Galago's Nest Bush Chalets
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Galago's Nest Bush Chalets bied verblyf in 'n oord wat in die ongerepte bosse van Marlothpark geleë is. Dit is 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagstop vir gaste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis. Gaste kan ook heel moontlik 5 van die befaamde Groot 5 raaksien.
Verblyf word in 5 selfsorg-chalets met lugversorging gebied. Die Galago-chalet is 'n groter chalet met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die Elephant en Rhino-eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste in 'n oopplansolder-eenheid en 'n privaat badkamer. Die Zebra- en Warthog-chalet het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg en 'n badkamer.
Al die eenhede het 'n kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is. Daar is 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel tydens die warm somersdae.
Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk en 4x4- en bergfietsroetes.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Galago's Nest Bush Chalets het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga