Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galene Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachfront-weg 18, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Galene Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n puik ligging op die strand en dit bied 'n ononderbroke 180-grade-uitsig oor die see. Die strand, wat deur 'n rif beskerm word, bied veilige swemplek, lieflike rotspoele en dit is ideaal vir visvang, met mossels, oesters en krewe vir diegene met die toepaslike toerusting en lisensies.

Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, 7 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sewende slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot die aparte badkamer wat 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Buite is daar 'n geteëlde stoep met braaigeriewe, 'n onderste dek met 'n vuurput onder die sterre en 'n swembad om in af te koel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 7 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Beachfront-weg 18, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachfront-weg 18, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6132988b5c14313c9fbebc0e9ab2b68b81acd8cb2a79ec13ee8284adf81fc1eb2fd4de3fd227516992595a1a11e0c1537b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 14) 18 Beachfront Road Sea Park 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.70118465481 30.489576458931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang