Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Game View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gideon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, vriendelik. Die fotos op webtuiste doen nie plek reg aan nie, baie mooier in werklikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker. Dankie. Baie lekker daar gebly. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
1 nag
5.0
Des 2024

Kan Game View Lodge hoogs aanbeveel. Baie goeie opsie vir verblyf in Vryburg. Vriendelike en behulpsame eienaars. Veilige parkering en goeie ligging in stil deel van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Wonderlike gastehuis met 'n pragtige uitsig, ruim gemaklike kamers. Lieflike gastehuis met 'n rustige ontspannende omgewing, vriendelik en gasvry. Kamers is ruim, met hoë kwaliteit meubels en alles tot jou beskikking, ontbyt uit die boonste rakke! Dankie, ons tyd was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

One of a kind. Fantastic quality and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties met mooi view. Skoon en netjies met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike diens, netjies met alles wat jy nodig het. Baie oulike oornag stop. Vriendelike eienaars en spesiaal met Chomp daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie!

Denzil W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Great. Very clean units, and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

An oasis. Pragtige plek. Die diens is uitstekend. Ons sal op geen ander plek bly in Vryburg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie!

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Sal weer gebruik. Alles was great behalwe die stortkop was power. Aircon ook swaar koud gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 279

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 279 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang