mountain backdrops.

Elmari V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Voel tuis die oomblik jy daar aankom.

Baie gasvrye mense. Huis is baie homely. Sal definitief weer daar bly.

Michael C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Brilliant.

Friendly people, neat and tidy place, what more could you ask for!

Barend S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S

Baie gasvry, eerlike opinies, ruim plek en goed ingerig en skoon.

Ons was goed ontvang en mooi vertel hoe die verblyf binne lyk en werk. Ons is genooi om te kyk hoe word wolskape geskeer en het lekker gekuier by die skeerhok. Nog koffie en koeldrank ook daar gekry.

Ben B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben B

Aangenaam en rustig.

Baie ruim, goed toegerus, netjies en gasvry. Lieflike omgewing!

Leon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Aangename mense en rustig

Goeie waarde vir geld

Ben Melt S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben Melt S

Wonderlik

Pragtige plek, mooi area en rustig. Dis die ideale wegbreek plek. Verblyf is netjies, baie spasie, beddens slaap lekker en daar is alles in die kombuis wat mens nodig het.

Marius S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Die blyplek is baie ruim en die omgewing en tuin op die plaas te pragtig. Dis rustig en ons het lekker gebly.

Ons stel net voor dat 'n pin drop gestuur word na die gaste, omrede ons verdwaal het en op 'n lelike grondpad beland het anderkant die berg duskant die plaas. Verder geen klagtes nie en ons beveel die plek ten sterkste aan.

Rienie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rienie D

Heerlik en rustig.

Baie netjies groot gastehuis met rustige atmosfeer en mooi tuin en dammetjie.

John & Ann A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John & Ann A

A beautiful place and great value for money.

This was an outstanding venue and great value for money. Renee and her husband were welcoming and offered every assistance. The place offers outstanding value for money and is well appointed. Everything one might need for a self-catering stay is supplied. The cottage is spacious (3 bedrooms) with a comfortable large lounge and open-plan, fully equipped kitchen. It's in a beautiful, rural setting, but very secure. We wished we were staying longer.

Almarie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie G

Gerieflike en skoon akkommodasie.

Ek beveel Gairtney Guest Farm graag aan. Ek het versoek om laat in te boek wat met graagte toegestaan is. Weens 'n ongeluk net voor Bloemfontein het ons 'n driekwart uur later ingeklok as gereël. Die eienaar het die hele tyd kontak gehou en was baie akkommoderend. Die huis is pragtig en baie skoon met 'n ten volle toegeruste kombuis asook 'n lieflike kaggel met hout. Die beddens was gerieflik en pragtig in wit oorgetrek. Ek maak graag weer gebruik van Gairtney Guest Farm.

Gairtney Guest Farm se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi woorde.

Liefde vir julle!

Gairtney Guest Farm
Willie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Rustige Plaas akkommodasie.

Ons het lekker gekuier in rustige plaas omgewing. Baie mooi langs die dam reg langs die gastehuis. Die woonstel is ruim met volledig toegeruste kombuis en groot woonkamer.

Stuart T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart T

Delightful find in a beautiful setting!

What a lovely stopover on our way to the EC. Rene was so friendly and helpful, and the cottage is lovely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek in 'n mooi omgewing.

Wat 'n lekker oorstopplek op pad na die Oos-Kaap. Rene was so vriendelik en behulpsaam en die kothuis is lieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Malinda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S

Gerieflike plaas-atmosfeer oornagverblyf.

Boere-gasvryheid, plaas-atmosfeer, warm beddens en 'n kaggel vir die Oos-Kaap-koue.

Hannes V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

'n Oase in die berge.

'n Plaas het sy eie bekoring. Heerlik oorgebly. Plek was skoon met genoeg fasiliteite. Lekker donderstorm en reën gehad. Moenie verby ry nie!

Kobus F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus F

Netjies en vriendelike ontvangs.

Lekker stil en mooi plaasatmosfeer. Vriendelike ontvangs.

Rienie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie D

Gemaklik en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang en verwelkom. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons gerieflik en gemaklik te maak. Heerlik gebly in 'n baie rustige, netjiese plekkie. Sal beslis weer daar oorbly.

Pl V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pl V

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Gasvrye verblyf in pragtige omgewing.

Chane P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P

Wonderlike plaas ervaring!

Ons was 'n gesin van 5 (volwassenes) waarvoor die uitleg van die kamers perfek was. Ons is baie vriendelik ontvang deur Renee en sy het deurentyd seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig. Die huis is baie goed ingerig en het 'n pragtige uitsig oor 'n dammetjie. Dit was die perfekte verblyf tydens die familie troue wat ons bygewoon het. Baie dankie Renee!

Gairtney Guest Farm se terugvoer

Baie, baie dankie.

Gairtney Guest Farm
Johann K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K

Rustige atmosfeer.

Ons ontvangs was baie vriendelik. Die eenheid kort bietjie TLC bv. die vensters in kombuis en badkamer kan nie oopmaak nie. Die voordeur skuur op die grond. Andersinds baie gerieflik en netjiese plaasverblyf.

Dieter K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter K

Stil en gerieflik.

Dit was net 'n kort oornag besoek maar alles was gerieflik en ons het 'n goeie nag rus gehad.

Louis E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

Fantastiese plek en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, gerieflik ingerig met als wat jy nodig het. Toe ons daar aangekom het was dit vreeslik koud, die sjerrie was baie welkom gewees en die huisie was warm binne. Baie mooi uitsig met die dam daar naby. Sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie Renee.

Hesna G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesna G

Sielsvrede.

Heerlik gekuier, gebraai met die uitsig oor dam gevul met verskeidenheid voëls. Gestap in die pragtige natuurskoon. Uitgerus vir die laaste deel van die jaar.

Wezelda G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wezelda G

Awesome plek, awesome mense, absolute waarde vir geld en sielsalige rustigheid.

As jy van die stilte van 'n plaas met die mooiste tuin, omring deur pragtige berge hou, sal jou siel soos myne 'n paar uur van asemhaal ervaar. Die tuin en dammetjie vol verskillende watervoëls het so rustige effek op 'n mens. Die baie ruim en goed toegeruste huis met sy vintage gevoel was reg in ons kraal. Die vriendelikheid van die eienaars maak jou hart warm en die baie billike fooi maak geen duik in jou beursie nie. Sou ek ooit weer in daardie omgewing kom, bly ek beslis weer by Gairtney Farm.

Christo B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie privaat.

Die plaas is baie rustig.

Carin G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G

Heerlik rustig.

Dis 'n heerlike plek om tot stilstand te kom.

Johan N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Plaasverblyf in 'n kits.

Die woonstel aan die huis was baie groot en ruim en ons kon lekker kuier in die kombuis en groot sit/eetkamer. Selfs die badkamer was groot. Die twee slaapkamers (ons was drie volwassenes) was voldoende, maar dit skakel aanmekaar. Die agterste inwoner moet deur die voorste slaapkamer loop na die res van die woonstel. Dit het ons nie te veel gepla nie, maar dit kan sommige nie-families pla. Die plafon van die sitkamer is effens aan die loskom. Die kombuis was goed toegerus en ons kon selfs 'n braaitang by die eienaars leen om buite in die braaiplek vleis te braai. Baie behulpsame en vriendelike mense. Daar is nie veel uitsig vanaf die plaas nie, want dit is hoofsaaklik omring deur berge of heuwels, maar die dam naby die huis is lafenis genoeg na die lang dag deur die warm Vrystaat - dit was hittegolf toestande op die pad daarheen. Hier was selfs 'n besoekersboek waarin mense vanaf Europese lande geteken het. Goed gedoen! Ons het Gairtney Guest Farm as 'n oornag-gerief gebruik. Die gasvrou het baie moeite gedoen om 'n inligtingsboek saam te stel oor die omgewing en sy mense en dorpe, en dit in die sitkamer van die gastehuis neergesit. Die lees daarvan het my oortuig dat ek, as eerste besoeker aan die area, beslis weer moet kom en langer tyd hier moet spandeer.

Carel J J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carel J J

Baie gasvry en stil omgewing.

Ek en die eienaar was saam op universiteit. Toe ons dit eers uitvind was dit nie verblyf nie, maar 'n kuier.

Marcell L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marcell L

Baie rustige en lekker gewees.

Baie oulike kothuisie, netjies en ruim.

Dee J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee J

Pure magic!

Top-class accommodation. Easily accessible. Fantastic view and wonderful hospitality. Highly recommended.

Fanie L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Well worth the trip!

Well-situated to explore the beautiful surrounding countryside. Very welcoming hosts make one feel right at home. A comfortable haven to return to each day. The stunning setting makes the journey to the Guest Farm a worthwhile trip on its own!

Gairtney Guest Farm se terugvoer

Baie dankie hoop om u weer te sien. groete Renee

Gairtney Guest Farm
Gawie J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie J

Netjies en skoon.

Pragtige omgewing. Uitstekende waarde vir geld!

Etrecia S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etrecia S

Aangenaam en rustig.

Vriendelike ontvangs en gasvry. Aangename plekkie wat 'n mens laat tuis voel asof mens by jou eie huis is. Alles in plek en net nodig om eie kos saam te neem. Pragtige omgewing!

Annalie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie V

Baie rustig.

Rene is baie vriedelik en behulpsaam. Ons het lekker gerus voor ons verder gereis het.

Karien V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

'n Mooi omgewing! Die verblyf het goeie fasiliteite.

Heerlik, sal dit vir enigeen aanbeveel wat 'n mooi, rustige omgewing soek.

Ivan J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan J

Netjies en skoon.

Pragtige plek met 'n gesellige kaggelvuur.

Augi A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Augi A

Heel aangenaam!

Heel aangenaam. Geen klagtes!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZGRjMTBiLTlkOWEtNDc0OS05MjM1LWFmNWYzYmNjODg2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 Gairtney Farm Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831093445569 27.326937586746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang