Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen Uitsig

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Galjoen Uitsig is 'n pragtige vakansiewoonstel wat op die eienaars se perseel in Tergniet, 'n rustige woonbuurt in Mosselbaai geleë is. Dit is 'n ideale plek vir gaste wat kuslewe wil verken en ervaar, met toeristebesienswaardighede naby en die Tergniet Getypoel net 700 m weg.

Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien. 'n Haardroër is ook beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n eenplaatgasstoof. Eetgerei en breekware, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar. 'n Enkelbed in die sitkamer bied ekstra slaapplek, aangevul deur 'n gemaklike rusbank, sitplek en 'n TV met Netflix.

Die leefarea maak oop op 'n dek met buitemeubels, perfek om skemerkelkies te geniet terwyl jy die asemrowende see-uitsigte bewonder. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike buite-area met gemaklike meubels, 'n braai-area en 'n buitestort, alles te midde van welige tuine. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Galjoen Uitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARLENE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galjoen Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 11, Tergniet, Mosselbaai, 6700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaaf49c65d483adbfd423c05afd3a6f3a439a3896cc4ae05de2e847a9af12283bf75b3d91d8473dc904879470857e9ecc0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 11 Galjoen Street Tergniet 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064446324293 22.197285104299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang