Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen gat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Alona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklik, gerieflik, rustig! Baie lekker gekuier, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernique D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons kuier was kort maar baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die oulikste huisie, baie goed ingerig. Die mooiste strand. Ek is mal oor die boekhuisie idee. Ons sal definitief weer daar vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Time away very well spent. Very comfortable quiet area the kids could play outside at the park while my wife and I could just sit and relax with ease. Beautiful beach and we saw whales.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Baie lekker plek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Lekker. 'n Lekker huis en goed geleë. Nie netjiese potte en breekgoed nie skoon.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jp V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Best stay ever. It's absolutely perfect. I give it a 10 out of 10 and I'm very critical. In fact, I give it another 10. It's close to the park for the kids and close to the beach where I caught massive fish. It's enclosed, safe, and cute. The TV works. Everything just works.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Gemaklik, vriendelik en rustig. Vriendelike ontvangs gehad. Baie behulpsaam. Die kombuis was baie goed toegerus en daar was alles wat ons nodig gehad het. Daar was ook herlaaibare gloeilampe wat gehelp het tydens beurtkrag. Sal Galjoen gat definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantasties. Ons het heerlik gekuier. Ons kleinkinders het dit geniet. Dis die eerste keer dat ek by 'n huis vakansie gaan hou wat als in het wat jy by die huis vergeet het. Dit is baie veilig vir die kinders en ons sal nog lank praat oor die vakansie. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
Galjoen gat
Baie dankie vir jou terugvoering Lydia. Ons is bly jy het dit geniet. Hoop om jou gou weer te sien.

Farren M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2022

Rus vir die siel. Ons was baie goed verwelkom, rustige naweek gehad. Baie lekker gebraai in die binnebraai. Huisie het alles wat jy nodig sal hê. Stapafstand vanaf see. Kinders het parkie baie geniet en ons kon hulle dophou vanaf huis, nie dat dit nodig was nie, area baie veilig. Baie dankie Tertius dat jy ns verblyf so glad moontlik laat verloop het. Ons sal beslis weer tuis bly by Galjoen gat. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 6, Pearly Beach Resort, Pearl Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc342fc59295b3a1d50c94918bbdc8bef181762478d3ae59bee1de3ecc103c04364bf107dfb911e95880d8f74bd2c09b03df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 Galjoen Street 6 Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668344891953 19.51710999012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang