Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galago's Nest Bush Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Susan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie rustig! Baie rustig. Goeie wegbreek. Baie diere het kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaimey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Awesome. Het dit baie geniet. Dit is baie mooi daar en baie ruimte vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Baie dankie vir jou resensie Jaimey, baie dankie ook vir julle ondersteuning as gaste, julle enige tyd weer welkom

George O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Lekker plek, groot swembad en braai. Diere kom kuier gereeld en mak. Skoon eenheid met als wat jy benodig, goed en lekker swembad. Nie te vêr van die bush mall nie, sal weer gaan kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi George, Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop ons sien julle weer.

Ernst S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2023

Nie 'n chalet nie. Dis nie 'n chalet soos wat die add sê nie dis soos 'n eenslaapkamer met 'n klein kombuis en als is op mekaar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Ernst, ek is jammer dat dit julle gevoel is oor ons plek en vra dat jy asseblief mooi kyk na my advertensie wat geensins vals is nie, miskien het julle nie die volle beskrywing gelees en foto's gekyk nie. Verder het ek julle binne minute gehelp toe julle ander akkommodasie nie beskikbaar was nie en ook dadelik laat inboek, 3 vir diens is nie waar nie. Netheid, ek is trots op my netheid en skoon van my akkommodasie en so was nog al my gaste, nie seker wat onnet was nie, maar sal graag terugvoer waardeer. Ligging ook 3, ons is in 'n pragtige stil gedeelte van Marloth met baie bos waarvoor ons daagliks komplimente kry. Veiligheid ook 3, maak nie sin want dis baie veilig, soveel so dat gaste nie eens chalets sluit partykeer nie, in 4 jaar nog geen insidente gehad van onveiligheid nie, sal graag wil verstaan wat julle ervaring daarvan was om dit 'n 3 te gee. Laastens, waarde vir geld 2, ons pryse is baie billik en bekostigbaar, inteendeel soveel so dat gaste eerder by ons boek as in die wildtuin, prys amper half van eenhede binne in die wildtuin. Vriendelike groete, Liesl.

Carin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker gekuier en gebly. Sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Carin, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Vyfster-gehalte. Die eienaars, Liesl en haar man, het uit hul pad uit gegaan om ons verblyf baie lekker te maak. Baie diere het op die voorstoep kom kuier. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Baie dankie ook vir julle ondersteuning as gaste en bly om te hior julle het dit geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.

Karin P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Rustige atmosfeer en baie netjies. Voorwaar 'n heerlike plekkie om weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Hi Karin, Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n plesier om julle as gaste te he en hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Anandi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Sal weer daar inboek vir vakansie. Lekker plek om te rus en ontspan. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Margaret L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

What an amazing stay and experiance. Liesl and her husband warmly greeted us and made us feel right at home. It was an awesome stay. We will definitely return for a longer stay. Thank you for sharing your piece of heaven with us. Never experienced nature like this before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Awesome. Was baie kort maar vreeslik lekker. Mooi skoon netjies en alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer kom kuier! Vir langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Galago's Nest Bush Chalets
Baie dankie vir jou terugvoer Tammy, ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en sien uit na julle volgende "langer" bos kuier by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a9e51b52ed2bd1058ce03f2b0db76a6dc62d9a2996043ea27fb0fea3166a78b530de8ad715919e2acb49e908b79bc11b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1350 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346861111111 31.766277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang