Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gamagara Africa Private Nature Reserve

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike naweek in Khalahari. Heerlike kos. Goeie diens. Ons het lekker gebly. Groot, gemaklike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gamagara Africa Private Nature Reserve
Good day Mr. Botha Thank you for taking the time to leave us your 5* review, we hope to invite you back soon so that we can provide you with an even better experience. Kind regards, the Gamagara Africa team.

Lu-amy B
1 nag
5.0
Jan 2023

Fantastic. Dit is die moeite werd om daar te gaan bly, goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gamagara Africa Private Nature Reserve
Good day Lu-amy B, Thank you for taking the time to leave us your 5-star review. We hope to invite you back soon so that we can provide you with an even better experience. Kind regards, the Gamagara Africa team.

Henry E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Besides expensive food, we had a good time. There is no menu in the restaurant. You have to eat the meal that is being prepared. Food is very expensive compared to average restaurants while you cannot choose what to eat. The place is a bit run down and needs some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Daniel
Gamagara Africa Private Nature Reserve
Good day Henry Thank you for taking the time to leave your review, we hope to invite you back soon so that we can provide you with an even better experience. Kind regards, the Gamagara Africa team.

Chane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Netjiese akkommodasie. Netjiese akkommodasie. Ons het 'n poolside kamer bespreek op app maar nie gekry nie. Ons lugversorging het ook nie gewerk nie. Etes is duur vir dit wat mens kry. Ons kos en drankrekening was omtrent R1800 vir 2 ontbytetes en een tweegang-aandetemaaltyd vir twee mense, wat pasta en slaai, en 'n klein brownie was. Kos was heel lekker maar nie ekwivalent aan R275pp nie! Ons het 4 Cokes, 'n glas wyn en Castle Light gedrink. Niks buitensporig nie. Glad nie geskik vir self-catering nie ten spyte van beskrywing wat sê braaigeriewe is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Daniel
Gamagara Africa Private Nature Reserve
Goeiedag Mnr en Mev Rademan. Baie dankie vir die tyd om 'n resensie te laat. Ons is jammer om te hoor dat julle 'n ander kamer sou verkies het, ongelukkig blyk dit het jul tuin aansig instede van swembad bespreek. Ons sou jul met graagte geskuif het. Aangaande die self-catering, die kamers is aangedui as geen self-catering. Ons het egter heerlike braaigeriewe maar ons verskaf die vleis en bygeregte en natuurlik is ons heerlike stoep beskikbaar vir ons gaste se gerief. Ons sal jul graag weer wil terug verwelkom. Vriendelike groete Die Gamagara Afrika span.

Shane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Kalahari Magic. Awesome place to stay. Rooms are great. Hospitality out of this world and a great chef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Gamagara Africa Private Nature Reserve
Good day Shane, Thank you for taking the time to leave us your 5* review. We hope to invite you back soon so that we can provide you with an even better experience. Kind regards, the Gamagara Africa team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weybridge-plaas, Dagbreek Dibeng, Kathu, 8447, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694d820b71dbacdbedaf10183c266ae177ee5177f86569e69899878558cf940d9eac6f7bac4e3d57e90c0aac7fc77f2ee503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm Weybridge Dagbreek Dibeng 8447 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.493255077327 22.837113788372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang