Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galileo Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Hester N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige ares. Ons kon nie ons verblyf voltooi nie. Ek het siek geword en het huistoe gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig, stil en ontspannend. Heerlike wegbreek na die stilste atmosfeer met die mooiste uitsig. Die geluide van die voëllewe is net wat 'n moeë stadsmens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tannje S
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Volgens my honde is dit paradys. Tweede keer van die fasiliteite gebruik omrede diere vriendelik. Nuwe bestuur van plek met positiewe veranderinge binne in eenheid t.o.v. dekor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pamela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Amazing. It was amazing. We enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mariette W
1 nag
4.0
Jun 2024

Relaxing, breather away from city life, pet friendly. My mom and I spent the evening there. It was lovely to get out of the city, and the farm is pet friendly. My dogs thoroughly enjoyed the walks on the farm. The rooms are well equipped with care and clearly well planned. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Verena V
Kort verblyf
3.8
Apr 2024

Dit was rustig. Inderdaad, ja, dis lekker stil, kon rustig ook saans werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Coots cottage was lovely, well equipped and pet friendly. Our Golden Retriever especially enjoyed swimming in the dam and going for walks with us around the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker, fantastiese plekkie! Al voorstel wat ek het, is dat die handdoeke verbeter kan word. Verder is alles 11/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie rustig en kon ontspan. Baie mooi plaas en akkommodasie. Sal dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Valdor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands-weg 72, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVAhA5TmT3fDSnwl10rfLPtoruSSV0GdR1R8YPRmjR0aBtMel3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 72 Highlands Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.22890360594 19.064851195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang