Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Modern Cube House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Amazing Modern Cube House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anzel K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel K

Ideaal vir 'n ontspannende verblyf.

Die ervaring was uitstekend. Die kamers was netjies en gemaklik, met 'n stylvolle inrichting en 'n pragtige uitsig. Die fasiliteite was goed onderhou en die ligging was ideaal. Ek beveel dit beslis aan vir enigeen wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike verblyf.

Gail B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

Highly recommended.

Our stay was amazing. The views from the top balcony are stunning as you can see whales playing in the bay. The apartment is a nice size and is made very comfortable with all the modern conveniences, including heated towel rails. There is off-street parking, and the area is very safe.

Petra B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B

Rustig, ontspannend.

Baie lekker gebly en uitsig is baie mooi.

Janika D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika D

Lekker rustig en gesellig.

Ons het baie lekker gebly. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie lekker rustig.

Matthys V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys V

Baie gerieflik, netjies en ontspannend.

Altyd lekker by die huisie. Kaggeltjie het mooi geloop saam met die koue.

Vera V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vera V

Heerlik ontspannend met die mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gebly en alles was voldoende ingerig gewees.

Nadine T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T

Alles wat nodig is vir gerieflike verblyf.

Heerlike verblyf met pragtige uitsig!

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Agnes B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B

Lovely stay in a beautiful place.

Everything was exactly as in the pictures. We really enjoyed our stay. Just one suggestion though: a shower caddy, please.

Marijke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke W

Rustigheid lekker daar.

Ons het lekker gebly. Dit sou nogal gaaf gewees het as daar iets soos 'n starter pack is van tee, koffie en suiker en 'n klein melk. Vuur wanneer jy vir die lang pad kom. Agent baie vriendelik en behulpsaam. Nadat ons daardie styl probeer uitgegaan het.

Corinne A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne A

Restful, lovely view, will unfortunately not be staying there again.

We had a restful stay. It has a lovely view. The home needs some attention. The counter at the sink needs to be looked at, as well as the basin in the top bathroom. We had to advise the gentleman who looks after the home that the bedside lamp was not working. He did bring a new globe. The bathroom upstairs - the shower door was off the rail. Fortunately, we were able to put it back ourselves. The cleaning fee is a lot, especially as it is only cleaned once one leaves. The driveway also needs some attention. This house is not suited for 4 adults (we were only 2).

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Thank you for highlighting these points, Corinne. We have attended to them. Please note that the layout is clearly demonstrated in the profile through photos, showcasing two queen-size beds XL - one bedroom downstairs and one bed in an open plan to the living area. Full cleaning is performed before and after all guests, not just once.

Amazing Modern Cube House
Morne E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E

Baie lekker gewees en baie mooi uitsig. Sal enige tyd terug gaan.

Baie mooi plek en gerieflik.

Thurston N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thurston N

Perfect.

On behalf of my parents, Abegail and Craig. thank you Danie for your fantastic hospitality. They enjoyed every minute of their stay and will surely come back again.

Dawid O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid O

Bitter lekker rustige wegbreek met 'n view.

Jongensfontein is 'n stil en rustige intieme dorpie. Die perfekte wegbreek vir mense wat wil ontspan. Modern Cube House bied moderne fasiliteite aan met 'n onbeskryflike view.

Cheryl K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Fantasties, meer as wat ons verwag het!

Van ontvangs tot aan einde van kuier was hul besorg oor ons en was reg vir indien ons enigiets sou nodig hê of enige probleme sou ervaar. Gaan en geniet die kuier jy sal net die lekker ervaar elke dag!

Ricus Y - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus Y

Waarde vir geld! Rustig, stress relief, geen klagtes nie,.

Alles was perfek, lekkerste braai-area, WiFi was bietjie swak, kon net in oggende kry en laatmiddag is daar niks tot volgende oggend, maar plek was definitief waarde vir geld, rustige plek.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Dankie Ricus, kom kuier gerus weer! Die diensverskaffer het die fibre probleem opgelos.

Amazing Modern Cube House
Elsje V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Wonderlik!

Alles en nog meer gevind as wat ons verwag het.

Sanette B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B

Dit is net soos die naam se "Amazing", netjies, skoon alles wat mens nodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel!

Alles wat mens nodig het onder 1 dak. Pragtig, skoon en baie gerieflik.

Kelly S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S

We had a lovely stay at the Amazing Modern Cube House, the house had everything we needed to enjoy a peaceful weekend in Jongensfontein.

The accommodation representative who met us at the House was extremely kind and accommodating. The house is well equipped and we enjoyed having a break from load shedding due to the Inverter system installed in the house.

Elizabeth N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Amazing'

Die plek sien my beslis weer! Alles is daar soos wat dit beskryf word. Uiters netjies, fantastiese ligging en see-uitsig, modern en goed toegerus met alles (en nog meer) wat jy benodig. Die goeie beddens en die sonkrag bystand vir meeste van die elektriese gebruik is 'n groot luuksheid om te hê tydens vakansie.

Pdv N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pdv N

Wat 'n pragtige vakansieplek. Kan dit regtig aanbeveel, alles is perfek.

'n Pragtige huis op 'n pragtige dorp. Sal definitief weer boek.

Dawid M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Waarde vir geld vir die luuksheid.

Met die instap kon ons agterkom die plek is behoorlik skoongemaak soos in die advertensie aangedui. Daar is alles wat ons nodig gehad het. Die plek spreek van kwaliteit alhoewel dit minimalisties is. Die hoogtepunt van ons vakansie! 'n Juweel wat teen 'n bekostigbare prys aangebied word.

Duane H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

Always a pleasure staying at Amazing Modern Cube House.

What a beautiful, clean, well-equipped place to stay and really unwind. Beautiful sea view and is so close to everything, yet far away enough to have peace and quiet. We have stayed here before and will definitely be back again. Can't wait for our next visit.

Priscilla B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Amazing, is die regte beskrywing vir ons kuiertjie.

Die 17 trappe het nie ons wonderlike tyd daar bederf nie, al val ons deesdae in die ouer garde benaming. Mooiste uitsig oor die see en niks kortgekom nie. Vir seker weer in ons toekomstige vakansiebeplannings!

Jadri D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadri D

Great getaway!

Perfect place to take a break! Our pet, Bunny, absolutely loved it as he could go in and out safely because of the enclosed back! Very clean, it even has some lights for during loadshedding. Had a splendid visit.

Liza C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Netjies, modern, mooi en gerieflik.

Baie lekker wegbreek. Stil met 'n amazing view.

Eben D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben D

Heerlike rustige tydjie.

Geen WiFi op die onderste vloer.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Dankie Eben, ons gee aandag aan dit.

Amazing Modern Cube House
Tania C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania C

Enjoyed most of it.

This was a great place we stayed at. Our view was exceptional, and we even had the privilege of viewing whales from our patio. There were enough heaters in the house for the colder days. While on holiday, we did not cook at all, but the kitchen is stocked with everything needed to make a great meal. Full DSTV was available, but we did not make much use of the TV. Instead, we went on walks within the Jongensfontein area to the public beach and camping area. This is a great place, and we will stay here again when it is our destination.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louise L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Dit was heerlik! Asemrowende uitsig en lekker braaiplek.

Ons sal definitief weer gaan. Alles wat 'n mens nodig het en alhoewel die weer koud was, kon ons nog heeltyd die see sien!

Zintle K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zintle K

Best stay ever! Definitely breakaway place.

Very clean and stylish. Setting was perfect. Great location we really enjoyed our stay. Will definitely visit again. Owner was very friendly and helpful.

Marique S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marique S

Rustig, mooi en skoon! Sal daar wil bly. Vir altyd!

Mens het niks meer nodig nie. Die plekkie bied alles. Baie skoon, modern en mooi. Die uitsig spreek vanself!

Brian L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L

Beste plek!

Beste plek, netjies en skoon. Almal was vriendelik en baie verwelkomend. Gaan beslis weer! Dankie baie!

Lynette J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Rustig, privaat, netjies en 'n pragtige see-uitsig, net wat ek nodig gehad het.

See stars.

Maria J C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J C

Baie goeie waarde vir geld.

Die plek is skoon en netjies, maar daar kort 'n paar praktiese dinge, soos 'n shower caddy vir 'n mens se seep, sjampoe, ens. Dis voorheen ook deur iemand in 'n resensie genoem. Daar is ook geen pakplek vir gaste se kruideniersware nie (ook voorheen genoem) - dinge wat ek sou dink die eienaars intussen aandag aan sou gee. Verder is dit baie moeilik vir my om te sê dat, alhoewel ons honde welkom was, die plek regtig nie ingerig is vir troeteldiere nie - die trappe is steil en glad (veiligheid) en mens moet hulle buite die erf neem om hul besigheid te doen en dan is daar nêrens buite 'n asblik om die sakkies weg te gooi nie.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Hi Riki, dankie vir jou waardevolle en praktiese terugvoer en die goeie ratings! Troeteldiere is welkom met toestemming, ons besef families wat op vakansie gaan wil darem die ekstra familielid saamneem. Ons neem jou terugvoer ter harte en sal die nodige veranderinge aanbring waar prakties, byvoorbeeld die buite-asblik beter aandui - hy is daar maar staan uit die oog uit. Kom kuier gerus weer! Groete, Leo

Amazing Modern Cube House
Amanda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B

Very pleasant. Will definitely return.

We enjoyed our stay. All that you need to rest for a few days. Will definitely recommend to family and friends.

Shahida J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahida J

Dit was baie genotvol, naby die see en kon lekker uit stap.

Ons was saam ons kinders daar gewees. Hulle het dit baie geniet en ons het geensins nodig gehad om ons te bekommer oor veiligheid nie.

Angelique S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Our stay at Galeryhuis was very nice. The accommodation type was perfect for our family and had everything we needed to make our stay enjoyable. We will most surely be visiting again.

Galeryhuis is situated perfectly and provide beautiful views of the ocean. It creates a sense of tranquility and calmness.

Manfred C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred C

Vacation stay.

Beautiful view over the ocean. Perfect place for our short stay in Jongensfontein. Will definitely return sometime.

Ivan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Altyd 'n wenner.

Die huis is altyd spotless. Gemaklik en het alles in. Dis al ons 2de keer daar en sal dit hoog aanbeveel.

Ronel H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Baie beïndruk met die netheid.

Dit is gemaklik, modern, prakties met 'n mooi uitsig. Naby die strand ook, naby Stilbaai. Die eienaar en agent is baie behulpsaam. Ek sal graag terug gaan. Dit is ook troeteldiervriendelik.

Sonja M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Absoluut heerlik met pragtige uitsig en gerieflike kuierareas.

Ons het heerlik gekuier. Die weber-braai is baie handig. Die area agter die huis is lekker privaat en beskut. Ek sou dalk net plekkie wou hê om kruideniersware te pak soos bv eiland of ekstra kassie. Die huis is luuks, goed toegerus en kuier heerlik. Die balkon met seeuitsig is beslis 'n pluspunt. Ons gaan verseker terug!

Etienne J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J

Heerlike verblyf met alles wat jy nodig het in en om die huis!

Baie lekker huis om in te bly! Dit is smaakvol gemeubileer en het alles wat mens nodig het om lekker daar te kuier!

Karen E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Absoluut fantasties!

Pragtige uitsig, mooi, netjies en modern met alles wat jy kan benodig vir ’n lekker wegbreek.

Carla G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Pragtig, rustig en bekostigbaar.

Die Galeryhuis is skoon, netjies en mooi versier. Pragtige see-uitsig vanaf die balkon en 'n rustige atmosfeer. Alles wat ons nodig gehad het was in die huis. Die binnehof was ook net perfek vir ons klein woefie om bietjie vars lug te kry. Vir seker die beste sakpas-seevakansie!

Estelle W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W

Absoluut fantasties.

Ons het heerlike tyd gehad, baie netjies, mooi uitsig. Ons sal vir seker weer gaan kuier. Dit is lekker kort styl stappie op na die huis. Vir ons jong mense is dit glad nie probleem nie.

Annaliza W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza W

Heerlik!

Alles wat mens nodig het. Smaakvol ingerig Rustige area. Ons het lekker gekuier. Sal beslis weer bespreek.

Gaile M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaile M

Wonderlike see uitsig. Rustig en ’n pragtige plek.

Het alles wat jy nodig het, tot Blitz. Beveel dit hoogs aan.

Veronique W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique W

Dit was baie lekker.

Ons is beslis nie spyt dat ons Jongensfontein geskies het vir 'n wegbreek nie. Die area is mooi, baie stil en veilig.

Jamie-lee C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee C

Baie netjiese huis. Die weer was perfek met die mooiste uitsig oor die see.

Mense is baie vriendelik in hierdie omgewing. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit was gerieflik en ons het dit baie geniet. Dit was baie opwindend om te sien hoe die dolfyne in ’n skool agter mekaar spring.

Antonette V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V

Absoluut fantasties!

Ons sal weer bespreek wanneer ons in SA is. Baie lekker gekuier. Uitstekende diens.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Dankie Antonette, julle is altyd welkom!

Amazing Modern Cube House
Herman G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G

Very quiet with beautiful views.

Owner very accommodating, communicated well to ensure we had an enjoyable stay. Well situated and appointed for a wonderful stay. Will go back any time.

Michelle L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Pragtige, netjiese vakansieverblyf met pragtige uitsigte!

Netjies, mooi uitsigte, goeie kliëntediens!

George V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Absoluut modern en puik.

Die huis is so mooi en skoon en ultra modern en puik toegerus ons kon net afpak en lekker kuier. Dit is ook baie veilig geen bekommernis oor diefstal en inbrake nie. Ons sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat rus vir sy siel soek.

Elize B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

We had an awesome stay with a wonderful sea view.

We had a lovely sea view. The house was practical and very neat. The house is in a quiet area, and we had a lot of rest and didn't feel crowded at all. I can recommend a stay at Galeryhuis.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Good day Elize,

We are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon!

Gallery House

Amazing Modern Cube House
Sunel K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel K

Definitief die moeite werd!

Ons is vriendelik ontvang, in 'n silwerskoon huis wat mooi uitkyk oor die see. Ek sal nie eers 'n bietjie huiwer om weer te gaan kuier nie. Die eienaar en eiendomsagent was baie tegemoetkomend. Dit alles teen 'n spotgoedkoop tarief ook nog.

Vickus V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vickus V

Modern en netjiese verblyf met mooi see-uitsig.

Eienaars is baie vriendelik en ons kan die plek aanbeveel. Sal net graag 'n wasgoedlyn of rakkie wil hê om nat handdoeke en swemklere op te hang, verder is alles daar wat mens benodig.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Goeie dag, Vickus

Dankie vir die vriendelike woorde en terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en streef om die huis te verbeter vir on gaste. Kom gerus weer en besoek ook ons ander huis "Amazing Modern Beach House".

Sien weer.
Galeryhuis

Amazing Modern Cube House
Petro M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Dit was 'n verrykende ervaring, waar ons kon rus, vars seelug geniet en 'n mooi uitsig in 'n netjiese, moderne huis.

Dit was regtig vir ons 'n baie goeie ervaring, behalwe dat 'n seevakansie en 'n gasbraai egter nie saamgaan nie. Dis die enigste negatiewe terugvoer wat ons het. Als was mooi, lekker en skoon. Maar om rondom 'n vuurtjie te kuier is vir ons gesin 'n maak of breek om weer in dieselfde huis te gaan vakansie hou. Dis 'n groot jammerte, want soos reeds genoem, is die res baie goed.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Hi Petro,

Dankie vir jou goeie resensie. Op jou aanbeveling gaan ons hierdie winter oorweeg om braaiers te bou by albei huise. Ons laat weet jou sodra dit klaar is en hoop ons sien julle gou weer! Dankie weer eens!

Groete,
Leo

Amazing Modern Cube House
Ria K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria K

Baie aangenaam.

Bed in leefarea nie baie goed nie. Stort het "showercaddy" nodig.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Dankie Lafras, julle is altyd weer welkom. Ons sal die bed nagaan, maar albei is dieselfde "pocket springs" met dekmattrasse en nog onder waarborg. 'n Stortrakkie is 'n goeie plan, ons sit een in. Groete, Leo.

Amazing Modern Cube House
Tracey K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey K

Lekker.

Goed ingerig en netjies.

Erene S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erene S

Dit was absoluut awesome!

Baie dankie vir 'n heerlike week wat ons lekker kon rus. Ons sal almal aanbeveel.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Goeiedag

Ons is baie bly jul het die huis en vakansie geniet. Kom gerus weer.

Groete
Galeryhuis

Amazing Modern Cube House
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Kaalvoet luuksheid.

Kaalvoet luuksheid – ongekunseld, prentjiemooi en maklik. Voorwaar 'n plek waar 'n mens kan asem skep en ontspan. Eerlike moderne argitektuur met rustige lyne, gegrond in 'n fynbostuin wat uitkyk oor die see. Ek was mal oor die vloei van die ruimtes en uitleg van die huis – dit voel soos vakansie en 'n welkome breuk van die norm en roetine! Die uitleg van die twee slaapkamers werk goed en is sorgvry. Die is 'n kuier en ontspan huis. Ek was aangenaam verras deur die kwaliteit en detail van Galeryhuis: oorspronklike kunswerke teen die mure, deur van ons beste Suid-Afrikaanse meesters, kwaliteit beddegoed en mooi meubels. Die multi-media sisteem werk baie goed. Die kombuis is baie goed toegerus. Alles was maklik! Ek kan nie wag vir my volgende besoek nie!

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Goeie dag, Johan. Ons is baie bly om te hoor dat jul die huis só geniet het. Ons ontvang jul graag weer, vir vele besoeke, in die toekoms. Alles van die beste, Galeryhuis.

Amazing Modern Cube House
Magda B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Rustig en pragtige uitsig.

Baie goeie ontvangs deur agent, Danie. Baie netjies. Kort nog 'n paar afrondings soos bv, bedkassies, bedlampies, DStv aansluiting, askanne in badkamers, hangers, hangplek vir klere met rakke in boonste slaapkamer, afskorting vir boonste slaapkamer, kort meer glasware in kombuis soos kleinbordjies ens. Parkeerplek bietjie ongemaklik.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Goeie dag

Ek is bly jul het dit geniet.
Baie dankie vir die terugvoer: ons is reeds besig om baie van die voorstelle te implementeer en kyk graag om die res ook uit te sorteer.

Vriendelike groete,
Galeryhuis

Amazing Modern Cube House
Johnell V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johnell V

3 nagte in die garage.

Die naam is van geen toepassing tot die huis nie, die kuns in die huis is minimaal net soos alles anders in die "huis" - dit is 'n garage wat omskep is in 'n oopplan-ateljee, soos die beskrywing verander is ná on ingebook het! Minimalisties. Dit is nie 2 slaap kamers nie, die 2de bed staan in die kombuis, of oopplan-ateljee soos dit nou genoem word, met geen privaatheid as julle nie 'n gesin is wat daar in bespreek is nie. Die kamer onder in die oorspronklike garage het nie 'n koninggrootte-bed nie, dit is wel ekstra lank, maar dit is in die oorspronklike garage, so enigste venster is die skuifdeur voor, en klein venster in die toilet. Privaatheid weereens 'n probleem, geen deur en as jy wil bad en aantrek, sal jy die blindings moet aftrek van die hele skuifdeur, selfde geld vir bo, die mense in die huis langsaan loop agter tot by jou deur en kyk reg in die minimalistiese oopplan-ateljee op die bed/badkamer in. Gas was die 2de aand klaar gewees so ons het geen warm water gehad nie, en moes vroeg die volgende oggend oopmaak vir die agent om die gasbottels om te ruil of oop te draai, want die storie is die mense langsaan het die gas toegedraai, gasbottels staan by die mense in die huis op die erf (2 huise op 1 erf). Kort basiese goed wat mens sal dink iemand wat klaar 'n huis op die erf het en uitverhuur sal aan dink, bedkassies, bedlampie, askanne in badkamer, kas, klein bordjies. Parkeerplek - maak geheel en al nie sin as dit 'n garage was nie, en die klippies maak dit net meer ongemaklik om teen die styl heuwel te op en af, sal dit glad nie aanbeveel vir ouer mense nie, en ook nie vir klein kinders nie. Die 2 dae en 3 nagte het 'n bitter smaak in my mond gelos veral om te weet dieselfde plek langsaan met parkeerplek teen die huis en mooier afrondings en beter slaapplek was R50.00 goedkoper per nag, en die skoonmaakfooi was ook R50.00 goedkoper. Die eienaar het probeer bel na ons sonder warm water was die volgende dag, maar wat help dit nou 'n dag laat.

Amazing Modern Cube House se terugvoer

Goeie dag, Johnell
Ek is jammer om te hoor jul het nie die huis geniet nie. Ons probeer ons bes om duidelikheid te bring op ons advertensie en foto's. Soos aangedui, is die tweede slaapkamer 'n studio eenheid, en die hoofslaapkamer het inderdaad 'n konining grootte, ekstra lengte bed. Die huis is splinternuut gebou as 'n minimalistiese galery spasie.
Hoewel ons vir 'n minimalistiese spasie gegaan het, het ons verseker dat die huis alle toebehore aanhou om 'n lekker vakansie te verseker. Dankie vir u voorstelle vir addisionele items, ons sal definitief plan maak om die items aan te skaf. Hartelike groete, Galeryhuis.

Amazing Modern Cube House
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac348e7e27eca12adbd6f21bdca2a66af51dc8ad946a6d88a64a206e0b57a6ef1d3d5598be36a2b2d892ed829baf444a974a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 41 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422852574956 21.344147936176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang