Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen Uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gekuier. Ons is baie vriendelik verwelkom met ons aankoms Vrydagaand. Iets spesiaal vir ons was dat met ons aankoms die warm kombers alreeds aangeskakel was en ons het baie lekker geslaap. Saterdagoggend was ons verras met die mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Marika, dit was heerlik om julle drie Vrydagaand te verwelkom. Bly julle kon lekker warm slaap en uitrus na die lang rit. Julle is altyd welkom om weer die mooi see uitsig vir bietjie langer te geniet!

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker daar oornag en baie lekker by 'n restaurant in Grootbrak geëet. Baie lekker gebly daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, sal weer gaan! Eienaars is baie vriendelik. Die plekkie is regtig baie netjies. Uitsig mooi en ons sommer lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Marthie, baie dankie! So lekker om te weet julle het die mooi uitsig geniet en walvisse gesien. Julle is altyd welkom!

Erika B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Lekker sentraal, skoon en netjies. Goed geleë, vriendelike mense. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Erika, waardeer jou resensie! Baie bly dit was gerieflik gelee vir jou werksverligtinge. Kom gerus weer!

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Die plek en mense is ongelooflik. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Kobus, baie dankie! So bly dit was aangenaam. Kom kuier gerus gou weer!

Reinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besonders en spesiaal, rustig en netjies. Ons was Vrydag aangenaam verras met die verblyf by Galjoen Uitsig. Ons wil net baie dankie sê vir die ongelooflike lekker verblyf. Die plek is rustig, skoon, mooi en netjies. Dit is 'n heerlike plekkie en ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Reinette, baie dankie! Was heerlik om julle te ontvang, so bly julle het die rustigheid geniet. Kom gerus gou weer!

Barbara K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Will highly recommend. It's a beautiful place for a short stay and has everything you need. Caters to everyone. Will love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Thank you for the lovely review, appreciate it! Glad you had a comfortable stay.

Riette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon en vriendelike diens. Ons het heerlik oorgeslaap by Galjoen Uitsig en die gasvrou was verskriklik vriendelik. Detail is so belangrik en selfs 'n warm kombers op die bed was al aan toe ons gaan slaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit opreg. Ons is dankbaar dat julle lekker gerieflik gebly het. Ons ontvang julle graag weer, volgende keer om bietjie meer te verken!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARLENE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaaf49c65d483adbfd423c05afd3a6f3a439a3896cc4ae05de2e847a9af12283bf75b3d91d8473dc904879470857e9ecc0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 11 Galjoen Street Tergniet 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064446324293 22.197285104299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang