Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Game View Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Game View Lodge is in Vryburg geleë. Dié spoggerige lodge skuil in 'n rustige omgewing op die grens van die Leon Taljaard Natuurreservaat. Vakansiegangers stroom hierheen om met 'n skemerkelkie in die hand te staan en kyk hoe die son oor die natuurreservaat sak.

Dié lodge bied verblyf in 10 luukse en suite-kamers, waarvan 6 van die kamers balkonne met uitsigte oor die natuurreservaat het. Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi, ’n kluis, haardroër en ’n yskassie.

Die lodge het 'n swembadjie op die onderste dek, 'n ten volle gelisensieerde kroeg en 'n boma waarin gaste lekker kan braai terwyl hul uitkyk oor die natuurreservaat. Game View Lodge is ook 'n ideale venue vir klein funksies met plek vir altesaam 40 gaste. 'n Elektriese heining voorsien sekuriteit.

Vryburg word ook as die Texas van Suid-Afrika beskou. Dis in Noordwes op die hoofroete onderweg na Namibië en Botswana geleë en daarom die ideale oornagplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise P
5.0
Kan Game View Lodge hoogs aanbeveel. Baie goeie opsie vir verblyf in Vryburg. Vriendelike en behulpsame eienaars. Veilige parkering en goeie ligging i...
Sien meer
Des 2024
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
One of a kind. Fantastic quality and views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cecil N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties met mooi view. Skoon en netjies met mooi uitsig.
Des 2024
Belinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, netjies met alles wat jy nodig het. Baie oulike oornag stop. Vriendelike eienaars en spesiaal met Chomp daar.
Des 2024
Denzil W
Saam met vriende
5.0
Great. Very clean units, and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Game View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 276 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang