Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Modern Cube House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amazing Modern Cube House is 'n ultra-moderne, minimalistiese ruimte geleë in die stil, kusdorpie Jongensfontein en bied 'n gerieflike vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende met gas- en vuur- of houtskoolbraaigeriewe, asook 'n kaggel.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n hoofslaapkamer op die onderste verdieping en 'n dubbelbed bo. Die huis kan 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaaparea vorm deel van die sitkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste nodig het vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit beskik oor 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met volledige DStv Premium sowel as multimedia-insette. Gaste het toegang tot Wi-Fi. Die huis het beide 'n omheinde patio voor en agter met 'n gasbraai waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei terwyl hulle oor die dorp en see uitkyk.

Fantastiese see-uitsigte kan vanuit elke kamer geniet word en die huis is binne maklike stapafstand van die naaste strand af. Die huis se mure is versier met kunswerke van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Voor en na elke besoek word die huis ten volle gediens en ontsmet deur 'n span skoonmakers om te verseker dat gaste 'n kraakvars, skoon huis kry om 'n welverdiende wegbreek van die druk en gejaag van die alledaagse lewe te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anzel K
5.0
Ideaal vir 'n ontspannende verblyf. Die ervaring was uitstekend. Die kamers was netjies en gemaklik, met 'n stylvolle inrichting en 'n pragtige uitsig...
Sien meer
Aug 2024
Gail B
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Our stay was amazing. The views from the top balcony are stunning as you can see whales playing in the bay. The apa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Petra B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspannend. Baie lekker gebly en uitsig is baie mooi.
Mei 2024
Janika D
5.0
Lekker rustig en gesellig. Ons het baie lekker gebly. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie lekker rustig.
Jan 2024
Matthys V
Gesin met klein kinders
4.8
Baie gerieflik, netjies en ontspannend. Altyd lekker by die huisie. Kaggeltjie het mooi geloop saam met die koue.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Modern Cube House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac348e7e27eca12adbd6f21bdca2a66af51dc8ad946a6d88a64a206e0b57a6ef1d3d5598be36a2b2d892ed829baf444a974a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 41 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422852574956 21.344147936176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang