Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannabos Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mandy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Calm, neat, clean, strong WiFi. Erik is an amazing host. Yummy breakfast was included. Calm, neat, clean, strong WiFi. Erik is an amazing host. Yummy breakfast was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Karoo, rustig stil, pragtige omgewing en lekker eet! Ons was heel verras met die juweel plekkie in die Karoo. Pragtige uitsig, en het die stilte waardeer. Erik het die aand vir ons lekker gebraai en selfs nagereg vir ons bedien. Die blyplekkie was heerlik koel en baie netjies. Ek sal die plekkie vir seker aanbeveel en sal weer kom besoek. Dankie Gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties. Dis 'n heerlike plek om in te bly. Jy kan gerus aandete daar eet. Dis uit die boonste rakke. Dis net vrek warm, maar gelukkig is daar lugversorgers. Maar nou in die somer, waar is dit nie warm nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Al weer heerlik by Gannabos oorgebly! Lieflike oornag op pragtige plaas. Altyd heerlik om by Gannabos te draai. Gasheer Erik het soos altyd ons hartlik ontvang en na ons omgesien - lekker gebraai met uitstekende bykosse vir 'n baie billike prys. Die ligging is pragtig met vistas oor die vlakte waar plaasdiere en wildsbokke heeldag voor die kothuise wei. Kamers is silwerskoon en uitstekend toegerus. Die gemeenskaplike kuierarea is gesellig met 'n baie lekker atmosfeer. Sal beslis Gannabos aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantastic overnight stop. Stayed here for one night on the way down to the coast. Would have loved to stay a week. Very peaceful and excellent service from Erik.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirvaan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Most enjoyable stay-over. Erik was a wonderful host. Dinner and breakfast was delicious. Extremely clean with comfortable beds. Would most definitely recommend Gannabos Guest House. Our host Erik welcomed us and made us feel comfortable, he prepared the most delicious breakfast and dinner, the Melktert was out of this world (wish I had gotten the recipe before leaving). The cottage was spotlessly clean, and the comfortable bed was much appreciated after the long trip. Will most definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie vriendelike ontvangs Puik diens, heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgens H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Baie lekker plek! Erik is 'n superhost. Great plek vir bietjie bolla losmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Llewellyn J
1 nag
5.0
Okt 2021

Heerlik, ontspanne, voedsel vir die siel. Erik is 'n uitmuntende gasheer. Ons kon nie vir 'n lekkerder verjaardagbederf vra nie. Niks was te veel moeite nie en ons kon heerlik ontspan. Ons sal enige tyd weer kan teruggaan Gannabos toe. Dis 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Wonderlik verby! Wat 'n ervaring! Dis regtig 'n baie mooi gastehuis en ons gasheer, Erik, het gesorg vir 'n onvergeetlike tyd. Die kos was uit die boonste rakke. Ons kan nogsteeds nie uitgepraat raak oor die heerlike feesmaal nie. Vir 'n skoner, stiller, mooier plek kon ons nie gevra het nie. Volgende keer bly ons langer. Ons bring ook dan die verkyker want daai vlaktes om die gastehuis is 'n bederf vir die oog. Dit sal ook 'n lang tyd neem voor ek vergeet van die mooi sterre wat ons hier gesien het. Nogmaals dankie vir al die moeite en al die lekker kos, Erik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R390, Plaas Badsfountain, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTgwZjI5LWFkNDEtNDNkMS1hNTFlLTFiNTg5ZDEzOWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Off R390 Farm Badsfountain 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.885216 25.777303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang