Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoensingel 4

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Jerome P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Comfortable stay with all we needed for our getaway. Excellent stay at this house. The house was pet friendly, so we could take our trained dogs with us. Comfortable and modern house. We will definitely go back for sure. Needed more lighting in the kitchen and dining area at night. The main bedroom bed was very squeaky. We loved this place and would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker wegbreek. Ons het so lekker gebly. Baie lekker ruim moderne woning en die ekstra groot hoofslaapkamer was 'n verrassing vir 'n strandhuis. Lieflike groot stort. Die erf is omhein en ons was spyt ons het toe maar nie die twee honde saamgebring nie. Sal beslis dit volgende keer doen. Kombuis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

'n Baie lekker wegbreek. Baie mooi en moderne huis. Spasie genoeg vir almal. Ruim kamers. Ligging is in 'n stil area wat baie help. Sal vir seker weer van Galjoensingel 4 se geriewe gebruik maak. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Galjoensingel 4
Baie Dankie Willem, Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jeanne Auret

Nathan R
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Clean and safe, pet friendly and comfortable. We enjoyed the stay with our 2 dogs. The property is fully enclosed and dog safe. Though all the appliances you could need are available, it would have been nice to include some basic things like kitchen paper towel, extra toilet roll, hand soap, a hand towel, and extra blankets as it gets cold in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charles G
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Gerieflik, veilig, als in plek en goeie diens. Baie dankie, dit was soos dan ook tydens die vorige twee geleenthede, baie aangenaam om daar tuis te gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loue R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Moderne huis vir 'n heerlike kuier. Lieflike moderne huis met alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike kuier. Binne- en buitebraai. Onheinde erf met plek waar kinders kan fietsry binne. Ruim leef/kombuisarea. Naby winkels, maar in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Galjoensingel 4
Goeie dag Louw, Baie dankie vir die oulike gaste wat julle is. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Southern Staying

Jana B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Huis was goeie waarde vir geld, maar daar was wel een of twee goed wat gepla het. Ons het heerlik gebly, maar het die volgende opgemerk: Die tweede badkamer se stortkop was gekraak en het nie reg gewerk nie. Daar was ook geen kombuislappie nie, slegs sponsies wat deurgesny is en te klein is om mee skoon te maak. Dit is regtig 'n baie lekker huis, kort net paar klein veranderinge of onderhoud in ons opinie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tunis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Rustig. Rustig. Paar goeie voorstelle. Bedmatjies. Spieëls in die kamer vir dames. Die buisgerei was nie skoon nie. Dankie vir die seep poeier in die kas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Galjoensingel 4
Baie Dankie Tinus, Ons sal verseker daarna kyk. Kom gou weer.

Charles G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Dit was alreeds my tweede bespreking by dieselfde adres. Reëlings, puik, verblyf uitstekend, kan aan geen negatiewe kommentasr dink nie, ons hele groep was beindruk met die verblyf. Julle maak dit lekker en gemaklik om daar te kuier, doen so voort. Puik diens, bou so voort. Reëlings was puik, verblyf uitstekend. Kan aan geen negatiewe kommentaar dink nie. Ons hele groep was beïndruk met die verblyf. Julle maak dit lekker en gemaklik om daar te kuier, doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie dankie Galjoensingel 4 dit was 'n fantastiese rustig vakansiehuis om meer maal 'n kuier plek te kan maak. Ons sal meer maal gebruik maak van Galjoensingel 4. Galjoensingel 4 verdien all daai sterre. Baie veilge huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Galjoensingel 4
Goeie dag , Baie dankie vir die vriendelike gaste wat julle was en baie dankie vir 'n pragtige skoon huis wat julle vir ons gelos het. Ons hoop om julle baie gou weer te sien. Groete Esna

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoensingel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c5636a11c4f61c9e7af803ddb8cf138aeb7b21baaca804310e6354069f0ff47e770fd878ab68ad1fd3edca0b8298f76cf9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 4 Galjoen Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804883 20.051781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang