Gannabos Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R390, Plaas Badsfountain, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë.
Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenheid het 2 privaat badkamers met 'n bad en stort, asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is nog ‘n eenheid met 4 enkelbeddens en ‘n badkamer met 'n stort. Die eenheid is nie ‘n selfsorgeenheid nie.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike leefarea wat beskik oor 'n TV met DStv en WiFi-toegang. Die leefarea het ook 'n eetarea en 'n knus kaggel.
Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar en gaste kan op warm dae in die dam swem. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, weens wild wat tot naby jou voorstoep loop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R390, Plaas Badsfountain, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Gaste dink Gannabos Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R390, Plaas Badsfountain, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang