Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Modern Cube House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gail B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Lovely venue with a wonderful view of the ocean from the upstairs lounge. The 2 bedrooms are very spacious and a nice huge bath in the downstairs room. Aircon in the downstairs room is very handy when the weather turns hot, and the fireplace upstairs is wonderful for the chilly evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ideaal vir 'n ontspannende verblyf. Die ervaring was uitstekend. Die kamers was netjies en gemaklik, met 'n stylvolle inrichting en 'n pragtige uitsig. Die fasiliteite was goed onderhou en die ligging was ideaal. Ek beveel dit beslis aan vir enigeen wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Highly recommended. Our stay was amazing. The views from the top balcony are stunning as you can see whales playing in the bay. The apartment is a nice size and is made very comfortable with all the modern conveniences, including heated towel rails. There is off-street parking, and the area is very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, ontspannend. Baie lekker gebly en uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janika D
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker rustig en gesellig. Ons het baie lekker gebly. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Baie gerieflik, netjies en ontspannend. Altyd lekker by die huisie. Kaggeltjie het mooi geloop saam met die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Heerlik ontspannend met die mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly en alles was voldoende ingerig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Heerlike verblyf met pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac348e7e27eca12adbd6f21bdca2a66af51dc8ad946a6d88a64a206e0b57a6ef1d3d5598be36a2b2d892ed829baf444a974a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 41 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422852574956 21.344147936176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang