Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galloway Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klaasvoogds-Wes-pad, Happy Days Plaas, Robertson-wynvallei, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgkothuise, 10 kilometer van Robertson af geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Kaapse Roete 62-streek.

Verblyf bestaan uit 2 Mallowdeen Selfsorgkothuise, Mallowdeen Selfsorgwoonstel, Galloway Selfsorgkothuis en Galloway Selfsorghuis. Hierdie kamers is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Ander geriewe ingesluit in hierdie kamers is gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, met toegang tot 'n privaat patio.

Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad waar gaste 'n verfrissende duik in kan neem, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke. Galloway Guest House bied ook wynproe op die perseel en is binne ryafstand vanaf verskeie wingerde en ander wynproe-plekke.

Die gastehuis is ook naby natuurreservate, botaniese tuine, olyf- en kaasproe-plekke en 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Galloway Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Klaasvoogds-Wes-pad, Happy Days Plaas, Robertson-wynvallei, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galloway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klaasvoogds-Wes-pad, Happy Days Plaas, Robertson-wynvallei, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA853cda01d3a79855b0cca5f1fec99203a53f4a536cb536c95ff0203842846d954022755ec1e5733ff819ce0c13761a227958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Klaasvoogds West Road Happy Days Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.810318745845 19.980233240405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang