Gannaga Lodge
Beskrywing
Die ou plaashuis het 5 slaapkamers. Elke kamer het ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, 1 van die badkamers het ’n bad. Alle kamers het wit linne, elektriese komberse, verwarmer en waaiers. Koffie en tee in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die volgende Suid-Afrikaanse Nasionale Parke bewaringsfooie is betaalbaar deur gaste wat nie in besit van 'n Wild Card is nie.
Suid-Afrikaanse burgers: R50 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R25).
SADC burgers: R100 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R50).
Buitelanders: R200 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R100).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, 1 badkamer het ’n bad. Alle kamers het wit linne, handdoeke, elektriese komberse en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Die volgende Suid-Afrikaanse Nasionale Parke bewaringsfooie is betaalbaar deur gaste wat nie in besit van 'n Wild Card is nie.
Suid-Afrikaanse burgers: R50 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R25).
SADC burgers: R100 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R50).
Buitelanders: R200 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R100).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kliphuis is die enigste selfsorg-eenheid op die plaas, 890 m vanaf die hoofgebou wat toegerus is met 'n gasstoof, kombuisware, 'n knus kaggel en 'n braai op die stoep, dit is die perfekte naweekwegbreekplek. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid slaapplek het vir 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders. Hierdie eenheid is ontwerp om met 'n DONKIE-stelsel vir warm water te werk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die volgende Suid-Afrikaanse Nasionale Parke bewaringsfooie is betaalbaar deur gaste wat nie in besit van 'n Wild Card is nie.
Suid-Afrikaanse burgers: R50 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R25).
SADC burgers: R100 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R50).
Buitelanders: R200 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R100).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer is in die Stalblok en het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens, of 4 enkelbeddens. Dis geskik vir 'n paartjie met 2 kinders of 4 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die volgende Suid-Afrikaanse Nasionale Parke bewaringsfooie is betaalbaar deur gaste wat nie in besit van 'n Wild Card is nie.
Suid-Afrikaanse burgers: R50 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R25).
SADC burgers: R100 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R50).
Buitelanders: R200 per persoon per nag (kinders tussen die ouderdom van 1 en 12: R100).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang