Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GaMamadi Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 110 resensies vir GaMamadi Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marietjie U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

GaMamadi is altyd lekker gesellig!

Altyd lekker om by GaMamadi oor te bly. Baie vriendelike en bedagsame gashere wat jou laat welkom voel. Het selfs die verwarmers in die kamers voor ons aankoms aangeskakel om die koue te stuit. Heerlike etes en 'n warm kaggel om gesellig te kuier. Sal weer en weer daar bly. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie, Marietjie. Was so lekker om jul terug te verwelkom.

GaMamadi Guest Farm
Danie R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Uitstekend.

Netjies toegeruste eenheid. Lekker warm in die eenheid, hul het voorsiening gemaak vir die koue. In die aand is dit die mooiste sterreruim. Sal weer hier oornag.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Isabel, dit was ons voorreg om julle te ontvang - sien uit na julle volgende kuier!

GaMamadi Guest Farm
Charlene C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C

Rus vir jou siel.

Verskriklik lekker. My 2de keer by hulle en sal elke keer daaroor oornag. Die rustigheid, skoon lig, natuur, vriendelike personeel en etes uit die boonste rakke.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Charlene, dit was so lekker om jul terug te ontvang en 'n voorreg.

GaMamadi Guest Farm
Gerda N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Skoon en gerieflik.

Baie lekker, alles is skoon en gerieflik.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Gerda, dit bly vir ons 'n voorreg om elke gas te ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Zelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Oppad van Rustenburg na Stellenbosch en daar oornag en dit was baie gemaklik.

Baie lekker oornag en dit geniet op die plaas.

Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Sal beslis weer by GaMamadi oorslaap.

Dankie, die verblyf was perfek.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie, Johan, dit was ons voorreg om jul te kon ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Mark B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Nice stop over between Gauteng and Cape Town.

Excellent stop on drive from Pretoria to Cape Town. Very friendly host and clean room. The lamb pie is highly recommended!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you, Mark, it was our privilege to have you.

GaMamadi Guest Farm
Gary S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

What we expected. The WiFi was not available.

Satisfactory, the accommodation was comfortable.

Louise W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Felt like heaven after a long day on the road.

A relaxing and welcomed stay over after a long day on the road. The hosts went out of their way to make our stay comfortable and very accommodating, excellent accommodation and delicious food. We highly recommend the accommodation. Could have done another night to just relax a bit.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you, Louise. It was our privilege to have you and you are more than welcome to stay for more than one night next time!

GaMamadi Guest Farm
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker.

Baie lekker gebly, dankie.

Caryl K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryl K

Pleasant relaxing excellent hospitality. Very organised dinner and breakfast.

We were greeted by the owner who greeted us in English and we politely suggested we can also communicate in Afrikaans. She also had a bigger unit available for us from the original one we booked, which I found a great gesture. The dinner and breakfast were great homemade meals. A lot of effort went into the preparation and presentation. We will definitely visit again. The cycle trails were also an added feature.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you, Caryl. It was our privilege to have you.

GaMamadi Guest Farm
Melanie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Overnight stay.

This was our second time staying at GaMamadi Guest Farm, and once again we were warmly welcomed and received exceptional service. It was cold and raining, and our hostess went out of her way to upgrade us to a bigger unit and ensure our unit was warm. She even brought our dinner to our unit, which we highly appreciated. GaMamadi Guest Farm has everything you need for an overnight stay. We will definitely be back.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank Melanie. Our privilege to have you and always a pleasure.

GaMamadi Guest Farm
Susan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Lovely farm, friendly host.

I went for a nice 5 km walk on the farm on Saturday evening to stretch my legs, after the long drive. I ate a lovely supper prepared by Anneliese and had a wonderful night's sleep. I left a little later than expected on Sunday, because I had a long, interesting chat with Anneliese and another guest.

Marí V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marí V

Netjies met vriendelike ontvangs.

Die plek was baie netjies en rustig.

Karien C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Goed toegerus. Vriendelike diens.

Lieflike plek. Ons het baie gerieflik oorgebly.

Renthia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia B

Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en die hondjies. Ons het lamsbrediepastei vir aandete gekry en dit was besonders lekker. Uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer daar oornag. Skoon en netjies.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Renthia

Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.

GaMamadi Guest Farm
Angelique V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

Karoo gasvryheid op sy beste- mense met hart.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie lekker gebly. Kan beslis hul aanbeveel vir oorslaap stop tussen Vrystaat en Kaap.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Angelique, dit was ons voorreg om jul te kon ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Zandria V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zandria V

Koud en donker a.g.v. Eskom-kragonderbreking.

Eienaar het ten spyte van eie verpligtinge vir ons heerlike aandete voorsien wat ons waardeer het.

Adriaan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Heerlike klein plaas in die Karoo!

Die eienaars van die plaas is baie vriendelik en kos en geriewe is baie lekker!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Adriaan
Dit was ons voorreg om jul te kon ontvang

GaMamadi Guest Farm
Melanie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Enjoyable, safe overnight stay at GaMamadi.

We enjoyed our overnight stay. We were warmly received by our hosts Annelise and Danie who went out of their way to make us feel welcome. Dinner was divine and we will definitely be back.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Melanie. Looking forward to welcome you back.

GaMamadi Guest Farm
Judy B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Conveniently close to the highway but without the noise! Lovely relaxed environment and chilled about our furry companions! Thanks so much for a lovely stay!

We really enjoyed our one night stay here, on our way between Joburg and CT. A good distance between the two. The cottage had all the facilities we required and was well equipped and decorated.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Judy it was our privilege to have you, please come again!

GaMamadi Guest Farm
Shelley S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S

Clean. Great location close to the freeway.

Neat and very well appointed. Home made rusks were delicious and a special treat. Warm welcome on the farm. Quiet. We will be back!

Kessy P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kessy P

Very welcoming and caring owners.

Very welcoming and caring hosts. Very convenient location.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Kessy.
Hope to welcome you back soon.

GaMamadi Guest Farm
Marietjie U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Perfekte & gerieflike rusplek met heerlike kos.

Annalise se diens is uitstekend. Sy het vooruit gebel om te hoor of ons daar wil eet en aan ons vegetariese versoek ook voorsien. Haar kos is heerlik & pryse baie billik. Die lapa is baie gesellig. Ons het lekker om die kaggel gekuier en rugby gekyk. Daar is 'n trampoline, klimraam, tafeltennis, pooltafel en swembad om te ontspan na die langpad & om kinders se energie uit te speel. Huisies is goed toegerus en het lekker elektriese komberse vir die winter koue. Was baie lekker!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Marietjie

Volgende keer kuier ons saam!

GaMamadi Guest Farm
Charlene C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C

Absoluut fantasties.

Die stilte, vars lug en die natuur, voeding vir jou siel. Vyf ster-behandeling en Annalise is 'n bo-baas kok. Kon nie vir meer vra nie.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Charlene,
Ons voorreg om jul te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.

GaMamadi Guest Farm
Cathleen B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen B

Fantasties.

Uitstekende plaas verblyf. So rustig en die kos wat vir ons voorgesit was was hemels.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Cathleen
Was ons voorreg om jul te ontvang, hoop om gou weer te sien.

GaMamadi Guest Farm
Bertus B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Baie rustig en aangenaam.

Naby genoeg aan die N1 om gerieflik geleë te wees, ver genoeg om nie deur verkeergeraas gesteur te word nie. Die omgewing is pragtig.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Bertus.
Ons voorreg om jul te kon ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Schalk E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk E

Baie aangenaam en lekker.

Eienaars baie gaaf en vriendelik en maak die lekkerste kos.

Johdine M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johdine M

Gerieflike verblyf, ontvang met gasvryheid.

Heerlikke aandete benuttig. Op ons roete maar ver genoeg om rugtig te slaap, weg van die pad geraas, omring met plaasgeluide. Dan het hulle nog die oulikste brakkie om mee te speel.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Johdine
Was ons voorreg om jul te kon ontvang, hoop jul kom kuier sommer gou weer!

GaMamadi Guest Farm
Leonie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V

Gerieflike verblyf op 'n Karooplaas.

Netjiese, goed toegeruste kamer met braaiplek. Lekker om na 'n lang dag op die pad op 'n ordentlike matras te slaap. Genoeg voorsiening vir die koue weer. Kan dit aanbeveel.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Leonie,
Was ons voorreg om jul te ontvang. Hoop om jul gou weer te sien.

GaMamadi Guest Farm
Andrew B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B

Great overnight stopover.

Such nice braai packs, Annalize did a great job of welcoming us and we relaxed at the pool. It was also fantastic to walk up the nearby koppie and get a view of the vast Karoo.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Andrew.
Was our privilege's to have you.

GaMamadi Guest Farm
Jaco D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie tuis gevoel.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Jaco, ons voorreg om jul te kon ontvang. Kom kuier weer.

GaMamadi Guest Farm
Vince A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vince A

Lovely stay. Guest house owners serve on hand and foot. Great hosts.

Very accommodating. Nice pool and feeding of the lambs.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Vince, it was our pleasure to have you would love to have you back.

GaMamadi Guest Farm
Leane S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S

Perfekte Karoo ervaring.

Baie vriende like staff. Perfekte ervaring. Sal vir seker weer kuier!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Leane, ons sien uit na jul volgende kuier.

GaMamadi Guest Farm
Vivian N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian N

It was welcoming and we enjoyed our stay.

We really had a good sleep and we were well rested.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Vivian, it was our pleasure.

GaMamadi Guest Farm
Carina K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

'n Beslis op enige lys.

Wonderlike plek, baie mooi en netjies. Vriendelike diens en eienaars heeltyd besikbaar. Daar is ook spasie om te gaan stap en die natuur te geniet. Lekker aktiwiteite vir kinders om te speel en besig te bly.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Amanda
Was ons voorreg om jul te ontvang.
Kom kuier weer!

GaMamadi Guest Farm
Jooste W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jooste W

Vriendelike gasvrou en die kos was uitstekend!

Die huisie was skoon en netjies. Kos was heerlik - lekkerste pampoenkoekie wat my man nog geëet het! Sal beslis weer daar oorslaap.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Marieta ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom, kom kuier asb weer!

GaMamadi Guest Farm
Charl B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Baie lekker gebly.

Aandete was ook baie lekker.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dit was ons voorreg om jul te ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Gert M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M

Goed geleë vir oorslaap. Goed toegerus te huisie. Aangename gasvrou.

Aangename eienaar. Goed toegeruste kamers. Goed geleë vir reisigers om oor te slaap. Ongerepte Karooplaas. Stil en rustig.

Tessa O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O

Beautiful place, relaxing and serene. Friendly hosts.

This was really a surprise for us - it was a lovely place in a beautiful, peaceful environment. The pool was fantastic to cool off in after the long drive. The meals were great and the host super friendly and accommodating.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Tessa we would love to welcome you back!

GaMamadi Guest Farm
Ronel V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Goeie oornag-opsie in rustige omgewing.

Ons het lekker gebly en gebraai. Annelise en haar man is baie vriendelik en sy bak heerlike beskuit!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Ronel kom kuier weer!

GaMamadi Guest Farm
Ravi N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravi N

One of the best places I have stayed at in a long time.

The host and her family are one of the coolest people I have had the pleasure dealing with and they offer exactly what they say. Great venue, great people, great vibe. The braai option package is to die for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van die beste plekke waar ek in 'n lang tyd gebly het.

Die gasheer en haar gesin is een van die oulikste mense met wie ek die plesier gehad het om mee te werk en bied presies wat hulle sê. Fantastiese plek, wonderlike mense, fantastiese atmosfeer. Die braaipakket is heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thanks Ravi was our pleasure to welcome you!
Looking forward to your next visit.

GaMamadi Guest Farm
Bryan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan L

Excellent stay.

Great meals. Lovely accommodation.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thanks Bryan!
We would love to welcome you back in the future.

GaMamadi Guest Farm
Andre O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O

Meer as net oornagplekkie.

Ons sal voortaan ons reisplan aanpas om meer as net te oornag by Gamamadi. Baie netjies en rustige atmosfeer.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Andre jul is meer as welkom!

GaMamadi Guest Farm
Malinda N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Wat 'n verrassing!

Pragtige gasteplaas, vriendelike gasvrou, netjies, skoon, ruim en goed toegerus. Groot, gerieflike stort. Baie moeite gedoen met bykosse by ons braaipakkies. Seuns kon lekker rondloop. Sal beslis weer oorbly en kan vir enige iemand aanbeveel.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Abel ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom!

GaMamadi Guest Farm
Monicke V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monicke V

Very nice end to our holiday.

Good food, relaxing vibe.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thanks Monicke!
We would love to welcome you back in the future.

GaMamadi Guest Farm
Michael I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael I

We had a very comfortable and relaxing overnight stop at Gamamadi.

We really enjoyed the relaxed atmosphere of the farm, and cooled down in the pool after a hot day's drive. Our room was clean and well equipped and the service was great.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thanks Michael would love to welcome you back..

GaMamadi Guest Farm
Braam V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Heerlike aandete en lekker gebly.

Baie vriendelik.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Braam.

GaMamadi Guest Farm
Eduardo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduardo M

Really enjoyed the stay, excellent food and an awesome experience.

A must for families with small children to play and feed baby goats and sheep.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

I am so glad you love it to feed our baby goats and sheep it's always a special event.
Come visit again we would love to welcome you back.

GaMamadi Guest Farm
Carina R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Net die beste!

Ons sal altyd GaMamadi kies op pad Kaap toe! Gasvryheid en verblyf uit die boonste rakke.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Carina vir ons so lekker as jul kom kuier

GaMamadi Guest Farm
Leon G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Absoluut fantasies om so op 'n plaas te kuier. Moes eintlik langer gebly het.

Dis pragtige verblyf, so op die plaas en met baie vriendelike mense. Baie goed en netjies toegerus. Eienares gee aandag aan detail. Kan dit baie beslis aanbeveel en sal weer daar gaan slaap. Dis die beste van die 15 plekke waar ons sedert 25 Sept 2019 geslaap het.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Leon vir dit waardeer ongelooflik, probeer ons bes om dit altyd vir almal lekker maak.
Sien uit na jul volgende kuier

GaMamadi Guest Farm
Caroli D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroli D

Heerlike Karoo oornag-stop.

Ons het ons verblyf by Gamamadi baie geniet. Ons is baie vriendelik ontvang en rondgewys deur Annalise. Die kamer was ruim, pragtig skoon en netjies en goed ingerig. Ons springbokpastei-aandete was heerlik. Ons kleutertjie het die plaasdiere vreeslik geniet. Ons sal graag weer gaan kuier!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.

GaMamadi Guest Farm
Annemarie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Dit was baie gerieflik.

Dis 'n ideale oorslaap plek. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons beveel dit graag aan.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Annemarie, kom kuier gerus weer.

GaMamadi Guest Farm
Calima V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calima V

Uitstekend.

Dit was heerlik om daar af te pak en te ontspan na 'n lang dag op die pad. Die aandete was ook heerlik.

Chandre M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre M

Just upgrade the entrance gate for security reasons.

The place is beautiful neat and clean and will recommend to family and friends the price is not bad at all for the service we received I would stay there again.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thanks Chandre appreciate and looking forward to welcome you again.
The gate option is already in the pipeline in the near future.

GaMamadi Guest Farm
Jualine F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jualine F

Uitstekend.

'n Plaasopset wat wonderlik was. Ons is baie vriendelik ontvang. Verblyf uitstekend en alle nodige geriewe was daar. Die eienaar het ons bietjie rondgewys van wat alles daar is, alles pragtig gewees.

Millicent C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

Peaceful overnight stay with delicious food and friendly hosts.

We stopped here to break the journey Johannesburg to Cape Town. It is an ideal stopover, being close enough to the N2 so as to not add on any mileage without being so close that you could hear or see it. We enjoyed a pleasant meal on the farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige oornagverblyf met heerlike kos en vriendelike gashere.

Ons het hier gestop om die reis van Johannesburg na Kaapstad te onderbreek. Dis die ideale oornagverblyf naby genoeg aan die N2 om nie nog ekstra kilometers by jou reis te voeg nie, maar tog nie so naby dat jy die verkeer hoor of sien nie. Ons het 'n heerlike maaltyd op die plaas geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Thank you Millicent, hope to see you again soon.
Just to confirm we are close to the N1 - not the N2

GaMamadi Guest Farm
Annica V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annica V

Lekker gebly.

Baie goed ingerig en mense is baie vriendelik. Al fout was toe ons die volgende oggend wou stort was daar nie water nie. Verder heerlik geëet en gebly.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, jammer oor die water dit gebeur omdat die waterdruk swak is en die drukpomp vir die water eers 5h30 aankom. Ons verander dit na vroeer dadelik.

GaMamadi Guest Farm
Ria S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Lekker, gasvrye verblyf.

Gamamadi is nie naby 'n dorp met restaurante geleë nie, maar gelukkig het Annalize ons vroegoggend geskakel om te hoor of ons die aand by die gastehuis wil eet. Dit was die heerlikste aandete en ons het lekker saam met haar en die ander gaste by die kaggelvuur gekuier. Dit was midde van 'n yskoue kouefront en die kamer, alhoewel bietjie klein, het gelukkig 'n elektriese kombers gehad. Annalize doen baie moeite met die kamers en daar is tuisgemaakte beskuit en ook kitspap en melk met koffie wat ons die oggend voor ons vertrek kon eet, asook speserye en borde indien die gaste wil braai. Sal weer hier oornag.

Ria S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Lekker, gasvrye verblyf.

GaMamadi is nie naby 'n dorp met restaurante geleë nie, maar gelukkig het Annalize ons vroegoggend geskakel om te hoor of ons die aand by die gastehuis wil eet. Dit was die heerlikste aandete en ons het lekker saam met haar en die ander gaste by die kaggelvuur gekuier. Dit was midde van 'n yskoue kouefront en die kamer, alhoewel bietjie klein, het gelukkig 'n elektriese kombers gehad. Annalize doen baie moeite met die kamers en daar is tuisgemaakte beskuit en ook kitspap en melk met koffie wat ons die oggend voor ons vertrek kon eet, asook speserye en selfsorgborde ens. indien die gaste wil braai. Sal weer hier oornag.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Ria.
Ons sien uit na jul volgende kuier.

GaMamadi Guest Farm
Magda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Alles wat beloof is, is voorsien.

Die eenheid was skoon en netjies en het alles voorsien wat mens mag nodig hê en meer. Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid, ons maak graag weer so!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Magda.

Sien uit om jul weer te ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Vincent D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent D

Rustige plaas atmosfeer.

Ons het 'n warm ontvangs gehad en Annelize het uit haar pad gegaan om dit so gerieflik moontlik te maak. Die woonstel is goed ingerig en baie netjies en skoon. Ons het sommer baie tuis gevoel en die rustige Karoo-plaasgeluide stimulerend gevind. Baie dankie Annelize, julle sal ons beslis weer sien.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie ons sien uit na jul volgende kuier

GaMamadi Guest Farm
Wilma P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma P

Rustig en ontspannend.

Lieflike rustige plaasatmosfeer, lekker ontspan. Heerlike toebroodjies. Heerlike ferm bed. Net die kussings baie hard en ongemaklik. Jammer daar was amper geen waterdruk in die stort se kouekraan nie. Het gesmag na 'n heerlike koel stort maar het net baie warm water moes verduur. Nietemin 'n baie oulike en goed bestuurde oornagplek. Baie dankie.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Wilma waardeer die terugvoer en ons skenk dadelik aandag aan die probleme.

GaMamadi Guest Farm
Leanne K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

Wonderlik.

Goeie ligging, gasvry en vriendelik. Fantastiese kos. Sal definitief aanbeveel.

Ritha B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha B

Baie lekker en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en die kos was baie lekker en ons het dit vreeslik geniet om na die bokkies te gaan kyk en die natuur en die vars lug in te asem. Die plekkie is pragtig en mooi uitgelê.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie kom kuier asb. weer.

GaMamadi Guest Farm
Annica V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annica V

Heerlike verblyf!

Pragtige kamers met alles wat jy sal benodig. Die lekkerste lamspastei! Ver genoeg van die hoofpad dat jy nie die karre en trokke in die aand hoor nie. Baie lekker gebly! Sal definitief weer daar oorslaap.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Judy G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy G

Amazing beginning to our holiday.

See star rating.

Lizelle B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Dit was kalmerend vir die siel.

Dankie vir die gasvryheid. Dit was heerlik en die die kos uit die boeke. Sal GaMamadi vir seker aanbeveel.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Plesier Lizelle kom kuier gerus weer!

GaMamadi Guest Farm
Mark C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Baie aangenaam en vriendelik.

Stunning mense, stunning plek.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Mark julle ook!

GaMamadi Guest Farm
Carla P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Sal vir seker weer daar bly!

Baie tevrede! Vriendelik! Alles wat jy nodig het is klaar daar!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons sien uit na julle volgende kuier.

GaMamadi Guest Farm
Carina R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Die beste oornagverblyf in die Karoo!

GaMamadi stel ons nooit teleur nie en sal vir almal aanbeveel. Annalise se gasvryheid is die beste!

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Carina,
Was soo lekker dat jul weer kom kuier het!!

GaMamadi Guest Farm
Alex L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L

Baie lekker!

Ons het net een aand oorgeslaap maar het baie lekker gebly. Baie goeie diens gehad en die geriewe is mooi netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Gerieflik naby die hoofpad ook.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Alex, dit was ons voorreg om julle te kon ontvang.

GaMamadi Guest Farm
Yolanda M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Baie gemaklik en tuis gevoel.

Baie dankie vir die gerieflike verblyf.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Yolanda
Ons voorreg, kom kuier asseblief weer!

GaMamadi Guest Farm
Riana C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Uitstekende oornagverblyf.

Het by GaMamadi oornag na 'n baie lang dag op die pad. Ons het sommer dadelik uitgerus gevoel. Wow! Die verblyf is keurig en ongelooflik goed toegerus. Mens hoef omtrent net jou tandeborsel te vat (wel, amper). Ideaal vir oornag. Stem saam met al die vorige resensies. Goeie ligging, die heerlikste aandete, lekkerste beskuit, soveel gasvryheid, so mooi sonsondergang en sonsopkoms. Baie dankie Annelise, Danie en LekkeSlaap vir goeie diens.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Riana
Was ons voorreg om jul te ontvang!
Kom kuier asseblief weer baie welkom!!

GaMamadi Guest Farm
Elmarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie netjies en vriendelike gasvrou.

Dit is al ons derde maal dat ons op GaMamadi oorslaap en was nog nie een maal spyt nie. Dis 'n baie rustig en 'n skoon en netjiese plek.

Yolanda B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

'n Besonderse ervaring, rustige en ontspanne atmosfeer.

Vriendelike opregte mense! Diens uitstekend, kamers netjies, kos uit die boeke! Sal enige tyd aanbeveel.

Christo V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Lekker.

Dankie Annalise & Danie, dis altyd lekker om by julle oor te bly en die kinders is mal oor die plaas!

Judy V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Awesome.

Vriendelilke ontvangs. Skoon en netjiese kamers met 'n persoonlike "touch". Sal definitief weer daar bly.

Kobus B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Fantabelooslik!

Beslis 'n weer terugkom ervaring.

Melanie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Rus en vrede. Maak die vakansie 'n werklikheid.

Ons 2de keer by GaMamadi en ons het so uitgesien. Rus en vrede vir die siel na 'n lang reis en lang jaar, en maak die opwagting vir ons seevakansie soveel beter. Die braaipakkies wat mens kan ekstra kry is net so lekker! Vriendelike eienaars en die oop spasie op die erf is heerlik vir 'n klein seuntjie wat heeltyd in sy karstoeltjie moes sit. Baie dankie vir jul moeite.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie Melanie
Was so lekker om jul weer te sien!

GaMamadi Guest Farm
Marlene W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Baie welkom gevoel.

Mense is baie gasvry. Diens was puik. Pragtige omgewing.

Anzelle B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle B

Dit was regtig lekker.

Sal dit regtig aanbeveel. Vriendelik en welkomende mensies. Regte hartse mensies wat ons weer kon ontmoet. Was regtig lekker.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons sien uit na jul volgende kuier.

GaMamadi Guest Farm
David E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David E

Vriendelike ontvangs en mooi en stil omgewing.

Baie dankie die plek is baie netjies en skoon, die plaasdam/swembad is heerlik en die braaipakke baie lekker en groot. Sal beslis weer daar oorslaap.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Plesier, ons sien uit na jul volgende kuier.

GaMamadi Guest Farm
Dr Johann Vermaak V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Johann Vermaak V

Karoovriendelikheid.

Vriendelikste gasvrou. Bord gekookte boerekos vir ons gesin 10 uur in aand reg gehad. Niks is vir hulle te veel moeite nie.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons probeer.

GaMamadi Guest Farm
Michael V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Hosts ensured we were made to feel at home.

An oasis in the middle of the Karoo. Superb and friendly hosts. Highly recommended for a stopover.

Glynis B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis B

Enjoyed our stay. Will definitely stay over again.

See stars.

Jackie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S

Asemrowend.

Dit was baie netjies, mooi en asemrowend.

GaMamadi Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, jy is meer as welkom om weer te kom kuier.

GaMamadi Guest Farm
Ellen E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ellen E

Baie netjies en vriendelikheid.

Baie netjies en vriendelikheid. Baie skoon. Kos was heerlik. Area baie mooi en gerieflik geleë.

Marilette K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette K

Perfect!

Will definitely do it again on our next trip down to CT.

Elbe B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B

Funksioneel en prakties. Baie netjies en gerieflik.

Baie goed geleë as halfpadstop. Eenhede is baie prakties ingerig en dit is baie netjies. Ons is baie gasvry ontvang en die eienaars het werklik aan alles gedink wat 'n moeë reisiger sou kon nodig kry. Uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer hier oorbly.

George C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Vriendelike ontvangs en diens saam mooi omgewing, uitstekende fasiliteite en kos.

Annalise en Danie het hier 'n jewel van 'n gastehuis. Die gasvryheid was uit die boonste rakke. Die kamers was iets besonders en baie netjies en skoon. Aandete was ongelooflik lekker. Die ligging van die gastehuis is ideaal. Die Claassens van Pretoria wil net dankie sê vir die mense van LekkeSlaap en GaMamadi Gastehuis vir die uitstekende diens. Julle sal ons weer sien.

Mari K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

'n Lekker plaaskuier.

Netjiese wooneenhede en lekker lamspastei vir aandete! Ons het die afkoel in die plaasdam-swembad geniet, reg onder die windpomp.

Andre O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Braai opsie 'n wenner.

Die verblyf was pynlik netjies, en baie mooi ontwerp. Die self braai opsie vir aandete is 'n wenner. Dit was vreeslik aangenaam dat alles reeds reggesit was, ons kon sit, ontspan en lekker braai.

Gerhardt S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Uitstekende gasvryheid in die grote Karoo.

Gaste in die kamer langs ons s'n, het laat ingekom en baie hard gepraat. So teen 23:00 moes ek hulle gaan stil maak.

Eloise C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C

Waarde vir geld.

Baie dankie, die diens was baie professioneel en die eenheid was baie netjies. Ons het regtig lekker gekuier en sal definitief weer bespreek by GaMamadi.

Ewie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewie S

Baie lekker oornag.

Die diens en verblyf was uitstekend. Eenheid no 3 was baie gerieflik, netjies en skoon. Die aandete was uitstekend en meer as genoeg. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Frank P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank P

Dit is ongelooflik mooi daar.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Mens het dadelik tuis gevoel. Die swembad/plaasdam was beslis 'n wenner na 'n warm dag op die pad.

Joline Z - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joline Z

Wonderlike Karoo-ervaring!

Met die wind se inwaai in skoorsteen binne-in vertrek, was die vorige gaste se braaireuk aanvanklik 'n bietjie steurend. Die woonstelle is ook nie baie goed klankdig nie. Wanneer woonstelle nie baie vol is nie, sou ek voorstel dat gaste nie direk langs mekaar geplaas word nie. Anders was dit 'n wonderlike belewing. Verkeer van die N1 af was ook nie steurend hoorbaar nie. Baie mooi en rustig! Ons is baie gasvry ontvang. Was baie dankbaar vir die ontbytprodukte en beskuit. Ons sal graag weer daar gaan oorslaap.

Drienie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie D

It was a relaxed and peaceful stay in a very well-equipped accommodation.

Our stay on the farm was a lovely experience. Annalise and her husband did everything they could to make our stay as enjoyable as possible. The room was very well-equipped for self-catering and the "honesty bar" is a nice touch.

Harry T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry T

Ons het wonderlik gebly en verskriklik tuis gevoel.

Ons het die Karoo vriendelikheid en gasvryheid gevoel: alles wonderlik! Die enigste aspek waarna dalk gekyk moet word is die ventilasie / trek in ons kamer spesifiek. Alhoewel ons baie gelukkig was omdat dit 'n koelerige dag was kan dit lekker warm wees in die kamer.

Louis M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Die kos was uitstekend en die gasvryheid was besonders.

Die kamer was lekker ruim. Dit was ongelooflik warm (44° C), ten spyte hiervan was die aand baie lekker. Die tuisgemaakte aandete was regtig iets om oor huis toe te skryf. Die kamer was ruim en skoon en baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer by GaMamadi aangaan wanneer ons die rit weer aflê.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariana D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Onbeskryflik en beslis werd om te besoek.

Sal dit graag weer besoek. Dit is deur en deur alles werd en so so onbeskryflik is die diens wat mens daar ontvang. Verblyf is van baie hoe gehalte en gasvryheid is van die beste.

Carol M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Goeie oornagplek.

Baie netjies, dit was lekker om af te koel in die swembad na 'n lang dag op die pad.

Janetta B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta B

Vriendelik en gasvry, waarlik 'n plaas-ervaring.

Dis is skoon met baie spasie en alles wat jy kort. Hulle het tot tjops wat jy kan koop met 'n klein selfsorg-area in my kamer wat reeds braaisout en 'n braaitang gehad het. Ek kon net daar opdaag! Daar is ook lekker goed om te doen vir die kinders soos om die lammers te voer, maar ek moes ongelukkig weer vroeg in die pad val.

Judy V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Ware oase in die dorre landskap!

Ons is so verwelkomend ontvang, Annelise is 'n pragtige mens. Ons het aandete daar geniet wat sy voorgesit het en dit is nie vergelykbaar met enige ander plek nie. Dit was die beste, mooi na omgesien en verskriklik lekker! Die eenheid self is nuut en baie stylvol. Dit was regtig 'n heerlike ervaring, dankie Annelise en Danie.

A J M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J M

Fantastiese plek!

Baie netjies, vriendelik en veilig. Het so lekker gekuier daar. Dankie!

Mariska L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Perfek vir 'n oornagplek!

Ek kan regtig GaMamadi aanbeveel vir 'n oornagplek. Alles was netjies en skoon en die gasvrou was baie vriendelik.

Daniel Jacobus K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Jacobus K

Karoo-gasvryheid.

GaMamadi kan ek verseker aanbeveel by almal. Die vriendelike diens en gasvryheid wat jy net in die Karoo kan kry. Sal verseker weer hier oornag.

Johan B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Uitstekende akkomodasie vir oornag of selfs 'n rusdag gedurende jou reis.

Sal defnitief weer gebruik maak van GaMamadi

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu2dVjUDf2I0akpxn16iQyy2fvCJCXpRRZ57Cv11QIK4BuWfKqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Taaiboschfontein Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.853254249383 23.265739152696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang