Galjoen Uitsig
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
MARLENE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Marthie W - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer gaan!
Galjoen Uitsig se terugvoer
Marthie, baie dankie!
So lekker om te weet julle het die mooi uitsig geniet en walvisse gesien.
Julle is altyd welkom!
Erika B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker sentraal, skoon en netjies.
Galjoen Uitsig se terugvoer
Erika, waardeer jou resensie! Baie bly dit was gerieflik gelee vir jou werksverligtinge. Kom gerus weer!
Kobus B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Galjoen Uitsig se terugvoer
Kobus, baie dankie! So bly dit was aangenaam. Kom kuier gerus gou weer!
Reinette S - Sep 2024
Algehele gradering
Besonders en spesiaal, rustig en netjies.
Galjoen Uitsig se terugvoer
Reinette, baie dankie! Was heerlik om julle te ontvang, so bly julle het die rustigheid geniet. Kom gerus gou weer!
Barbara K - Aug 2024
Algehele gradering
Will highly recommend.
Galjoen Uitsig se terugvoer
Thank you for the lovely review, appreciate it!
Glad you had a comfortable stay.
Riette C - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon en vriendelike diens.
Galjoen Uitsig se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit opreg.
Ons is dankbaar dat julle lekker gerieflik gebly het. Ons ontvang julle graag weer, volgende keer om bietjie meer te verken!
Adrienne K - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon pragtige uitsig.
Galjoen Uitsig se terugvoer
Adrienne, baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit opreg!
Dit was heerlik om julle te ontvang en ons is bly dat julle dit so baie geniet het.
Kom gerus weer, julle is altyd welkom!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang