Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen gat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Galjoen gat
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Esther S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Waarde vir geld.

Baie lekker plek. Sal beslis weer gaan.

Jp V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Best stay ever.

It's absolutely perfect. I give it a 10 out of 10 and I'm very critical. In fact, I give it another 10. It's close to the park for the kids and close to the beach where I caught massive fish. It's enclosed, safe, and cute. The TV works. Everything just works.

Hennie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Gemaklik, vriendelik en rustig.

Vriendelike ontvangs gehad. Baie behulpsaam. Die kombuis was baie goed toegerus en daar was alles wat ons nodig gehad het. Daar was ook herlaaibare gloeilampe wat gehelp het tydens beurtkrag. Sal Galjoen gat definitief aanbeveel.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan C

Lekker.

'n Lekker huis en goed geleë. Nie netjiese potte en breekgoed nie skoon.

Lydia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier. Ons kleinkinders het dit geniet. Dis die eerste keer dat ek by 'n huis vakansie gaan hou wat als in het wat jy by die huis vergeet het. Dit is baie veilig vir die kinders en ons sal nog lank praat oor die vakansie. Dit was wonderlik.

Galjoen gat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Lydia. Ons is bly jy het dit geniet. Hoop om jou gou weer te sien.

Galjoen gat
Farren M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farren M

Rus vir die siel.

Ons was baie goed verwelkom, rustige naweek gehad. Baie lekker gebraai in die binnebraai. Huisie het alles wat jy nodig sal hê. Stapafstand vanaf see. Kinders het parkie baie geniet en ons kon hulle dophou vanaf huis, nie dat dit nodig was nie, area baie veilig. Baie dankie Tertius dat jy ns verblyf so glad moontlik laat verloop het. Ons sal beslis weer tuis bly by Galjoen gat. Hoogs aanbeveel!

Dniel N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dniel N

Nie enigsins soos foto's.

Koud in die nag, te warm deur dag. Insulasie probleem. Braaiplek trek swak, en waterdruk belaglik, dan brand jy in stort dan raak dit sommer koud. Eek het 'n dag voor die tyd opgepak. Nie die geld werd.

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 6, Pearly Beach Resort, Pearl Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc342fc59295b3a1d50c94918bbdc8bef181762478d3ae59bee1de3ecc103c04364bf107dfb911e95880d8f74bd2c09b03df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Galjoen Street 6 Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668344891953 19.51710999012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang