Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galloway Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Mart-marié K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Asemrowende natuur! Voorstelle: Genoeg hout vir die kaggel moet ingesluit word by tarief. Warmer duvets/komberse.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

'n Moet vir 'n rustige wegbreek en om te ontspan. Die enigste versoek aan die eienaars, 'n soliede dubbelbed sal beter werk as twee enkelbeddens langs mekaar. Ek verstaan ook hoekom daar twee enkel beddens is, dink net daar moet gekyk word na aanvraag. Omgewing rustig en regtig 'n lus vir die oog. Ons het met 'n swaar gemoed vertrek, kon nie genoeg kry van die rustigheid en die natuur geluide nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marowhan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Dit was wonderlik. Ons moet weer gaan, alles was net perfek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Had a lovely stay. Unit was neat and clean, and had everything you would need for a comfy stay. We only stayed overnight, so didn't make food or anything, but would suggest for the price per night to at least provide a bag of wood. Also disappointing that we couldn't taste the wine or olive oil produced by owners. Other than that, great stay and would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Julie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

It was just what we wanted - peace, tranquility and space. My tween son didn’t want to leave at the end of the weekend. The guest house is located so close to a variety of exceptionally good wine farms; walks and interesting local businesses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie vriendelike diens wat uit hul pad gegaan het om vir ons spesiaal te maak. Netjies en veilig. Ons was regtig baie gelukkig met ons kuier. Jy het letterlik net jou klere nodig om daar te gaan bly. Mooi en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2019

Goeie diens. Aangename gasheer. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2019

Aangenaam, rus vir jou siel. Ons ervaring by Galloway Guesthouse was aangenaam, ek lys net kortliks die positiewe en negatiewe persoonlike opinie oor die plekkie. Positief: Stilte was wonderlik. Uitsig was wonderlik. Baie mooi toegerus. Kon 11:00 plekkie verlaat. Gasheer was baie ordentlik, vriendelik en behulpsaam (aangebied om ons te help). Baie goeie kwaliteit matrasse op beddens. Negatief: Twee enkelbeddens wat soos 'n dubbelbed opgemaak is, is baie ongemaklik as jy langs jou vrou wil slaap. Beddens is ook nie gemaak vir lang mense nie. Die meditasietuin is baie mooi. Ons het nie gevra oor ontbyt nie, maar is nooit in kennis gestel of daar ontbyt beskikbaar is, wanneer en of dit beskikbaar is en hoeveel dit kos nie. Ons het toe sonder ontbyt gery.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Alicia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Kos vir die siel. Stunning uitsig, kamers en diens. Vir seker 'n goeie plek om te bly as julle Robertson area wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klaasvoogds-Wes-pad, Happy Days Plaas, Robertson-wynvallei, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA853cda01d3a79855b0cca5f1fec99203a53f4a536cb536c95ff0203842846d954022755ec1e5733ff819ce0c13761a227958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Klaasvoogds West Road Happy Days Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.810318745845 19.980233240405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang