Game View Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 265
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Eve B - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige plek!
Juanita S - Aug 2024
Algehele gradering
N wonderlike oornagstop.
Pierre P - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker still op die stoep.
Game View Lodge se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Jh V - Jul 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel!
Gerda K - Jul 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Cecilia V - Jun 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf in ruim, mooi en skoon kamer.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien julle binnekort.
Lourentia S - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Karine W - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Karine. Ons waardeer dit.
Mareliza J - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Mareliza. Ons waardeer.
Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Vanselfsprekende keuse om daar te oornag.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Corne C - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Michael W - Mrt 2024
Algehele gradering
Would strongly recommend to other travelers.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you for your review. Hope to see you soon.
Ewa H - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you Ewa, I hope there will be another 'once again!'
Philip S - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Game View Lodge se terugvoer
Thanks a million!
Shani Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, lekker omgewing.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Fanus L - Jul 2024
Algehele gradering
Verrassend aangenaam, vriendelike professionele diens, skoon en vars.
Linda D - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig op veld voel of jy in die bos is.
Game View Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Kyle V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Johnny B - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ontvang. Skoon, veilig. Mooi beddegoed en lekker matras.
Game View Lodge se terugvoer
Dankie! Jammer oor die stort! Ons het ons aandag daaraan gegee.
Leonie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, skoon en netjies.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Leonie!
Dorette L - Jun 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you!
Raj S - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you! Hope to see you soon.
Stefan B - Des 2023
Algehele gradering
Luuks, rustig en onspannend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Amanda M - Okt 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Dankie Amanda, kom gerus weer!
Wallie B - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n cool gastehuis.
Game View Lodge se terugvoer
Dankie Wallie.
Michelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Michelle, ons waardeer dit baie.
Louise L - Sep 2023
Algehele gradering
Beste blyplek van Tshwane tot in Springbok.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Louise!!
Jeanette B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Heather S - Sep 2023
Algehele gradering
Such comfort on our way home from Kgalagadi.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you Heather!!
Jan N - Sep 2023
Algehele gradering
Soos altyd heerlike oornagfasiliteit.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Jan!
Angelique F - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende, luukse akkommodasie. Aan te bevole!
Game View Lodge se terugvoer
Dankie Angelique!
Renier P - Aug 2023
Algehele gradering
Beeldskoon
Game View Lodge se terugvoer
Dankie Renier!
Heidi B - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing. Had a fabulous time.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you very much, Heidi.
Hope we can welcome you here again.
Regards
Susan
Hestolien B - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Hestolien.
Bly julle het dit geniet hier.
Groete
Susan
Etienne V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome/Stunning.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Sharlene V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie skoon.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Charlotte N - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik diens. Kamer baie netjies, met detail toegerus om in gaste se behoeftes te voorsien.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Charlotte.
Ons waardeer dit.
Groete
Susan
Jan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons oornag so baie daar dit voel al soos n 2de huis.
Game View Lodge se terugvoer
Goeiemore Jan
Ons is bly om te hoor julle voel so tuis hier.
Sien julle weer.
Groete
Susan
Nicolette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ongelooflik mooi en rustig en die kliëntediens is puik. Sal hulle definitief aanbeveel.
Celesté V - Mrt 2023
Algehele gradering
Klein juweel.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Celeste.
Sien julle binnekort weer.
Groete
Susan
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Heinrich.
Jan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Weereens baie aangename verblyf.
Elzabe H - Jan 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Groete. Tersia
Louise B - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Madelein M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, awesome.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Volgende keer het ons solar dan kan julle in 'n balkon kamer slaap.
Roelf J - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig uitsig oor wildtuin.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Roelf.
Chris J - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik met baie mooi uitsig.
Stef J - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Stef!
Philip K - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie diens.
Herman V - Apr 2023
Algehele gradering
'n Heerlike plek met interessante wild oorkant. Baie netjiese fasiliteite en hulpvaardige, vriendelike personeel.
Christian T - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, versorg en professioneel.
Christa C - Jan 2023
Algehele gradering
Sal graag weer daar oornag.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons gaan julle nog baie hierdie jaar sien.
Michelle W - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer te sien.
Jazzmine M - Okt 2023
Algehele gradering
It was great indeed.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you, Jazzmine.
Burrie G - Apr 2023
Algehele gradering
Puik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Burrie. Sien weer.
Neels D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend netjies en luuks.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Melanie L - Des 2022
Algehele gradering
10 uit 10!
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien.
Lizane R - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Lizane,
Kom gerus weer eendag.
Patricia E - Nov 2022
Algehele gradering
Fabulous stay.
Game View Lodge se terugvoer
Hello Patricia, thank you very much for your kind words. It was nice meeting you and chatting to you.
Kind regards,
Susan
Pieter M - Okt 2022
Algehele gradering
Dis 'n awesome ervaring. Game View Lodge is beslis die beste oornagblyplek in Vryburg. Die omgewing is rustig en die diere (elande, springbok, rooibok, waterbok, renoster) is wonderlik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Pieter.
Bert L - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd netjies, skoon en vriendelike personeel en eienaars.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Bert, ons waardeer dit.
Kom gerus weer asseblief.
Groete
Susan
Marthina J - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is fantasties om in die oggende die natuurskoon vanaf 'n koel stoep te kan waarneem.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons gaan julle gereeld sien.
Carelieze V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Carelieze.
Erasmus S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed, netjies en skoon.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Gita F - Aug 2022
Algehele gradering
Theo was exceptionally friendly and the guest house was truly 5 star.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you!
Awie V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Puik akkommodasie wat ek enige tyd sal aanbeveel.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Veruschka D - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect!
Game View Lodge se terugvoer
Thank you! Hope to see you soon.
Werner V - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Was baie beïndruk.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Werner.
Yolande K - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you very much for your comment.
Sally B - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderfully comfortable room, and a lovely outlook over a local game reserve.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you!
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek vir oorslaap.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit, Pieter.
Marlese W - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik met 'n wonderlike uitsig.
Game View Lodge se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Bert L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en gemaklik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Natalie B - Jan 2022
Algehele gradering
Puik!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Marius E - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis. Ligging is idillies. Beslis aanbeveelbaar.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Ons waardeer dit en hoop om jou gou weer te sien.
Annelie S - Jan 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad na Augrabieswaterval.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Annelie. Hoop jul kom oornag weer eendag hier by Game View Lodge.
Mooi bly.
Gerhard G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Gerhard.
Hoop ons sien julle weer eendag.
Mooi bly.
Marco N - Okt 2022
Algehele gradering
Bitter oulike plek, ons het baie lekker gebly.
Leonie M - Sep 2022
Algehele gradering
Vyfster-verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Leonie. Ek waardeer dit.
Groete
Susan
Michelle P - Des 2022
Algehele gradering
Elegant, Netjies.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese en luukse verblyf met vriendelike hulpvaardige personeel.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Pieter.
Henko V - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Walter J - Jan 2022
Algehele gradering
Oase in dorp wat besig is om te verval.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien julle binnekort weer.
Manie A - Apr 2022
Algehele gradering
A pleasant surprise!
Game View Lodge se terugvoer
Thank you for your review. Hope to see you again.
Jandri W - Des 2022
Algehele gradering
Vir seker 'n fluweel.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Jandri.
Ons is so bly om dit te hoor.
Jackie K - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay, thank you.
Game View Lodge se terugvoer
Sorry about the insects. We have recently had a lot of rain. Please remember next time there is insect repellant in the cupboard for your use.
Ivan B - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ondervinding, rustig en netjies.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien julle weer.
Bert L - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en veilige oornagverblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Wallie B - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste gastehuis nog, lekker ontspan, dadelik tuis gevoel.
Game View Lodge se terugvoer
Bly julle het julle tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle binnekor weer.
Sue M - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable. Lovely to see the animals in game reserve.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you so much, Sue. Hope to see you again one day.
Regards,
Susan
Johannes J L - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Veilige oornag.
Game View Lodge se terugvoer
Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom eendag.
Mooi bly.
Stefan B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie ruim en mooi kamer met alles in, lugversorger, mini bar etc. Goed geleë langs 'n reservaat met baie diere, die renoster was die hoogtepunt!
Game View Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Petro E - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n plek.
Jan N - Sep 2021
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Jan.
Mooi bly tot 'n volgende keer.
Jenni P - Sep 2021
Algehele gradering
One of the best B&B's I have stayed in.
Pierre V - Aug 2021
Algehele gradering
Het dit geniet, dankie.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Pierre!
Sally B - Aug 2021
Algehele gradering
Can't imagine a better place to stay in Vryburg
Game View Lodge se terugvoer
Hi Sally
Thank you so much.
Hope we see you again.
Regards
Susan
Peet D - Jul 2021
Algehele gradering
My kamer was netjes, ruim en goed toegerus. Dit loop uit op 'n dek wat aan 'n wildreservaat grens met diere reg by jou.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Peet. Ek waardeer dit.
Kallie K - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Game View Lodge se terugvoer
Hubert
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Groete
Susan
Izak G - Jun 2021
Algehele gradering
Puik fasiliteite en absolute waarde vir geld.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Izak.
Mooi bly.
Groete
Susan
Carmen M - Jun 2021
Algehele gradering
Home away from home
Game View Lodge se terugvoer
Hi Carmen,
Thank you, it was also very nice meeting you all.
We really hope to see you again.
Kind regards
Susan
Anna-marie B - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome plek, verdien definitief die 5 sterre.
Cheryl F - Mei 2021
Algehele gradering
A most enjoyable stay at Game View Lodge.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Thank you very much, Cheryl.
Glad you did enjoy your stay with us.
You're welcome to come again!
Regards
Susan
Amanda F - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gesellig, skoon, netjies.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Amanda, hoop om julle dan weer eendag te sien vir 'n langer besoek.
Groete
Susan
Nic S - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike stopover verblyf op pad na Augrabies.
Yolandi R - Apr 2021
Algehele gradering
Beste gastehuis.
Altus & Griet N - Mrt 2021
Algehele gradering
Net wat ons as reisigers nodig gehad het om weer ons batterye te herlaai!
Sulette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en rustig.
Michele M - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you Michele.
Sally B - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful guesthouse with lovely views.
Game View Lodge se terugvoer
Hi Sally
Thank you very much, we hope to see you again one day.
Kind regards
Susan
Retha M - Jan 2021
Algehele gradering
Beste uitsig.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Retha. Hoop ons sien julle gou weer.
Ilse M - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Tammy F - Jan 2021
Algehele gradering
An absolute gem!
Game View Lodge se terugvoer
Thank you so much for the nice review. Hope to see you soon.
Regards,
Susan
Fanie M - Jun 2021
Algehele gradering
Large room, friendly staff will recommend it to friends.
Martin F - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plekkie is great.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Martin.
Marius V - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal ander blyplek vir volgende keer soek.
Marli S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gasvry.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Marli.
Mariska N - Des 2020
Algehele gradering
Lekker oornagrus.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Drieka L - Des 2020
Algehele gradering
Puik, netjies en waarde vir geld.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Tenille D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en hulpvol. Die voerplek voor die swembad met die diere is ook baie mooi.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Troné B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangename lodge
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Troné, ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Groete
Susan
Odette D - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig, skoon, ruim, rustig en waarde vir geld.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Odette.
Gerard V - Sep 2020
Algehele gradering
Game view Lodge is still the best Guesthouse in South Africa
John W - Aug 2020
Algehele gradering
Simply stunning from beginning to end!
Lees meerCarna L - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ervaring gewees!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie , Carna.
Michelle M - Feb 2020
Algehele gradering
Amazing plek en diens.
Amanda S - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en goeie en vriendelike mense. Sal vir almal aanbeveel.
Game View Lodge se terugvoer
More Amanda
Baie dankie, ons waardeer die kompliment.
Mooi bly.
Groete
Susan
Vanessa B - Jan 2020
Algehele gradering
Enjoyable.
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi decor, vriendelike en behulpsame eienaars.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Jaco N - Des 2019
Algehele gradering
Luukse en gemaklike verblyf met mooi uitsig.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Estelle D - Des 2019
Algehele gradering
Luukse oase.
Game View Lodge se terugvoer
More,
Baie dankie, Estelle. Lekker om te hoor julle het jul verblyf hier baie geniet.
Hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Groete,
Susan
Mariette P - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Mariette, hoop julle kom weer!!
Frances R - Des 2019
Algehele gradering
'n Moet!
Game View Lodge se terugvoer
Goeie dag Frances,
Baie dankie! Kom gerus weer.
Groete
Tersia
Jandri W - Des 2019
Algehele gradering
Baie baie gerieflik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien gou weer.
Chris B - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut fantastiese plekkie. Sal van nou af altyd daar bly op ons toere.
Game View Lodge se terugvoer
Goeie dag Chris,
Baie dankie! Sien uit om julle binnekort weer te sien.
Groete
Tersia
Suzette K - Des 2019
Algehele gradering
Ontspannend!
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Goeie dag Suzette,
Baie dankie vir die komplimente. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Tersia
Mike W - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly en slaap.
Game View Lodge se terugvoer
Goeie dag Mike,
Baie dankie! Kom gerus weer.
Groete
Tersia
Elaine N - Okt 2019
Algehele gradering
Ontspanne, netjiese skoon fasiliteite met vriendelike en behulpsame personeel.
Game View Lodge se terugvoer
Goeie dag Elaine,
Baie dankie!! Kom gerus weer.
Groete
Tersia
Ruan S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Ruan.
Ons hoop om jou weer hier te ontvang.
Groete
Susan
Renita V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Game View Lodge se terugvoer
Renita,
Baie dankie, ons waardeer jou opmerking. Hoop ons sien julle weer eendag.
Groete
Susan
Eugene F - Sep 2019
Algehele gradering
Eerste klas.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Sien daarna uit om julle weer te sien.
Theo & Tersia
Hendrika R - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties. Aandag aan die kleinste detail gegee.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Jacques J - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf is van hoogste gehalte.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Jacques. Hoop om julle weer te sien.
Susan B - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Game View Lodge se terugvoer
Goeiedag Susan,
Baie dankie, ons is bly julle het die verblyf hier geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete
Game View Lodge
Annelien V - Aug 2019
Algehele gradering
An unexpected jewel!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Onverwagte juweel!
Heerlike verblyf by Game View Lodge gehad. Moderne, skoon en pragtige omgewing. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt - dankie almal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sophie G - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik geslaap, stunning linne.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien volgende jaar.
Groete
Theo & Tersia
Riaan F - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie skoon en netjies!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer!
Ananda S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Ananda!
Sien daarna uit dat julle weer hier kom bly.
Adrian D - Jun 2019
Algehele gradering
Best guesthouse I've stayed in.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you very much for your review. Hope to see you soon.
Margaret B - Jun 2019
Algehele gradering
Game View Lodge is the best place to sleep over in Vryburg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Game View Lodge is die beste plek om by te slaap in Vryburg.
Ons het nooit verwag wat ons gekry het nie! Dit was inderdaad 'n verrassing, maar 'n positiewe een! Game View verdien al sy sterre. Die kamers is goed toegerus, van besigheid tot ontspanning. Ontbyt is goed en die uitsig is wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Margaret. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet hier by Game View Lodge. Hoop ons sien julle weer eendag hier.
Vriendelike groete,
Susan
Yolanda P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, sal weer daar oorbly.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Thea H - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflik stylvol, elegant en mooi. Uitstekende aandag op alle klein detail gefokus.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Beste Thea,
Baie dankie vir die komplimente. Ons waardeer dit en hoop om jul weer hier te ontvang in die toekoms.
Groete,
Susan
Lourens W - Mei 2019
Algehele gradering
Vyfster!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Walter P - Apr 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer!
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Gerhard N - Apr 2019
Algehele gradering
Die beste nog.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Sien uit om julle weer te sien.
Bernadine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese en vriendelike diens en regtige heerlike verblyf ervaring.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Benita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Beste in Noordwes!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Sien daarna uit om julle weer te sien.
Mane T - Mrt 2019
Algehele gradering
Was beyond expectation. Clean. Nice staff and all superb. Really was impressed with the food also number 1.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you! Look forward to see you again!
Janus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi, stylvolle en netjiese verblyf met 'n pragtige uitkyk.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop om julle binnekort weer te sien.
Ronel G - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Ronel. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo en Tersia
Amarynka W - Feb 2019
Algehele gradering
Dit voel soos my huis!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Johan V - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflike en waarde vir geld.
Game View Lodge se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie, hoop om julle weer hier te ontvang,
Mooi bly.
Groete,
Susan
Rudi W - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en smaakvol.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
George R - Okt 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop julle kom weer hier bymekaar.
Groete
Tersia
Agmi E - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Jan Van Der Henst J - Des 2018
Algehele gradering
Modern en toch sfeervol.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you very much. Hope to see you soon again.
Jan S - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf opsie.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Tertius B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend, beslis aan te beveel.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien!
Henrita A - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n plekkie.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Rudi P - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Nicholas T - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent stay on way to Kgalagadi.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you for your review. We hope to see you soon.
Jolene S - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies verblyf, vriendelike diens en perfekte ligging.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons sien daarna uit dat julle weer oorbly.
El-ri G - Okt 2018
Algehele gradering
Geen ander plek in Vryburg kan vergelyk nie.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly ons het julle ontmoet en ons sien uit dat julle weer kom kuier.
Theo en Tersia
Tinie T - Sep 2018
Algehele gradering
Puik!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Groete,
Theo &Tersia
Carel M - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Groete
Theo en Tersia
Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis op my lysie om weer te besoek.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Groete,
Theo & Tersia
Shanize R - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Leonie P - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Joeninne J - Aug 2018
Algehele gradering
Hierdie is die beste gastehuis ooit.
Game View Lodge se terugvoer
More Joeninne,
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly julle het die verblyf hier soveel geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Susan
Elsa V - Aug 2018
Algehele gradering
Uiters luuks en uitstekende diens.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Theo en Tersia
Dolores V - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol, luuks, pragtige natuur uitsig en puik waarde vir geld.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Dolores. Ons is bly julle het dit hier geniet.
Ons waardeer die mooi woorde.
Mooi bly, hoop om jul weer hier te ontvang.
Groete
Susan
Tjaart E - Jul 2018
Algehele gradering
Game View Lodge is pragtig en ons sal enige tyd weer daar oornag.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Zelda S - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien julle weer!
Fanie V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Wilmarene C - Jul 2018
Algehele gradering
Puik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Kathleen D - Mei 2018
Algehele gradering
Would recommend.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you. We look forward to seeing you again.
Gerhard S - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Ons hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Theo en Tersia
Abel J - Mei 2018
Algehele gradering
Puik akkommodasie. Onverbeterlike gasvryheid en ete.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Anel L - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Groete
Theo en Tersia
Mariette V - Apr 2018
Algehele gradering
Die beste in Vryburg!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Mariette, kom kuier gerus weer!
Groete,
Theo en Tersia
Marica D - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie Marica. Kom gerus weer as julle weer in Vryburg is.
Groete,
Theo and Tersia
Gibson C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie baie nice.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Hoop om jul weer te sien.
Groete
Susan
Japie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon lekker verblyf met uitstekende ontbyt!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Rico D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi plekkie hierdie. Maklike besluit om weer hier te kom bly.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Groete,
Theo & Tersia
Koos M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer.
Desire H - Mei 2018
Algehele gradering
Beautiful room and views.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you, hope to see you soon!
Anene J - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly.
Vriendelike Groete
Petie
Roelien L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie modern en die eienaars is baie vriendelik. Gaan uit hulle pad uit om 'n mens te akkommodeer.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie,
Kom gerus weer!
Groete
Theo & Tersia
Maretha G - Okt 2017
Algehele gradering
Hierdie gastehuis het alles wat ek verlang vir 'n gastehuis en meer.
Game View Lodge se terugvoer
Beste Maretha,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Susan
Henry L - Okt 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Game View Lodge se terugvoer
Hi Henry,
Baie dankie! Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Tersia
Pierre N - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Groete,
Tersia
Sheila D - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Groete,
Tersia
Elise H - Aug 2017
Algehele gradering
Wow! Dit was uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet.
Vriendelike groete,
Game View Lodge
Alexander V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik mooi, ons kon die neushoorn zien vanaf ons kamer, baie mooi en baie gerieflike lodge.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Alexander, wonderlik om te weet dat jul als geniet het.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Susan
Helena C - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, stylvolle en netjiese kamers.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Helena! Kom gerus weer.
Groete,
Theo & Tersia
Chantal M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ons is baie bly julle het lekker hier by ons gebly. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Theo & Tersia
Elaine B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Theo en Tersia
Louis M - Jun 2017
Algehele gradering
Amazing.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We look forward to see you again.
Regards,
Theo & Teersia
Talita D - Jun 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek om te bly.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Talita. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Game View Lodge
Barbara B - Mei 2017
Algehele gradering
Die eienaars is perfeksioniste.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle kommentaar. Ons sien daarna uit om julle weer hier te sien.
Norma O - Apr 2017
Algehele gradering
Stunning setting, amazing decor, friendly efficient owners and staff. Highly recommended.
Game View Lodge se terugvoer
Thank you very much for the review, we do appreciate it very much.
Kind regards,
Susan
Jeannemarie P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer!
Groete,
Tersia
Monique D - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi modern en rustig.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Kom gerus weer.
Groete
Tersia
Aletta L - Apr 2017
Algehele gradering
Lieflike plekkie, baie vriendelike en behulpsame personeel. Skoon en baie mooi!
Game View Lodge se terugvoer
Beste Aletta,
Baie dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer!
Groete,
Theo en Tersia
Renier D - Mrt 2017
Algehele gradering
Elegante rustigheid.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie,
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Tersia
Nicky T - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Nicky,
Kom gerus weer!
Groete Theo & Tersia
Karen B - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Anthonie. Ons hoop ons sien jou weer.
Groete
Theo en Tersia
Wim K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Wim! Kom gerus weer!
Groete
Tersia
Anton J - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Anton. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Tersia
Johan H - Jan 2017
Algehele gradering
Ons beste verblyf-ervaring in die hele Noordwes-provinsie!
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Tersia
Adriaan P V - Des 2017
Algehele gradering
Voel soos familie.
Game View Lodge se terugvoer
Bie dankie. Kom gerus weer.
Groete,
Theo en Tersia
Hile D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Groete
Theo & Tersia
Martinette B - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, vriendelike personeel en pragtige silwerskoon kamers.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Hoop om julle weer te sien.
Vriendelie Groete
Tersia
Louise K - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Louise. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Theo en Tersia
Jeanne M - Apr 2017
Algehele gradering
Vier ster verblyf!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Jeanne.
Tonie En Linda S - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was uit die boeke. 10/10 vir julle.
Game View Lodge se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie. Kom gerus weer.
Groete,
Tersia.
Anel G - Des 2017
Algehele gradering
In die dorp met 'n wildsplaas ambiance.
Mariska G - Des 2017
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker by julle gebly.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Baie dankie hoop om julle weer by ons te sien.
Groete
Game view Lodge span
Minjonet D - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike mense!
Game View Lodge se terugvoer
Baie Dankie Minjonet! Sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Tersia
Gert S - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens, baie mooi en skoon kamers.
Game View Lodge se terugvoer
Goeie dag Jolene,
Baie dankie, ons waardeer gaste wat hul tevredenheid met ons deel.
Groete,
Game View Lodge - personeel
Giel V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf
Game View Lodge se terugvoer
Middag Giel,
Baie dankie. Kom gerus weer!
Groete
Tersia
Joelene S - Des 2017
Algehele gradering
Vinnig.
Elize K - Des 2016
Algehele gradering
Had a fantastic stay in a beautiful lodge with an amazing host.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Good morning,
Thank you for the great review. We look forward to see you in the near future.
Kind regards,
Tersia.
Tom R - Des 2016
Algehele gradering
Alles is puik.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Theo and Tersia
Ralph C - Des 2016
Algehele gradering
Die beste plek om te bly in Vryburg.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Theo and Tersia
Deon M - Okt 2016
Algehele gradering
Manjifiek.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Deon. Kom gerus weer!
Groete
Theo & Tersia
Izak O - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut stunning stunning stunning en nog 'n stunning.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Kom gerus weer.
Groete
Theo & Tersia
Leana S - Sep 2016
Algehele gradering
Stunning gastehuis!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Groete,
Theo & Tersia
Stoffel S - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflik. Die beste ooit!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Groete,
Theo & Tersia
Hannelie S - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename ervaring met uitstaande gasvryheid en kwaliteitverblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Theo and Tersia
Marieta V - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende en baie smaakvol ingerigte gastehuis met pragtige uitsig oor wildkamp.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer!
Vanessa L - Aug 2016
Algehele gradering
Wow, what an unexpected gem!
Game View Lodge se terugvoer
Thank you very much. Look forward to seeing you again.
Regards,
Theo and Tersia
Conrad W - Aug 2016
Algehele gradering
Beïndruk op elke gebied - puik ontvangs van gaste.
Game View Lodge se terugvoer
H Conrad,
Baie dankie! Kom kuier gerus weer.
Groete,
Theo & Tersia
Linda V - Jul 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld ooit!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Mazelda S - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Dankie Mazelda! Sien uit om jul weer te ontvang. Groete Theo en Tersia
Valerio T - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker omgewing, fasiliteite en vriendelike eienaars wat uit pad gegaan het om ons behoeftes te akkommodeer.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer!
Amelda E - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Amelda! Kom gerus weer.
Groete
Theo & Tersia
Magda K - Apr 2016
Algehele gradering
Luukse Kalahari verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie, Magda! Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Theo & Tersia
Franci N - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met 'n beeldskone uitsig!
Game View Lodge se terugvoer
Beste Pia,
Baie dankie vir die komplimente. Kom gerus weer!
Groete,
Theo & Tersia
Ronel L - Apr 2016
Algehele gradering
Professionele gasvrye verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Ronel. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Theo & Tersia
Laura C - Apr 2016
Algehele gradering
Superb decoration, will definitely stay again.
Game View Lodge se terugvoer
Thanks so much. Hope to see you soon!
Regards,
Theo & Tersia
Dirkie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend en diens. 5-ster!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie Dirkie, Sien daarna uit om julle weer te huisves.
Groete
Theo & Tersia
Tom F - Mrt 2016
Algehele gradering
What a lovely place ─ great value!
Game View Lodge se terugvoer
Thank you, look forward to seeing you again.
Lorraine H - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment! Kom gerus weer!!
Joanie J - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en vreeslik lekker gebly.
Game View Lodge se terugvoer
Baie Dankie, Joanie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Petie, Theo en Tersia.
Yvonne L - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename, rustige verblyf.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Theo and Tersia
Elsie C - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Abraham V - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig.
Game View Lodge se terugvoer
Dankie Braam,
Ons sien daarna uit om vir jou weer te ontvang.
Groete
Theo
Rene S - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Theo en Tersia
Paul H - Des 2016
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel vir aangename verblyf.
Retha M - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige nuwe lodge.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Theo and Tersia
Ferry P - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjiese skoolverblyf met 'n lieflike ligging.
Lees meerGame View Lodge se terugvoer
Jammer om te hoor van julle slegte ervaring. Ongelukkig gebeur diefstal deur ons hele land en ek dink nie Vryburg kan uitgesonder word nie. Jammer dat ons nie ontbyt bedien het nie. Die gasheer het dit goedgedink om 'n ontbyt aan te bied of 'n voucher aangesien dit Sondagoggend was en die voucher was toe aanvaar.
Adri E - Mrt 2016
Algehele gradering
Wat 'n verrassing, pragtige plek met vriendelike mense!
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Jeanie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, lekker ontbyt, baie tevrede.
Game View Lodge se terugvoer
Baie dankie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang