Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen gat

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 6, Pearly Beach Resort, Pearl Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Galjoen Gat is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat in die gewilde Pearly Beach-oord geleë is en bied verblyf wat perfek is vir 'n gesinswegbreek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n 3/4-bed. Die huis deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n lieflike binnebraai-area, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n etenstafel.

Hierdie eiendom is stapafstand van winkels af. Die oord bied 'n veilige omgewing vir oud en jonk met streng veiligheidsmaatreëls in plek. Daar is 'n lieflike speelarea vir kinders aan die agterkant van die kothuis.

Pearly Beach is welbekend vir sy pragtige strande en stil area. Gedurende die maande van Julie tot Oktober kan gaste gelukkig wees om walvisse langs die kus te sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Galjoen gat
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Galjoenstraat 6, Pearly Beach Resort, Pearl Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galjoen gat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 6, Pearly Beach Resort, Pearl Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc342fc59295b3a1d50c94918bbdc8bef181762478d3ae59bee1de3ecc103c04364bf107dfb911e95880d8f74bd2c09b03df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Galjoen Street 6 Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668344891953 19.51710999012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang