Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galico House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Petri Jacques C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2018

Groot huis met baie lekker kamers en spasie. Baie lekker huis vir 'n familie of vriende wat saam kom. 2 Braai's en lekker groot kamers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nafisah I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2017

Relaxing stay in a beautiful house near the lagoon. We enjoyed our time in Langebaan thoroughly. There are one or two maintenance issues like toilets that run continuously and a seal of a shower that was loose, otherwise the house was perfect and extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Galico House
Thank you for the lovely feedback. We hope to see you again soon. The Team at Galico House Managed by Langebaan Holiday Homes

Azam K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2016

Wonderlik. Kan nie vir beter gevra het nie. Dit was regtig 'n plesier om in Galico House te bly. Alles is daar, en dit is goed toegerus. Hoë standaarde word gehandhaaf. Dit is stil en rustig en heerlik om in die aande op die dek te sit en kuier met Saldanhabaai se ligte in die verte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Galico House
Hallo Hano, Dankie dat jy ons laat weet het! Terugvoer van gaste af is vir ons baie kosbaar! Ons hoop ons sien julle weer binnekort. Seën Wense vir die Seisoen Die Span Galico House

Janene E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2016

Salig. Die huis was baie skoon en netjies. Daar het ongelukkig 'n dreinreuk in die onderste verdieping gehang. Daar was nie 'n botteloopmaker nie, geen oond handskoene of vatlappe nie. Plekmatjies vir onder borde is 'n moet en daar was geen. 2 Ekstra afdroogdoeke sou welkom wees. Verder was ons verblyf heerlik. Ek het die spa-baddens baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 702
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 702
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galico-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTCynsiBI4DstIXeM5Nz2JBMfiDV8BmqnfRr9qmOUg4nRM4LBo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 702 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 8 Galico Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.09575 18.03344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang