Gannaga Lodge
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gannaga Lodge is op 20 hektaar privaat grond in die Tankwa Nasionale Park geleë. Dit is in die mooiste deel van die platteland in die Noord-Kaap, reg teen die kruin van die asemrowende Gannaga-pas. Die lodge is 29 km vanaf Middelpos op die grondpad tussen dié dorp Ceres.
Verblyf word in 10 gerieflike kamers gebied wat of in die nuut-opgeknapte Old Farmhouse of die omskepte Stable Block is. Dié lodge is die enigste instansie wat B&B-verblyf en restaurantegeriewe binne die grense van die Nasionale Park bied. Ganaga Lodge bied nie selfsorgverblyf nie.
Die ontvangs is nuut gebou uit plaaslike steen en klip wat van die ou buitegeboue van die plaas verkry is. Dit het lugversorging en 'n kroeg propvol voorraad, ruim leefareas, 'n eetkamer en 'n vergadersaal wat geskik is vir seminare en klein konferensies. Van hier af kan gaste lieflike uitsigte in Langkloof se rigting en oor die Gannaga Pas na die Ceres Karoo geniet. Die kombuis spesialiseer in tradisionele, plaaslike kos en slegs plaaslike produkte waar moontlik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
- Gaste dink Gannaga Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tankwa-Karoo Nasionale Park Noord-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agterkop, Middelpos, Calvinia, 8193, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang