Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen Uitsig

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARLENE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Galjoen Uitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marthie W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie W

Baie lekker gebly, sal weer gaan!

Eienaars is baie vriendelik. Die plekkie is regtig baie netjies. Uitsig mooi en ons sommer lekker ontspan!

Galjoen Uitsig se terugvoer

Marthie, baie dankie!
So lekker om te weet julle het die mooi uitsig geniet en walvisse gesien.
Julle is altyd welkom!

Galjoen Uitsig
Kobus B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Heerlik.

Die plek en mense is ongelooflik. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal weer kom kuier.

Galjoen Uitsig se terugvoer

Kobus, baie dankie! So bly dit was aangenaam. Kom kuier gerus gou weer!

Galjoen Uitsig
Reinette S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S

Besonders en spesiaal, rustig en netjies.

Ons was Vrydag aangenaam verras met die verblyf by Galjoen Uitsig. Ons wil net baie dankie sê vir die ongelooflike lekker verblyf. Die plek is rustig, skoon, mooi en netjies. Dit is 'n heerlike plekkie en ons sal dit beslis aanbeveel.

Galjoen Uitsig se terugvoer

Reinette, baie dankie! Was heerlik om julle te ontvang, so bly julle het die rustigheid geniet. Kom gerus gou weer!

Galjoen Uitsig
Barbara K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Will highly recommend.

It's a beautiful place for a short stay and has everything you need. Caters to everyone. Will love to go back.

Galjoen Uitsig se terugvoer

Thank you for the lovely review, appreciate it!
Glad you had a comfortable stay.

Galjoen Uitsig
Riette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Skoon en vriendelike diens.

Ons het heerlik oorgeslaap by Galjoen Uitsig en die gasvrou was verskriklik vriendelik. Detail is so belangrik en selfs 'n warm kombers op die bed was al aan toe ons gaan slaap het.

Galjoen Uitsig se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit opreg.
Ons is dankbaar dat julle lekker gerieflik gebly het. Ons ontvang julle graag weer, volgende keer om bietjie meer te verken!

Galjoen Uitsig
Adrienne K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Netjies, skoon pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly by Galjoen Uitsig. Dit was baie netjies en skoon gewees en ons was baie vriendelik verwelkom. Die plekkie het 'n pragtige uitsig en is baie gerieflik geleë.

Galjoen Uitsig se terugvoer

Adrienne, baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit opreg!

Dit was heerlik om julle te ontvang en ons is bly dat julle dit so baie geniet het.

Kom gerus weer, julle is altyd welkom!

Galjoen Uitsig
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaaf49c65d483adbfd423c05afd3a6f3a439a3896cc4ae05de2e847a9af12283bf75b3d91d8473dc904879470857e9ecc0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 11 Galjoen Street Tergniet 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064446324293 22.197285104299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang