Galago's Nest Bush Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Susan P - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig!
Jaimey B - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jaimey, baie dankie ook vir julle ondersteuning as gaste, julle enige tyd weer welkom
George O - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker plek, groot swembad en braai. Diere kom kuier gereeld en mak.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Hi George,
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop ons sien julle weer.
Ernst S - Jul 2023
Algehele gradering
Nie 'n chalet nie.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Hi Ernst, ek is jammer dat dit julle gevoel is oor ons plek en vra dat jy asseblief mooi kyk na my advertensie wat geensins vals is nie, miskien het julle nie die volle beskrywing gelees en foto's gekyk nie.
Verder het ek julle binne minute gehelp toe julle ander akkommodasie nie beskikbaar was nie en ook dadelik laat inboek, 3 vir diens is nie waar nie.
Netheid, ek is trots op my netheid en skoon van my akkommodasie en so was nog al my gaste, nie seker wat onnet was nie, maar sal graag terugvoer waardeer.
Ligging ook 3, ons is in 'n pragtige stil gedeelte van Marloth met baie bos waarvoor ons daagliks komplimente kry.
Veiligheid ook 3, maak nie sin want dis baie veilig, soveel so dat gaste nie eens chalets sluit partykeer nie, in 4 jaar nog geen insidente gehad van onveiligheid nie, sal graag wil verstaan wat julle ervaring daarvan was om dit 'n 3 te gee.
Laastens, waarde vir geld 2, ons pryse is baie billik en bekostigbaar, inteendeel soveel so dat gaste eerder by ons boek as in die wildtuin, prys amper half van eenhede binne in die wildtuin.
Vriendelike groete, Liesl.
Carin G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Hi Carin,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vyfster-gehalte.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Baie dankie ook vir julle ondersteuning as gaste en bly om te hior julle het dit geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.
Karin P - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en baie netjies.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Hi Karin,
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n plesier om julle as gaste te he en hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Anandi D - Des 2022
Algehele gradering
Sal weer daar inboek vir vakansie.
Margaret L - Jul 2021
Algehele gradering
What an amazing stay and experiance. Liesl and her husband warmly greeted us and made us feel right at home. It was an awesome stay. We will definitely return for a longer stay.
Tammy H - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Tammy, ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en sien uit na julle volgende "langer" bos kuier by ons.
Erika E - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was mooi en lekker. Water was 'n probleem.
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering en dat julle die verblyf by ons geniet het. Wat die water aanbetref, dit was 'n alghele Marloth Park probleem en daarom het ons julle ook voor julle gekom het in kennis gestel het en ook die moeite gedoen om emmers te gaan koop vir elke chalet vir basiese higiëne om darem toilette te kon spoel en skottelgoed te was van die boorgat se water af en ook heeltyd opgevolg en julle op datum gehou van die situasie. Wees verseker ons streef altyd na beter en ons gaste se behoeftes is vir ons prioriteit, maar daar is sekere dinge wat buite ons beheer is soos dit was die naweek met die water. Jammer weereens vir die ongerief.
Natasha K - Jan 2021
Algehele gradering
Was vreeslik lekker. Kinders het die diere baie geniet. Lekker groot swembad!
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteung en die mooi review Natsha. Sien uit na julle volgende kuier, sonder ons gaste is ons niks.
Annette H - Mrt 2021
Algehele gradering
Requires some improvement.
Lees meerMonri S - Okt 2020
Algehele gradering
Beste tyd in die bos!
Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer
Baie dankie Monri, bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle ook, plek mooi skoon gelos en is droom gaste. Julle is altyd weer welkom en hoop ons sien julle weer.
Rothea M - Jan 2020
Algehele gradering
We enjoyed every moment.
Antoinette V - Des 2019
Algehele gradering
The chalet and surrounding area was stunning.
Yolanda R - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Ek en my vrou het dit geniet daar en ons het geen klagtes nie.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang